Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mosaiko

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 4, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Mosaiko is in die rustieke dorpie Kathu in die Noord-Kaap geleë en het 8 kamers wat slaapplek aan 14 gaste bied.

Ses kamers het 'n koningingrootte-bed en 2 kamers het 'n enkelbed. Alle kamers het en suite-badkamers, lugversorging, 'n yskassie, onbeperkte WiFi en DStv.

Ontbyt word soggens in die gemeenskaplike eetkamer bedien.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, wasgoeddienste en 'n braai-area in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Villa Mosaiko
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria/Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 9

Ligging

  • Geelhoutstraat 4, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Villa Mosaiko het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 4, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ec2f035f7d043b06679af3b2a04aea7d3f25a36e5b3f32dd1891be7f5126cb6e98c6a7ece724b3cadab8c27bd53a7919d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Geelhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689209185818 23.044393260852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem