LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Jaime Self-catering | LekkeSlaap
+30

Villa Jaime Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriene-weg 7B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 R761 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Jaime Self-catering is in Ballito aan KwaZulu-Natal se ongerepte Dolfynkus geleë. Plaaslike inwoners verwys na hierdie omgewing as "die natuur se speelplek" en dié instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede. Dit spog met 180º see-uitsigte en skuil in 'n welige subtropiese paradys. Die selfsorg-eenhede is net 300 m van die strand af.

Verblyf word in bekostigbare, privaat eenhede gebied. Elke eenheid het 'n see- of tuinuitsig, sluit privaat ingange, veilige skadu-parkeerplek op die perseel in en is volledig toegerus met selfsorg-geriewe. Daar is ook geriewe soos 'n wasgoeddiens, 'n lughawe-pendeldiens, sekere DStv-kanale, WiFi en mediese bystand.

Villa Jaime Self-catering is stapafstand vanaf die strande, restaurante, kroeë, nagklubs en winkelsentrums, en net 22 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe. Vir die gholf-entoesiaste is die instansie net 'n entjie se ry vanaf die Zimbali, Prince's Grant, Umhlali, Mount Edgecombe en ander gholfbane in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 121 resensies vir Villa Jaime Self-catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Adriene-weg 7B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Jaime Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R761
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R761
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriene-weg 7B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwZTE3NGY1LWI3MjgtNGY1MS1iNjc3LWU5ZGM0MjhmMTdjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895, nou Vanaf R761  per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 7B Adriene Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.536804773434 31.218034923077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!