Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Contessa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Contessa is 'n gastehuis in Beaufort-Wes en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Al 5 kamers is uniek en smaakvol versier en vernoem na bekende kunstenaars en akteurs. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad of stort.

Verder het elke kamer lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word soggens in die eetkamer of op die veranda bedien. Heerlike aandetes kan saans genuttig word en braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Klein- en mediumgrootte-troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf met ons gereël word.

Villa Contessa se tuine word pragtig onderhou en unieke kunswerke kan in die galery, Karoo Pearl, besigtig word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die villa is in die hoofstraat, lekker naby 'n paar winkels, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 88 resensies vir Villa Contessa
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Contessa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33d7987b80e92cfe8c2db26bdb12496fc2a7f7b642ea5211d7be79a9e4b244e25a6393728125608d99543e34ffe040ad4eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 28 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.3535072 22.5879193