Voetbaai Chalets
Opsomming van Resensie
Daleen F - Jul 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Chrisna R - Jul 2022
Gemiddeld
Ligging en uitsig.
Adriaan G - Jul 2022
Gemiddeld
Ek en die seuns het dit baie geniet.
Engela A - Jul 2022
Gemiddeld
'n Heerlike kuier met 'n lieflike uitsig oor die strand.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis altyd lekker om te weet my gaste geniet Voetbaai.
Voetbaai-groete
Ansie
Jopie M - Jun 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Gerieflik, skoon en pragtige uitsig oor die see.
Malcomb D - Jun 2022
Gemiddeld
Just perfect!
Malcomb D - Jun 2022
Gemiddeld
Such a pleasure.
Anneline B - Mrt 2022
Gemiddeld
Oornagstop.
Carmen S - Mrt 2022
Gemiddeld
It's was just what you needed. And beautiful quiet area.
Dion B - Jan 2022
Gemiddeld
What an experience. And the owner is amazing. Nothing is too much for him.
Angela S - Des 2021
Gemiddeld
Stunning location, super facilities.
Marichen J - Nov 2021
Gemiddeld
Asemrowend.
Zena H - Okt 2021
Gemiddeld
Langs die strand.
Carlien B - Sep 2021
Gemiddeld
Uitstekend.
Anna-marie F - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtige omgewing
Chantal H - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtig op die see.
Kobie B - Jul 2021
Gemiddeld
Fantastiese see-uitsig, smaakvol gemeubileer.
Susann S - Jul 2021
Gemiddeld
Puik ligging
Werner V - Jun 2021
Gemiddeld
Verblyf op die strand.
Albert V - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was puik gewees
Archibald N - Apr 2021
Gemiddeld
Beste plek op die strand.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Baie dankie dit is altyd lekker om te hoor jou gaste het dit geniet. Ek waardeer die terugvoer baie.
Voetbaai-groete
Ansie
Kay F - Feb 2021
Gemiddeld
Mooi decor, skoon, vriendelik.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Baie dankie dis altyd lekker om sulke terugvoer te kry.
Dit maak my opgewonde dat my gaste my plek geniet en net kan ontspan en rustig huistoe gaan.
Voetbaai groete
Ansie
Amanda C - Des 2020
Gemiddeld
Awesome plekkie.
Muriel N - Sep 2020
Gemiddeld
Het heerlik oornag.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, dis altyd lekker om te weet my gaste het hul verblyf geniet.
Marnica M - Aug 2020
Gemiddeld
Fantastiese kuiertjie!
Voetbaai Chalets se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer, dit is wonderlik om te weet my gaste het hul verblyf geniet.
Allen J - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is altyd dankbaar as my gaste hulle verblyf geniet het.
Voetbaai groete
Ansie Duvenhage
Moira C - Des 2019
Gemiddeld
Not to my friends, as there is nothing to do in the area if not a family with beach loving children.
Barbara D - Okt 2019
Gemiddeld
Uitsig en ligging onverbeterlik.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Hallo Barbara,
Baie dankie vir jul terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het ons plekkie geniet.
Voetbaai groete,
Ansie Duvenhage
Theuns B - Sep 2019
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Eienaars baie gasvry en laat jou onmiddellik welkom voel.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Baie dankie, dis baie lekker om sulke terugvoer te kry. Hoop u kom kuier gou weer vir ons.
Voetbaai groete,
Ansie Duvenhage
Hennie U - Jul 2019
Gemiddeld
Alles wat ek verwag het.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Halo Hendrik,
Baie dankie vir jou resensie en 5/5 sterre - ons waardeer baie en is altyd bly as ons gaste gelukkig is.
Ons hoop om jou gou weer by Voetbaai te sien.
Vriendelike groete,
Mareleze
Annemaré D - Jul 2019
Gemiddeld
Fantastiese ligging, goed toegerus, uitstekende diens!
Lees meerVoetbaai Chalets se terugvoer
Halo Annemarie
Dankie vir jou mooi resensie. Dis die beste nuus as ons gaste lekker gekuier het by Voetbaai.
Ons hoop om julle weer gou daar te sien.
Mooi groete
Mareleze
Gerard S - Jul 2019
Gemiddeld
Die verblyf was baie aangenaam en die cottage was in een woord, pragtig.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Halo Gerard,
1000 dankies vir jou mooi resensie! Ons is baie bly jy het dit geniet by Voetbaai. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Mareleze
Elsie H - Jul 2019
Gemiddeld
Baie mooi en netjies!
Albertus S - Apr 2019
Gemiddeld
Bied rus vir die moeë reisiger.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Hi Bertus
Duisend dankies vir jou mooi resensie, ons waardeer baie.
Hoop om julle gou weer by Voetbaai te sien!
Mooi groete
Mareleze
Phil M - Apr 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Phil, ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien!
Groete
Mareleze
Muzelle G - Feb 2019
Gemiddeld
Dit was 'n rustige en sorgvrye naweek.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Liewe Muzelle
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer baie!
Hoop ons sien julle weer in die toekoms by Voetbaai.
Mooi groete
Mareleze
Leilani V - Feb 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Beste Leilani
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dis lekker om te hoor ons gaste het Voetbaai geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Mooi groete
Mareleze
Andri N - Feb 2019
Gemiddeld
Absoluut netjies en luuks.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Liewe Andri
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons mooie Voetbaai. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Mareleze
Marinda B - Feb 2019
Gemiddeld
Gerieflik, netjies, alles wat jy nodig het.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Beste Marinda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop om jou weer by Voetbaai te sien!
Vriendelike groete,
Mareleze
Isabella V - Jan 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik gekuier - die interieur is baie stylvol.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Halo Isabella, baie dankie vir jou mooi resensie, ons is baie bly julle het lekker gekuier by Voetbaai.
Ongelukkig is wifi nie meer beskikbaar by Voetbaai nie.
Mooi groete
Mareleze
Gilda L - Des 2018
Gemiddeld
Heerlike kuier. Goed ingerig!
Voetbaai Chalets se terugvoer
Halo Gilda
Baie dankie vir jou mooi resensie, dis lekker om te hoor julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Voetbaai te sien.
Mooi groete
Mareleze
Martha-ann C - Des 2018
Gemiddeld
Baie netjies en skoon en beveel enige tyd aan.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Beste Dicky,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jou gou weer by Voetbaai te sien.
Mooi groete,
Mareleze
Stefan P - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie dag Stefan,
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Altyd lekker vir ons om te hoor dat ons gaste lekker bly.
Hoop om julle weer by Voetbaai te sien.
Groete
Louise
Rene U - Sep 2018
Gemiddeld
Fantastiese ligging by die see!
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie dag Rene,
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons is so bly julle het lekker by ons gebly.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Louise
Barbara D - Sep 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie Dag Barbara D,
Baie dankie vir die pragtige resensie van Voetbaai.
Dis vir ons so lekker om te weet dat ons gaste lekker bly.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Louise
Amelia M - Aug 2018
Gemiddeld
Goed geleë, baie skoon en netjies.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie dag Amelia
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle gou weer by Voetbaai te sien.
Vriendelike Groete
Louise
Malcomb D - Jul 2018
Gemiddeld
Absoluut lieflike verblyf!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Absolutely lovely stay!
Spent two nights in Hardertjie, one night on the way to Namibia and one night on the return journey. Clean, comfortable and safe. Really impressed with the furnishings and the addition of an electric blanket to warm the bed on a Port Nolloth winters night. Host was friendly and efficient and extremely helpful. Will definitely do it again!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Dear Malcomb,
Thank you for the beautiful review.
We really hope to see you at Voetbaai again.
Kind regards,
Louise
Erina S - Jun 2018
Gemiddeld
Lieflike huisie, met pragtige tuin, feitlik op die strand.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie dag Erina,
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons is so bly julle het julle tydjie by Voetbaai geniet.
Vriendelike groete,
Louise
Johann V - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker om daar te bly, pragtige blyplek en baie goed geleë teenaan die strand.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie Dag Johan
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek is baie bly dat julle lekker gebly het.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien.
Vriendelike Groete
Louise
Coenie V - Feb 2018
Gemiddeld
Die plek is smaakvol, pragtig en baie gerieflik.
Isabella V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie aangename verblyf - 'n heerlik breek tussen Aus in Namibië en Kaapstad.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeiedag Isabella,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is so bly dat julle lekker by ons gebly het en ook vir Oranjemund kon besoek.
Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Louise
John V - Des 2017
Gemiddeld
Baie goed toegerus, skoon en netjies.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie Middag John
Baie dankie vir die baie mooi resensie.
Ek is so bly julle het die tydjie by Voetbaai geniet.
Ons glo ons sal julle in die toekoms weer daar sien.
Mooi bly
Vriendelike Groete
Louise
Francois E - Des 2017
Gemiddeld
Baie relaxing.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie more Francois
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is so lekker om te hoor as gaste lekker gebly het.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Louise
Kurt L - Okt 2017
Gemiddeld
Lekke geslaap en lekke gebly.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Hi Kurt
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te sien.
Mooi groete,
Mareleze
Mallon T - Aug 2017
Gemiddeld
Baie mooi plekkie.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Liewe Mallon T, baie dankie vir jou mooi resensie en besoek by Voetbaai; ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Mareleze
Marliese B - Jul 2017
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike vonds!
Voetbaai Chalets se terugvoer
Liewe Marliese,
Baie dankie vir jou pragtige resensie; dit is wonderlik om te hoor as ons gaste gelukkig is.
Ek hoop ons sien julle weer binnekort by Voetbaai.
Mooiste groete,
Mareleze
Ursula S - Sep 2016
Gemiddeld
Rustig by die see!
Voetbaai Chalets se terugvoer
Beste Ursula.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien in die toekoms.
Mooi dag verder.
Groete
Louise
Hennie M - Aug 2016
Gemiddeld
Dit was netjies en het 'n baie mooi uitsig. Regtig 'n gerieflike plekkie.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Beste Hennie M,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons geniet dit om terugvoering te kry oor ons gastehuis en dis lekker om te hoor as hulle lekker gebly het.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by Voetbaai te sien.
Groete,
Louise
Johanni B - Jul 2016
Gemiddeld
Baie netjies en pragtig, op die strand.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Beste Johanni
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Mooi dag
Louise
Fritz L - Mei 2016
Gemiddeld
Koud, maar lekker.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Hi Fritz L
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit maak ons harte baie bly as ons gaste so lekker bly en en ook die netheid van ons plekkie raaksien. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by Voetbaai te sien.
Vriendelike Groete Louise en Voetbaai span
Marius E - Apr 2016
Gemiddeld
Baie mooi en op die strand.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Goeie dag Marius,
Baie dankie vir die pragtige kommentaar. Dis altyd vir ons lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by Voetbaai Chalets te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Louise
Herman V - Feb 2016
Gemiddeld
Pragtige, skoon en netjiese huisie, ons het die verblyf baie geniet.
Voetbaai Chalets se terugvoer
Hi Herman,
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit maak ons harte baie bly as ons gaste so lekker bly en en ook die netheid van ons plekkie raaksien.
Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by Voetbaai te sien.
Mooi groete
Mareleze en Voetbaai span.
Marius K - Jan 2015
Gemiddeld
Ongelooflik lekker, rustig, skoon en veilig.
Dine D - Okt 2014
Gemiddeld
Ons het heerlik gerus!
John R - Okt 2014
Gemiddeld
We were very happy we chose Voetbaai chalets
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voetbaaistraat 2132, Mc Dougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom