LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Village Mews 8 | LekkeSlaap
+46

Village Mews 8

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Des 2021 tot 9 Jan 2022.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat, Village Mews 8, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 R816 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Village Mews 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in 'n veilige kompleks wat sentraal geleë is in Sedgefield. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers.

Die woonstel is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n kluis, linne, badhanddoeke, ekstra en komberse. Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank toegerus. Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien, lugbraaier, prutpot en 'n tafel met stoele. Die leefarea het 'n TV met DStv, asook die opsie vir 'n OVHD-dekodeerder, en toegang tot 'n balkon. Die balkon kyk uit oor die N2.

Sap en beskuit word met aankoms voorsien, asook komplimentêre koffie, suiker en tee. Handseep, stortseep en sjampoe met opknapper word ook in elke badkamer voorsien. Ander geriewe wat op die perseel beskikbaar is sluit 2 draagbare waaiers, 'n haardroër, strykyster, warmwatersakke, 'n verwarmers, skoenstaander, speletjies soos Uno, magnetiese veerpyltjies, Dominos en Monopoly, asook 'n versameling leesboeke. Onbeperkte WiFi is beskikbaar aan gaste wat 5 nagte of langer bly.

Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of sakereisigers. Sedgefield is sowat 37 km van George af en sowat 25 km van Knysna af. Doendinge in die omgewing sluit Wild Oats Organic Market elke Saterdagoggend, gholf, avontuursport, fietsry en voetslaanroetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Village Mews 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Village Mews 8
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Vinkstraat, Village Mews 8, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Village Mews 8 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R960 R816
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
R960 R816
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat, Village Mews 8, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAykyQbhG7osvcDDYPkAVTddEKOFWZLShmgh7a06cUHaccqaa55Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960, nou Vanaf R816  per nag(plek vir 6) 9 5 1 5 Vink Street 8 Village Mews 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.012919660118 22.80007182209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!