LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterlus | LekkeSlaap
+28

Waterlus

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Waterlus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michelle H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was net perfek.

Dis sowaar ’n juweel naby die dam. Die gasheer was regtig baie behulpsaam met alles. Aandete was baie lekker. Die tuine is so reg uit ’n tydskryf. Sal beslis weer gaan en langer bly. Daar was vars blomme in ons kamer gewees. Daar was selfs ’n soetwyn, asook beskuit, koekies en ’n Lindt-sjokolade. Sal die plek beslis aanbeveel.

Waterlus's terugvoer

Ai Michelle, Julle is aangename gaste. Baie dankie vir die terugvoer.

Waterlus
Jamiela D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamiela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en aangenaam.

Sien sterre.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Waterlus
Ada D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada D
Saam met vriende

Waterlus is 'n ongelooflike plek en sal dit beslis sterk aanbeveel.

Ernst en Ansje is die mees aangename mense en het ons verblyf so gerieflik moontlik gemaak. Dit was so lekker om hierdie hartsmense te ontmoet. Alles was so perfek en dit was net 'n plesier om daar te wees. As jy nog nie daar was nie, maak asb. 'n plan om hulle pragtige plek te besoek.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Ada. Voel kompleet soos familie wat kom kuier het.

Waterlus
Quinton W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton W
Besigheidsreis

Gerieflik en genoegsaam.

Sal weer Waterlus besoek.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie.

Waterlus
Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Koningsbehandeling ontvang.

Ernst en Annie het werklikwaar uit hulle pad gegaan om in alles te voorsien. Tot plek in die motorhuis verskaf vir die huurmotor om dat daar 'n reëndonderstorm was en hael 'n algemene verskyning is. Die verblyf was uitstekend en die ontbyt was 'n koningsmaal, heeltemaal te veel verskeidenheid om alles te kon op eet. Dit was werklikwaar 'n home away from home. Ligging langs die dam en die uitsig is fantasties. Dankbaar vir die geleentheid om 'n stukkie van julle paradys te kom bewoon. Die tuin is asemrowend. Vir seker stel Waterlus die standaard vir bedryf. Dankie Ernst en Annie.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie Johan, ek waardeer dit opreg. Julle Weskussers kook darem, sien uit na volgende kuier.

Waterlus
Sakkie B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitspan by die dam.

'n Mooi uitsig op die dam en die lieflike tuin van die woonhuis. Die kamer is groot, netjies, skoon en gerieflik. Baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak en ons tuis te laat voel. Die ontbyt was heerlik. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Baie dankie.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie was heerlik om julle as gaste te hê.

Waterlus
Reuben L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben L
Enkelreisiger

Rustig.

'n Awesome, rustige plek.

Waterlus's terugvoer

Dankie Reuben, hou my op hoogte van jou program. Groete, Ernst.

Waterlus
Hendrik B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ernst het ons soos koninklikes laat voel.

Die uitsig is lieflik. Die plek is uiters skoon. Daar is baie ekstras wat ons nie verwag het nie, soos sjerrie en sjokolade. Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons te laat welkom voel. Ons sal beslis weer wil teruggaan.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie vir resensie, waardeer opreg. Sien uit na volgende kuier.

Waterlus
Cobus E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plek met vriendelike mense.

Eienaars baie vriendelik en professioneel. Plek baie skoon met upper class meubelment en afwerking. Ontbyt was baie heerlik en baie meer as wat ons verwag het met goeie diens. All in all word die plek met mooi uitsigte oor dam en omgewing hoogs aanbeveel.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie, kom weer.

Waterlus
Corna C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig weg van besige lewe in die stad met natuurlewe om jou.

Was die regte wegbreek van 'n bedrywige week en net wegkom saam 'n geliefde om weer bymekaar te kom.

Brigitte D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place, nice view on the dam!

We where only one night at this beautiful place but I hope to come back one day! Host Ernst and his wife are very friendly. It is a fantastic place, with a more than fantastic view on the dam! You can swim in the pool or in the river.

Waterlus's terugvoer

Thank you Brigitte much appreciated, look forward to your next visit

Waterlus
Danie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie.

Wat 'n (water)lus is die plek. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie aandag aan fyner detail. Voel soos 'n vyfster plek en dan praat ek nie eens oor die ontbyt nie, dis maklik 'n 15/10. Sal sonder twyfel terugkeer vir nog 'n naweek. Weereens baie dankie Ernst en Antsja, julle is wonderlike en vriendelike mense.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie julle, ons waardeer dit opreg.

Waterlus
Susan M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters bevredigend.

'n Ware stukkie paradys! Al die ekstra bederfies is 'n onverwagte fees. Ontbyt was uit die boonste rakke. Gasheer en gasvrou laat mens uiters welkom en baie spesiaal voel - sal definitief teruggaan in die nabye toekoms.

Francois P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Enkelreisiger

Uitstekende mense en die gasvryheid was eg Suid-Afrikaans.

Dit was heerlik om die mense te ontmoet en die kamers is regtig een van die skoonste waar ek nog gebly het.

Waterlus's terugvoer

Dankie Francois, jy was 'n model gas.

Waterlus
Catarina Gertruida B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catarina Gertruida B
Saam met vriende

Uit die boonste rakke!

Ernst wat 'n voorreg om jou en jou vrou te kon ontmoet, julle het van die begin af uit jul pad gegaan om aan al ons versoeke te voldoen en ons verblyf perfek te maak. Julle plek is vir seker nie net Waterlus nie, maar 'n definitiewe lus vir die oog ook. Ons het baie lekker daar oornag en sal dit sterk aanbeveel. Dankie vir al julle moeite.

Waterlus's terugvoer

Dankie Tienie. Volgende keer 'n langer kuier.

Waterlus
Johan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Dit was heerlik om by Waterlus te oornag. Ons is vriendelik ontvang. Die uitsig oor die water is baie mooi. Die kamers is ruim en baie netjies. Ontbyt was absoluut vyfster. Baie dankie. Julle sien ons beslis weer.

Waterlus's terugvoer

Dankie Johan. Ek vertrou julle sal weer kom kuier.

Waterlus
Marietjie P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Huis weg van die huis gevoel-verblyf!

Ons is gul ontvang. Geen moeite is ontsien om ons verblyf uit die boonste rakke te maak nie. Ernst het selfs Tonic opgetower vir 'n welkome "sundowner". Ons motors het in die motorhuis geslaap en enige versoeke van vriesgeriewe is onmiddellik aan voldoen. Ons het 'n 5-ster-ontbyt ontvang. Ernst en sy vrou was 'n wonderlike gasheer en -vrou. Ons sal definitief Waterlus aanbeveel as akkommodasie.

Waterlus's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, glo julle het die groot 5 gesien.

Waterlus
Kathleen K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen K
Gesin met tieners

Vyfster verblyf en vyfster eienaars!

Absoluut pragtig! Vyf-ster verblyf met die oulikste eienaars! Kan Waterlus enige tyd aanbeveel. Puik!

Waterlus's terugvoer

Baie dankie, Kathleen,ons het julle ook baie geniet.

Waterlus
Dirk J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekke plek!

Ons het amper "per ongeluk" op hierdie lekke plek afgekom. Van die oomblik dat ons die eerste keer met Ernst oor die foon gesels het, het ons gesien dat niks te veel moeite gaan wees nie. Ons wou graag 'n bietjie vroeër inklok aangesien ons 'n troue moes bywoon, dit was geen probleem nie. Die kamer het ons verwagtinge oortref, netjies, skoon, luuks gemeubileer, groot genoeg en met 'n uitsig waarvan jy net kan droom. Met ons aankoms op 'n Saterdagmiddag het Ernst ons by die hek van die reservaat ingewag om seker te maak ons kry maklik die huis. Die kamer was heerlik koel en gereed met ons vroeë aankoms. Die klein ekstras soos koekies en sjokolade in die kamer was ook baie lekker en skep 'n lekker huislike gevoel. As ek kritiek moet uitspreek sal ek net vra vir goeie gehalte koffie in die kamer, maar dit is werklik al waarmee ek fout kon vind. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik en weereens met 'n lieflike uitsig, en met goeie, lekker, koffie! In die geheel was dit 'n baie lekker plek om oor te slaap en dit het waarlik ons verwagtinge oortref. Sou ons weer Witbank se omgewing moet besoek sal ons weet waar om te bly.

Waterlus's terugvoer

Dankie Dirk, dit is lekker om model gaste soos julle te hê.

Waterlus
Deon S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Besigheidsreis

Brilliant stay, good hosts, place for relaxing after a hard day's work.

10 out of 10 for this establishment. The first thing that catches you is the beautiful view and the peaceful quietness. The hosts were incredible, you arrive and they start treating you like kings, they made a plan for us when we wanted to braai, nothing was too much for them, breakfast was great with a lot of personal attention. Only problem was mosquitoes, but that was quickly taken care of by the host. I am definitely bringing my wife here for a weekend away.

Waterlus's terugvoer

Thank you, Deon, for the great review. We are looking forward to seeing you again. In the meantime, your air-conditioner was installed so your next sleepover will be cool and mosquito free. Thanks again.

Waterlus
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R544, Golden Mile Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlM2ZjZGQ0LTQzMDItNDQ5My05Zjg4LTQ4MmYxYmM4ZGNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885  per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R544 Golden Mile Estate 1035 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -25.938559 29.280546
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!