LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterlus | LekkeSlaap
+28

Waterlus

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R544, Golden Mile Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R885 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterlus is 'n bekoorlike B&B wat skuil aan die oewer van die Olifantsrivier in 'n veiligheidslandgoed buite Witbank. Dié huis is binne maklike bereik vanaf die Witbankdam en die Witbank Natuurreservaat en Witbank Gholfklub is net 'n kort motorrit vanaf die landgoed.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers met en suite-badkamers, toegang tot 'n balkon met ’n uitsig oor die dam en aparte ingange. Elke slaapkamer het lugversorging, ondervloerse verhitting en gratis WiFi. Gaste kan ook die gemeenskaplike sitarea met 'n TV benut.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan baljaar.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, veral swartbaarshengel, 4x4-roets, gholfspeel, valskermsweef en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Waterlus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R544, Golden Mile Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink Waterlus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R544, Golden Mile Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlM2ZjZGQ0LTQzMDItNDQ5My05Zjg4LTQ4MmYxYmM4ZGNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885  per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R544 Golden Mile Estate 1035 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -25.938559 29.280546
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!