Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mosaiko

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Villa Mosaiko
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Izelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S
Besigheidsreis

Uitstekend.

Vriendelike mense en goeie diens. Help waar hulle kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Hi Kobie. We are grateful for your positive review. It was just one great privilege to have received you at Villa Mosaiko B&B.

Villa Mosaiko
Salome B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Skoon netjies.

Baie netjiese tuin en kamers. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Hi Salome, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is dankbaar ons kon julle by die Villa ontvang en bedien. Ons ontvang julle graag binnekort weer.
Hartlike Groete
Ria

Villa Mosaiko
Chris S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Gasvrye personeel. Baie moeite vir ons gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Chris. Ons sal jou en metgeselle baie graag weer in die toekoms wil sien.
Sëenwense vir julle
Rian

Villa Mosaiko
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gerieflik en veilig. Hoogs aanbevole.

Verblyf uitstekend en gerieflik ingerig. Etes van hoogstaande gehalte. Gasheer en gasvrou vriendelik, professioneel en behulpsaam. Beslis die moeite werd vir 'n besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Thank you, Esmé, for a much appreciated review and rating. We were blessed to could have met you and Marlou.
Please visit us again.
Hartley regards
Ria

Villa Mosaiko
Kerry L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry L
Saam met vriende

Absolutely fantastic.

Excellent location, beautiful accommodation, very comfortable. Most amazing hosts, wonderful breakfast. Couldn't ask for me. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Thank you so much for your positive and most appreciated review,Kerry.It was such a pleasure to meet and serve you two couples

Villa Mosaiko
Chrisna V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë en veilig. Die ontbyt was 'n wenner.

Baie skoon en netjies. Was rustig en stil oor die naweek. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou wat moeite gedoen het om ontbyt vroeër te bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Hi Chrisna

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is gesëen deur julle hier te kon ontvang. Ons hoop om julle sommer weer binnekort te kan bederf.

Villa Mosaiko
Theresa K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer.

Vriendelike mense wat jou belange op die hart dra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Besigheidsreis

Vriendelike diens, en baie skoon en netjies.

Ontbyt was baie lekker. Die kamer was voldoende, en die ontvangs baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Hi Lourens

Dit was heerlik om jou en Mias hier te ontvang. Ons het julle menswees geniet. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Dankie dat julle die Villa gekies het om in Kathu oor te bly.

Villa Mosaiko
Ronell V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V
Besigheidsreis

Pragtige plek met vriendelike diens.

Baie vriendelik ontvang deur Petro en baie goed behandel. Selfs voorsiening gemaak vir beligting tydens kragonderbrekings. Baie lekker ontbyt. Kan die gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Besigheidsreis

Goeie dienslewering.

Die plek is baie netjies en hulle kos is ook goed. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistair P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with our short stay!

Clean and very professionally run! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal tevrede met alles.

Baie baie netjiese plek. Rustige omgewing, goeie linne en handdoeke. Gebalanseerde ontbyt. Die stoepe en hele perseel is pynlik netjies en skoon. Beste gastehuis waarin ons al in Kathu gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Baie dankie Ronel, vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg en dit was 'n voorreg om julle in Villa Mosaiko te akkommodeer. Liefde, Petro.

Villa Mosaiko
Angelique V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met vriende

Heerlik, die aandag aan detail is goed. Heerlike groot stort.

Ek en my ma het die verblyf terdeë geniet. Die ontbyt elke oggend was 'n groot bederf! Baie dankie aan Petro!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Ek is baie bly dat julle Villa Mosaiko gerieflik beleef het, en dankie vir die positiewe terugvoering. Liefde, Petro.

Villa Mosaiko
Andre N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en professioneel.

Wonderlike, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludick V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludick V
Saam met vriende

Wonderlik, skoon, netjiese kamers. Aandete en ontbyt was voortreflik.

Petro, baie dankie vir 'n wonderlike oornag in jou gastehuis. Alles was 5 ster. Jou tariewe is voorwaar waarde vir geld. Sterkte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy C
Besigheidsreis

Dit was 'n uiters aangename ervaring.

Die ontvangs was uiters vriendelik en professioneel en die akkommodasie was baie netjies, stylvol en gemaklik. Ook die ontbyt was 'n wenner. Sal verseker weer daar oornag indien die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Mosaiko se terugvoer

Baie dankie George, ek waardeer die positiewe kommentaar!

Vriendelike Groete
Petro. Villa Mosaiko BB. Kathu

Villa Mosaiko
Jaco R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Enkelreisiger

Skoon, vriendelik, behulpsaam.

Dit was 'n aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 4, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ec2f035f7d043b06679af3b2a04aea7d3f25a36e5b3f32dd1891be7f5126cb6e98c6a7ece724b3cadab8c27bd53a7919d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Geelhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689209185818 23.044393260852