Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegkomkans B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wegkomkans B&B is in die hart van Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat geleë.

Daar is 3 en suite-kamers beskikbaar in dié opgeknapte sandsteenhuis wat uit die vroeë 1900's dateer. Oregonvloere en hoë plafonne verhoog die ouwêreldse sjarme. Gehalte beddens, Granny Goose duvets en paneelverwarmers in die kamers verseker 'n gerieflike nag se rus.

'n Gemeenskaplike sitkamer met 'n houtbrandende kaggel en DStv is beskikbaar, asook koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf maak van sonkrag en 'n boorgat gebruik.

Fouriesburg is binne maklike bereik van die Golden Gate Nasionale Park, slegs 34 km van Clarens en 15 km van Oranje Gasteplaas af. Ons is 10 km van die
Caledonspoort Grenspos na Lesotho af en daarom die ideale basis om Lesotho, Afri Ski-oord en Katzedam te ontdek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Wegkomkans B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Theronstraat 26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Wegkomkans B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzOGFiOThmLTBlNWUtNDg5ZC05NTE0LWQwZjBjMWQyODBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 26 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.623084719201 28.208116292953