Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wapad Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Wapad Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andre S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige landelike atmosfeer.

Nie geweet aandetes is beskikbaar nie - kan meer prominent genoem word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howard En Madelene D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Howard En Madelene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, mooi verblyf, goed toegerus.

Baie lekker verblyf. Netjies en stylvol. Gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sekerlik een van die heel beste/ lekkerste oorslaapplekke!

Die eienaars is ongelooflik, vriendelik en hulpvaardig. Hulle vat geen kortpaaie nie, beddens uitstekend, stort uitstekend, koffie is bonekoffie en die ontbyte is baie goed. Hulle verdien uit ons oogpunt beslis 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gunter P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gunter P

Heerlik.

Skoon, netjies en uitstekende kliëntediens. Die ontbyt was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eve W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eve W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personal attention to detail and a comfortable stay.

The owners have certainly made this a friendly, comfortable, homely place to stay Including breakfast and the possibility of a simple choice supper menu. Including homeliness in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Issabella G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issabella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

Was verskriklik lekker het tuis gevoel. Beste chicken schnitzel ooit met die mushroom sous. Sal beslis terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en gasvrye verblyf.

Ons akkommodasie was mooi en gerielik ingerig met alle benodigdhede. Die eienaars is baie gasvry en daar is 'n restaurant op die perseel waar ons lekker geëet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke M
Saam met vriende

Outydse huis met moderne geriewe en uistekende gasvryheid.

Isak en Marilette is gasvrye mense. Kaggelvuur. Hulle gaan uit hulle pad uit om mens te akkommodeer. Kos is heerlik en baie billik. Kamers het lekker beddens en nuwe beddegoed. Deur by badkamer sal help, enigste kritiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wapad Gastehuis se terugvoer

Anneke, baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet. Die deur is defnitief deel van ons planne. Ons hoop om julle weer te sien.

Wapad Gastehuis
Riana B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely stay at Wapad. Few little issues that can be improved on. Very friendly and helpful staff.

We stayed over for 2 nights. When we arrived, the toilet was dirty but soon learned they had a problem with water and therefore couldn't flush. Lovely breakfast. Owner and his wife are very friendly as well as the staff. Will definitely support them in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Netjiese en gerieflike verblyf.

Die verblyf was baie netjies en gerieflik met heerlike ontbyt ingesluit. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies. Aangenaam. Vriendelike personeel.

Beslis aanbeveel. Ontbyt heerlik. Selfs kaggelvuur. Sal weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soné G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Alles nuut toegerus.

Pragtige kamers. Splinternuwe linne. Verblyf was baie aangenaam. Ons gashere het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wapad Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Sone. Dit was so lekker met julle hier.

Wapad Gastehuis
Stuart R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Friendly host and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wapad Gastehuis se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay.

Wapad Gastehuis
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wapad Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit opreg!

Wapad Gastehuis
Isabel P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer, mens voel tuis.

Eienaars baie gasvry en bedien heerlike plaasontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H

Plek is netjies en waarde vir geld.

Die plek is baie netjies. Wat is die moontlikheid vir omheining waar voertuie parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Landelik maar kort nog werk. Padinstruksies kan verkort en duideliker gemaak word.

Kamer deels sonder krag. Buite vullisdromme nie skoongemaak (neem in ag net na 2e Kersdag). Instruksie vir in dorp kan vereenvoudig word aangesien alle straatname nie daar is nie: draai regs in straat voor die blou huis en ongeveer 1km op regs is Wapad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurent S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurent S
Saam met vriende

Awesome location.

Everything was perfect, clean rooms, quiet location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolette B
Saam met vriende

Nie goeie ervaring.

Foto's is misleidend. Geen potte of panne om kos gaar te maak, ek by 'n ander kamer potte gaan kry en dit was vol stof. Geen voorsiening (behalwe 'n kers) vir load shedding. Geen geriewe om skottelgoed te was behalwe in badkamerwasbak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martmari V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outentieke, gerieflike en netjiese verblyf.

Heerlik gebly, alles wat nodig is, ons is gehelp om ons eie braai te maak en nie in die gemeenskaplike braaifasiliteit nie. Ons het egter nie geweet van die restaurant/eetkamerfasiliteit waar ons kon gaan eet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurika M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Sou daarvan gehou het as daar meer privaatheid voor jou eenheid was en dalk stoele om buite te sit. Ons was nie te vinde om die heeltyd binne in die eenheid te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizè C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizè C
Saam met vriende

Gesellig met mooi kamers.

Vriendelike eienaars met pragtige akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wapad Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het dit hier by ons geniet.
Hoop om julle weer te sien.

Wapad Gastehuis
Annatjie N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie N
Saam met vriende

Heerlik geslaap.

Dit was koud en nat. Heerlik gebad en warm geslaap. Anjie se eetplek was onverbeterlik met haar lamskerrie en kerrie-afval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag.

Skoon en netjies. Heerlike, warm bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ruim.

Baie lekker gebly - goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinria W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sinria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Beddegoed heerlik met 'n elektriese kombers. Jammer daar was geen warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Awesome and neat.

Wapad Gastehuis is a definite place to stay. We had a fantastic welcome and the rooms were neat and refreshing. Will go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merrill P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merrill P
Saam met vriende

Lovely spot with great potential.

New owners, friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld. Eienaar uiters vriendelik.

Dit is baie mooi skoon en netjies binne. Gasvryheid uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste vir my was die gasvryheid van Marilette en Izak sowel as almal wat daar werk.

Die etes by die kaggelvuur en die lekker geselsies was uitsonderlik, so het ons 'n bietjie meer van die Namakwaland-gasvryheid geleer. Dankie julle, waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wapad Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie vir die vriendelike woorde! Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer hier voor die vuur te verwelkom.

Wapad Gastehuis
Elsa F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa F
Enkelreisiger

Sout van die aarde mense wat jou met ope arms ontvang.

Wonderlike mense wat my huisves. 'n Absolute rustigheid wat mens nie kan oorvertel nie. Kom beleef dit self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84ecd955656db666474448ef701cb6104aa61434f7cbab42daafe2303e02279de655328549c2563366c9e5b379d14692589b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Drommedaris Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.378567679213 19.103923792448