Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VredenRust

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 101 resensies vir VredenRust
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en gemaklik.

Skoon, gemaklik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desireé O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desireé O
Gesin met klein kinders

Heerlike oornag verblyf. Netjies, gerieflik. Swembad was wonderlik.

Baie lekker, voldoende vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V
Gesin met klein kinders

Tevrede en gemaklik.

Alles was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Stil en rustig.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang en lekker gesels. Ons kon eers na 7pm inboek en dit was gelukkig nie 'n probleem nie. Swembad was mooi skoon en aanloklik. Daar is ook 'n skilpad wat kom inloer het die volgende oggend. Netjiese en oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O
Saam met vriende

Baie lekker.

Die swembad en braai geriewe was perfek. Alles was uitgepak vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneke K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie.

Ons het baie lekker gebly. Die geriewe is netjies en skoon met al die basiese items wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rifaat S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rifaat S

Amazing venue and was the perfect fit for the purpose of our stay.

The team really enjoyed the stay, from hospitality, friendliness, to flexibility. The place was clean at all times. Overall, it was definitely worth every penny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B
Gesin met tieners

Heerlike ruim eenheid met pragtige tuin.

Heerlike ruim eenheid met pragtige tuin. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie K
Gesin met tieners

Baie lekker plek om oor te stop oppad Kaap toe of Namibië.

Baie vriendelike ontvangs. Veilig en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense.

Lekker geslaap op die baie lekker matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ds V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ds V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflik.

Klein, maar gerieflik ingerig met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornagverblyf.

Kamer bietjie beknop met groot badkamer. Moes van ons bagasie in die badkamer stoor om beweegruimte in kamer te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina M

Gasvrou is baie behulpsaam. Veilige omgewing.

Skoon kamer en badkamer. Egter probleem ondervind met watertoevoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Gerieflike verblyf.

Ons het as 'n groep daar gekuier en kon dus bymekaar bly en in die aand heerlik op die stoep gekuier. Lizelle het ons vriendelik ontvang en die verblyf is baie netjies, alles werk en ons het heerlik geslaap. Ek sal die verblyf altyd aanbeveel as 'n goeie oorslaap indien jy reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Gesin met klein kinders

Netjies met alle luukses wat jy nodig het.

Koffie sachets en beskuit was 'n lekker verassing. Sal goed wees om WiFi password by plek te vertoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Ons het so lekker oorgeslaap in Kathu. Werklik 'n goeie aand se rus en vrede gekry, weg van die straat geluide. Die eenheid was gemaklik en goed geleë. Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virgill R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgill R
Gesin met tieners

Gerieflik, baie netjies, vriendelike diens!

Sal beslis weer daar bespreek. Lizelle (eienaar) het ons baie welkom laat voel. Sy het 'n warm persoonlikheid. Plek is baie baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdine G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine G
Gesin met klein kinders

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Baie dankie vir 'n lekker naweek en pragtige, skoon en lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muhammed S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammed S
Gesin met klein kinders

Clean, neat and calm.

Lizelle is so sweet. There could be one or two improvements for the future, but nothing worthy of complaining about.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonardo D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonardo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, ons is met ope arms ontvang.

Ek sal regtig almal aanbeveel om daar te gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Ons mense het baie lekker gebly en sal weer daar bly. Sal beslis aanbeveel in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline G

Waardeer vir geld!

Baie netjies en skoon plekkie, met die oulikste eienaar. Sy is baie vriendelik. Sal definitief hierdie plek aanbeveel. 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese plek.

Ons kon sien dat moeite gedoen word om die verblyf netjies en opgeknap te ho, en die diens wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Ons dank aan Lizelle en haar personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Ons mense het lekker gebly en sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Gerieflik en gemaklik vir oorslaap op pad.

Die 2 eenhede was skoon en netjies. Die koffie, tee en melk met aankoms was welkom gewees en gasvrou was daar gewees tydens inboek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus V
Besigheidsreis

Netjies en skoon, maar kort bietjie werk.

Die kamer was skoon en netjies. Daar is WiFi, maar dit vang glad nie op in kamers nie. Ook geen ontbytgeriewe nie, wat vir my 'n bietjie sleg was. Ek reis baie en slaap in baie gastehuise waar hulle altyd vir 'n mens 'n komplimentêre sepie en shampoo gee, wat ook nie hier die geval was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marche C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marche C

Perfek!

Baie dankie aan VredenRust vir die wonderlike verblyf. Ons het dit so geniet en dit is perfek geleë. Ons sal definitief weer hier bly as ons terugkom Kathu toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Gesin met klein kinders

Lekker swem en braai op jou deurdrumpel.

Heerlike oorslaapplek waar jy kan bietjie ontspan, braai en swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daryll M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryll M

Fantastiese wegbreekplekkie.

Lekker plekkie om net 'n bietjie weg te breek. Dit is goed geleë en dek alle basiese behoeftes. Die eienaars is ook baie behulpsaam vir enige navrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Konstant P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konstant P
Gesin met klein kinders

Skoon oase in Kathu.

Ons het baie lekker in VredenRust gebly. Ons kinders was mal oor die skilpad en die hasies en die swembad was 'n bonus! Als was mooi skoon en die eienaars het na-ure vir ons die hek kom oopmaak toe ons laat daar aangekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roekus D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Roekus D
Gesin met tieners

Nie goed geleë, ook nie veilig gevoel nie. Geen toiletpapier.

Onder gemiddelde akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate L
Gesin met klein kinders

Ons het Kathu besoek vir 'n sportgeleentheid.

Sentraal geleë, veilig. Die eenheid is elke dag skoongemaak wat 'n bonus was! Ongelukkig het Eskom ons in die steek gelaat, maar ons gasvrou was altyd beskikbaar en behulpsaam. Die WiFi het gewerk tydens loadshedding wat help!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Besigheidsreis

Heerlik.

Kamers is baie mooi en skoon, heerlike nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth B
Enkelreisiger

Fantasties.

Was baie vriendelik verwelkom, Lizelle het seker gemaak ek voel welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enid S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantastic host, very neat and clean. Great location and very safe. Overall very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanda V
Enkelreisiger

Ruim verblyf en genoeg parkeerplek vir groot waentjie.

Lizelle het uit haar pad gegaan om my te akkommodeer met groot waentjie by 'n ander eenheid. Dit was geen probleem vir haar nie. Baie dankie vir jou vriendelike diens en hulpvaardigheid Lizelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kartrien B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kartrien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Letterlik net oornag, maar goeie ontvangs en diens.

Heerlik ruim met alles wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrien D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrien D
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Die plekkie is baie netjies en 'n oulike oornagstop vir families met klein kinders. Lizelle is baie vriendelik en laat jou vinnig welkom voel. Ons sal weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Met ons aankoms het die dame ons baie vriendelik ontvang. Baie dankie vir die uithelp met die lafenis vir die keel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en met alles wat jy nodig het.

Baie lekker oornag die een aand. Alles was puik en perfek. Baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Gesin met tieners

Lekker plek om oor te slaap op pad na die Weskus.

Skoon en netjies. Koffiehoekie in kamer was bietjie beperk. Lizelle was baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Gesin met tieners

Perfekte oornagakkommodasie vir hele gesin.

Baie netjies en skoon, met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James H L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Kamers was mooi skoon en die personeel was baie vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karolien E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karolien E
Saam met vriende

Skoon, alles wat nodig was, was daar. Gemaklike beddens.

Die bad se koue kraan werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosalyn E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Gasvrou Lizelle was fantasties. Ek het met haar gereël om vroeër in te book want ons het vir ons kleinkinders gaan kuier en sy het gesorg dat ons 2 eenheide reg was vir ons toe ons daaraan kom. Ons het haar gesien om die sleutel te kry. Sy het alles verduidelik vir ons en ons verder glad nie gepla nie. As jy iets vir haar wou sê was sy 'n Whatsapp weg en sommer dadelik geantwoord. Baie mooi en rustige plek. Sal weer enige tyd daar bespreek as ons weer Kathu toe gaan. Baie dankie Lizelle. Jou plekkie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelies D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelies D
Enkelreisiger

Oornag by VredenRust, Kathu.

Het slegs oornag in Kathu. Lizelle het my vriendelik verwelkom en 'n keuse van kamers gegee. Alles was netjies en skoon. Dit was redelik koud, maar het heerlik warm geslaap. Al positiewe kritiek was dat ek graag 'n matjie langs die bed sou wou hê aangesien die leiklipvloere baie koud was. Verder kan ek hul vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Besigheidsreis

Baie vriendelike, rustige en netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het ons verblyf baie geniet, alles was skoon en netjies. Ons kan dit aanbeveel. Die gasvrou was baie toegewend en ons geakkommodeer met wasgoed was, kos maak en braaigeriewe wat ons gebruik het. Baie dankie vir die lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Besigheidsreis

Vriendelik, gerieflik en huislik.

Dit was 'n heerlike nagrus na 'n harde werksdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met tieners

Puik!

Hierdie was al die derde keer wat ons by Vredenrust oorslaap. Soos altyd was als 100% en sal definitief weer by hulle bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisetta J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisetta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het tuis gevoel.

Ons het die cappuccinos wat ons die volgende oggend kon maak, baie geniet. Het ook lekker in ons oornagverblyfplek gerus. Die plek is goed toegerus en gerieflik. Ons gasvrou was vriendelik en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P
Besigheidsreis

Lekker ontspanplekkie.

Dit is heerlik na 'n dag op die pad om hier te kom ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilna M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Ons is baie vriendelik deur Lizelle ontvang. Die kamer was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige mooi skoon dorp en blyplek.

Plek vir oorslaap skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met tieners

Lekker gebly, vriendelik ontvang.

Lekker gebly, vriendelik ontvang, skoon, netjies en gemaklik. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid D
Gesin met tieners

Sentraal en 'n lieflike plek vir oorstop op pad kus toe.

Vir 'n pitstop is dit baie netjies, goed geleë en ook die swembad en lugversorging is 'n redder in die somer. Geriewe was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay.

The place was secure and very clean. Lovely service enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisoun H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisoun H
Besigheidsreis

Very comfortable

Unfortunately town experienced an electricity blackout from midnight, which also meant there was no water the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiaan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiaan N
Besigheidsreis

Gemaklik

Gemaklike verblyf in ’n stil area naby die hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus S
Saam met vriende

Rustig.

Kamers was nie gediens teen 14:00 nie, verder aangenaam. Baie dankie vir die pin location wat gestuur is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Saam met vriende

Oulike verblyf in 'n oulike dorpie.

Die verblyf was baie gerieflik en netjies. Die badkamer kort dalk 'n paar dekor goedjies, maar alles was gerieflik, skoon en in werkende toestand. Die bestuurder/eienaar was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Baie lekker braai- en swembadarea. Net jammer dat die deur van die een kamer nie kan oopmaak na die swembad wanneer albei beddens in is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni V
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelike diens

Sal VredenRust definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Big Aluminium Glass E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Big Aluminium Glass E
Besigheidsreis

Was baie netjies en skoon.

Als was skoon, netjies en rustig. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frankie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie P
Gesin met tieners

Die kamers was skoon en goed ingerig.

Sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Rustig. Netjies. Kan gesellig verkeer.

Baie vriendelik ontvang. Kamers netjies en rustige area. Kan lekker kuier by braai en enige probleme word in 'n japtrap uitsorteer. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier, goeie ligging, skoon en netjies.

Als is skoon en netjies, sal weer aar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met vriende

Lieflike braaiplek.

Kan beslis VredenRust aanbeveel - goed geleë, baie mooi skoon en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, als wat jy nodig het.

Ons het lekker oorgebly. Als was netjies en skoon, veilige parkering. Het net vergeet om te vra vir toiletpapier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

People are friendly and very accommodating to your needs. Will definitely recommend to others and revisit.

Excellent service, would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roderick L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick L
Gesin met tieners

Dit wat kort maar aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babs K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Babs K
Besigheidsreis

Netjies en skoon en goeie waarde vir geld.

Die kamer was baie mooi skoon, maar die enigste negatiewe kommentaar is dat jou kamervenster letterlik op straat is. Miskien kan 'n voile-gordyn gebruik word om bietjie privaatheid te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassandra S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra S

Gerieflik en netjies.

Die rustige omgewing en alleen-tyd met familie was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Baie mooi plek en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika V

Netjies en vriendelike ontvangs.

Ons is baie vriendelik ontvang in 'n baie groot storm! Sal beslis weer daar gaan bly en dit ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Gesin met klein kinders

Wat 'n pragtige oase na 'n lang rit.

Pragtige 2 slaapkamereenheid, modern, vars en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met vriende

Baie rustig.

Braaigeriewe, netjies en skoon, boorgatwater en ’n swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en modern.

Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zola N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zola N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Lizelle was an amazing host and went out of her way to accommodate our every need. Thank you so much for everything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel K

Skoon en netjies! Waarde vir geld!

Ons het na een nag se verblyf tussen Nuwerus en Centurion gesoek. VredenRust het dadelik my oog gevang in terme van wat gebied word teen 'n bekostigbare tarief. Ons het 3 kamers bespreek, en al 3 was skoon, netjies en goed ingerig. Jy het alles wat jy nodig het, en kan met 'n geruste hart slaap, want jou voertuig is veilig binne in die erf. Ontvangs en inhandiging van die sleutels was maklik. Die eienaar Lizelle was vinnig met navrae antwoord en het ons warm ontvang die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag was veilig en gerieflik.

Honde kon vrylik rondhardloop in veilige, toegeboude erf. Vriendelike ontvangs en uitstekende braaiplek vir lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sommer weer nie.

Met aankoms is daar niemand om ons te ontvang nie. Gebruik die toilet na ek 4 ure op die pad was: geen toiletpapier. Ontvang eers om 18:00. Handdoeke. Geen teelepels. DStv het geen sportkanale. Geen hangers in die kaste. Lig in die gang het die hele nag gebrand en in ons kamer geskyn en dit moeilik gemaak om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en veilig

Ons sal beslis weer daar oorbly. Plekkie is skoon,netjies en veilig. Linne en handdoeke van goeie gehalte. Ons is ook baie vriendelik ontvang. Dankie vir n lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kassie G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Veilige akkommodasie met uitstekende ligging. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Dit was 'n baie lekker verblyf, baie vriendelike mense en veilig. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kassie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike, netjiese, skoon verblyf.

Maklike toegang en parkering. Uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Getha M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Getha M

Vredenrust was uitstekend.

Vredenrust was skoon, netjies, smaakvol en privaat. Agter n veiligheidhek, swembad en braaigeriewe. Sal beslis weer daar slaap. Baie flexible met inkom- en uitgaantye ook. Beste van alles, air con en DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan S

Netjies.

Was baie akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Baie rustige omgewing.

Die gastehuis is baie netjies en ek sal dit vir ander gaste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S
Besigheidsreis

Great place to stay, clean and convenient.

Arrived and were told that we were being upgraded to a 2 bedroom unit. This was greatly appreciated and the accommodation was outstanding. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sello M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello M
Besigheidsreis

Excellent service from booking to being welcomed and the rest of the stay. Well done!

Excellent service from the owner.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens vanaf bespreking tot by verwelkoming en die res van die verblyf. Wel gedaan!

Uitstekende diens van die eienaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmathapelo M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmathapelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

The place is clean and nice. Good customer service. Me and my partner really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Saam met vriende

Gasvrou wat omgee.

Baie netjies en skoon. Storte werk goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clynton C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynton C
Besigheidsreis

Had a very friendly experience.

Very friendly owners. They are very forthcoming and open minded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede, sal weer gebruik.

Was baie tevrede net die beperkte TV-kanale was teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ek en my man het deurgekom vir 'n troue, en VredenRust gekies vir verblyf. Ons het baie lekker gebly. Dit is rustig en die kamers is gemaklik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very clean end quiet place to stay.

The owner was very helpful and friendly. Will recommend it for anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie K
Besigheidsreis

Was goed.

Daar was geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

VredenRust is wat die naam uitspel: Vrede en Rus ervaar jy in die netjies toegeruste eenhede en omgewing.

VredenRust is net wat jy verwag as jy wil oorslaap en rus dieselfde tyd. Geen fieterjasies - net eenvoudig dog netjies, skoon en gemaklik. Die omgewing is net so inneembaar, veral die stilte. Die ligging is ook van so 'n aard dat jy dit maklik kry en vandaar gemaklik na die res van die dorp kan gaan, veral inkopies en uiteet. Die inwoners is vriendelik en behulpsaam. Gewis 'n wenner van 'n plekkie om in Kathu oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew L
Besigheidsreis

Stay comfortable and relaxing. Friendly rapport with people.

Guest house nicely situated in town and not far from all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 32, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed798443cbea863ad9c599b3a5eb1a0597358c2f0e46b079bf29c8e1d51b87716c66bb0fbcac44268bb94aa144ab91ee7e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 32 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.698013607397 23.052182795021