Warm Karoo and The Kitchen
Opsomming van Resensie
Sampie J - Nov 2021
Gemiddeld
Baie rustig.
Flip Y - Jul 2017
Gemiddeld
Baie vriendelike diens, goeie waarde vir geld.
Linda D - Jul 2017
Gemiddeld
Clean, relaxed surroundings and very friendly and helpful hosts.
De Wet D - Apr 2017
Gemiddeld
Aanvaarbaar.
Warm Karoo and The Kitchen se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar en terugvoering. Dit is opbouende kritiek soos dit, wat ons help om die beste diens en waarde vir geld aan ons gaste te gee. Ons is vreeslik jammer om te hoor dat u en u vrou ‘n ongemaklike nag rus gehad het. Die kussings is ongelukkig die standaard, gasvryheidsindustrie-kussing, maar danksy u terugvoering, sal ons egter uitkyk vir sagter, platter kussings.
Bloemfontein se nag prys was vir die tydperk as ‘n geheel op gestoot, en moes ons ook aanpas by die mark. Ons vertrou dat u dit so sal verstaan. Ons voel egter dat Warm Karoo oor die algemeen waarde vir geld is, en ons hoop dat die lekker ontbyt en behulpsame personeel u met ‘n lekker smaak in u mond gelos het.
Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom met sagter, platter kussings, en dieselfde smaaklike ontbyt en behulpsame diens.
Abre O - Des 2016
Gemiddeld
Netjiese kamer. Met 'n jaareindfunksie in restaurant moes ons alternatiewe reëlings tref. Grondpad verskriklik sleg (1 km).
Warm Karoo and The Kitchen se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons stryk nog die fynere logistiek rakende privaat funksies in The Kitchen & gaste wat in die kamers bly uit. Baie dankie vir u geduld daarmee.
Ons is gedurig in gesprek met die munisipaliteit rakende die grondpad, maar die pad het werk nodig.
Ons sien uit om julle binnekort weer te huisves!
Tobie F - Okt 2015
Gemiddeld
Hartlike Karoo gasvryheid.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-laan 16, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom