Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village Mews 8

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg.
Tee, koffie, sap en beskuit word met aankoms voorsien.
Linne en handdoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Linne kan verander word en daar kan skoongemaak word met besprekings van langer as 5 dae teen 'n koste van R200.

Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Geen partytjies wat ram- en hennepartytjies insluit, geraas of diere word op die perseel toegelaat nie.

Enige breekskade of skade moet voor vertrek vervang of herstel word met dieselfde estetiese voorkoms, sodat die volgende gaste se verblyf geaffekteer word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat, Village Mews 8, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAykyQbhG7osvcDDYPkAVTddEKOFWZLShmgh7a06cUHaccqaa55Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Vink Street 8 Village Mews 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.012919660118 22.80007182209