Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Contessa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Edith Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 88 resensies vir Villa Contessa
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karin J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Goeie waarde vir geld.

Dit was baie lekker rustig. Die kamers is netjies, baie skoon, en het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marika V

Baie goed.

Die gasvrou en eienaar is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joannes Greeve N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joannes Greeve N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, lovely and a very good bed.

We enjoyed staying at Villa Contessa on our way to Camdeboo Mountains. The rooms, the art, the garden and service, everything was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey V
Saam met vriende

Pleasant stay.

Comfortable accommodation and friendly host. Ideal for 1 night. Safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Die gebou is mooi en die gasvrou was gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay with all the comforts.

The host greeted us in the evening and gave us great recommendations for breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sisteen G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisteen G
Gesin met tieners

Anderwêreldse belewenis in die Karoo.

Ons het baie lekker gekuier op pad na die noorde. Villa Contessa het ons sommer laat voel ons reis in die buiteland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker oornag.

Bed was baie hard en beslis nie 'n koninggrootte nie. Dubbelstort was net 'n effe langer stort. Was onder die indruk dis vir 2 mense om saam te stort. Geen venster. Sou graag buitentoe wou kyk toe dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Halo Elmarie
Dankie vir jou resensie.
Die webtuiste sê duidelik dit is n dubbelkamer en dan is dit n dubbelbed.
Dit is n baie groot stort en dan is dit altyd goed om net voordat jy bespreek te vra wat jy nodig het.
Dan sou ek vir jou Omar Sharif Kamer gee wat baie groter is met "Queen plus" bed. Ek het nie king beddens nie.
Groete
Edith

Villa Contessa
Elma F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma F
Enkelreisiger

Warm reception and neat rooms.

Loved the fact that it was doggie friendly. Secure and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met vriende

Baie veilig, skoon en netjies. Gasvrou was baie gasvry. Heerlik geslaap.

Ons sal beslis weer gebruik maak van Villa Contessa. Baie veilig en skoon. Gasvrou was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap!

Ons het net oornag op pad terug Gauteng toe! Ons het gemaklik geslaap in die kamer vir 4! Ons het aandete by die gastehuis geëet en oh ny word Dit was heerlik! Als en als dink ek dit was waarde vir geld en kort maar lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B

Pragtige plekkie met lieflike tuin!

Het die Villa baie gerieflik en gemaklik gevind. Lekker cosy en voel of jy in 'n ander land is met die mooi versierings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek.

Dit was baie koud en die kamer is so goed toegerus teen die koue, lugversorger, winterlakens, warm beddegoed. Beskuit, muffins en koffie, vars melk en water. Gasvrou het vir ons die heerlikste aandete gemaak. Van al die baie perfekte plekke wat ons al deur die website bespreek het, vat Villa Contessa loshande die 1ste plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johnny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam, teleurgesteld.

Ingangsarea in donker, onveilige kant van straat. Kamer donker maar op oog af redelik skoon. Badkamer ongelukkig ysig koud gewees! Noodgedwonge toilet deur nag gebruik, tande geborsel, en gegaan! Het hierdie glad nie waardeer of geniet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand (prof.) P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand (prof.) P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Hartsopregte, eerlike, vriendelike en uitnodigende en veilige geborgenheidsruimte!

Na veertig jaar van getroude lewe en bykans 65 jaar se lewe op hierdie derde planeet van die son af, het die gode uiteindelik op my vrou en ekself geglimlag en ons die voorreg gegun om by Edith (een van die alleropregte siele wat hierdie aarde nog ooit bewandel het) en haar Jack Russels se gastehuis te mag oornag. Voortreflike Karooherinnerings-aandete, met diep en opregte liefde deur Edith self voorberei, heerlike gesels met Edith self en 'n knuswarm bed het ons weer laat glo dat opregte gasvryheid en onopgesmukte eerlikheid en openhartigheid wel nog te vinde is. Ons salueer Edith! Ons sal, d.v. van nou af altyd by haar kom oornag wanneer ons weer op pad is Mosselbaai toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verrassing om elke hoek!

Gasvrou Edith en haar personeel het ons baie welkom laat voel. Pragtige, unieke omgewing waar mens die liefde in al die kunstige handewerk kon sien. Ons het lekker ontspan, lekker gekuier, lekker geëet en lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad huistoe.

Unieke informele atmosfeer. Eienaar sonder pretensie en baie gasvry. Ons het aandete en ontbyt vooraf gereël en lekker in die kombuis saam met ander gaste geëet. Baie gerieflik en billik geprys. Verkeer in die straat is bietjie lastig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Massimo O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo O
Enkelreisiger

Enjoyed the Bohemian and arty vibe of the place.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gerieflike oornag-slaapplek.

Ons is vriendelik ontvang, als was skoon en netjies in ons kamer. Die kamers is baie goed ingerig. Het 'n heerlike aandete geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Ons eenheid was baie ruim. Keurig gemeubileer, skoon, netjies en dierevriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie gasvryheid.

Ons het 'n heerlike ete daar geniet en die bed het lekker gelê. Ongelukkig raas die verkeer baie deur die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Björn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Björn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie individual, baie detail. Kos was puik.

Lekker Karoolam vir ete. Personlike diens. Onstspanne atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John A

Goed.

Plek skoon en maklik om te kry. Rustig en goed vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik - baie vriendelike mense en ongelooflike mooi plek om te sien - as jy gedink het om nie oor te bly nie - verander jou besluit, hierdie is een van daai moet sien plekke.

Gaan bly net daar - glo my, jy sal nie vir een oomblik spyt wees nie - een van die interessantste plekke wat ek al gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia C

Fantasties!

Vriendelik, hulpvaardig en gasvry. Het vir ons aandete aangebied toe ons 21:30 arriveer, dierevriendelik, mooi tuine, pragtige kamer en heerlike bed. Alles is so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Reëlings was goed, en professioneel. Kos was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enigste in Beaufort vir ons.

Oornag op geen ander plek as by Villa Contessa wanneer ons reis nie. Edith is amazing, Villa Contessa is 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronaldie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaldie P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Villa Contessa in Beaufort-Wes word aanbeveel vir almal. Skoon, netjies, veilig en waarde vir geld. Gasvry, vriendelik en 'n pragtige plek. Ons het ook 'n heerlike aandete geniet. Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm mense en pragtige, interessante plek.

Ons is baie welkom ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Kos was uit die boeke en swembad was beslis 'n lafenis vir die droë Karoo hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Vriendelike diens en netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Die aandete by Villa Contessa was baie besonders gewees. Fantastiese dekor en sitplekkies buite waar mens kan sit om 'n skemerkelkie te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen Y
Gesin met klein kinders

Oornag op pad Kaapstad toe.

Eienaar was so oulik. Baie vriendelik en het 'n heerlike Kersete gemaak vir ons. As ek weer Kaap toe ry, sal ek vir seker daar stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Baie aangenaam gewees. Lekker atmosfeer.

Die drukking van die stortwater is bietjie moeilik, maar ons het op die ou-end regekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dayle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayle B

Quaint and revitalizing.

The hostess was extremely welcoming. The rooms were luxurious and the food was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en stylvol.

Ons verblyf by Villa Contessa was baie aangenaam. Boonop hondevriendelik. Kamers is netjies en stylvol. Alles reflekteer kuns en vetplant tuin is besonders. Ons is opgegradeer na Omar Sharif familie kamer. Kamers vernoem na rolprentsterre van die verlede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gibson C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gibson C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Nice dekor. Love die plek.

Heerlik gekuier. Mooi uitsig van dome af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bradley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming place, great host but unfortunately in need of a deep clean.

We loved the look and feel of Villa Contessa however we were disappointed in the cleanliness of our room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivienne G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne G
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie goeie diens en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel oulik.

Dis 'n baie mooi plek met lieflike dekor. Die gasvrou is dierbaar en het ons gegroet toe ons in ry en toe ons vertrek het. Dis goed ingerig met alles wat mens nodig het. Ongelukkig was dit nie baie skoon nie (ou hondekos op die vloer/bad was nie baie skoon nie/speelgoed van vorige gaste) en die kussings was hard. Die badwater was ook koud/lou, al het ek die geyser 3 ure kans gegee om op te warm na loadshedding. Ons het bietjie meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Na 'n lang dag op die pad het ons lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was vir 'n oornag-stop gewees, het goeie nagrus gekry en die geriewe geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Enkelreisiger

Atmosfeer laat jou welkom voel!

Dekor en tema baie goed - verrassend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oude Schuur is 'n wonderlike gastehuis!

Ons het 'n pragtige kamer gehad en het sommer tuis gevoel. Alles was perfek vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alpha M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alpha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker atmosfeer, gerieflik.

Lekker oorslaap blyplek op pad na Hartenbos! Kon ook 'n heerlike aandete daar geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woning met oulike temas vir die kamers.

Baie vriendelike eienaar, sy is so behulpsaam. Die dekor in my kamer Frank Sinatra is so weelderig en mooi. Die groot stort is altyd 'n pluspunt. Goeie kwaliteit koffie in die kamer met lekker beskuit is so welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, clean, friendly.

Really awesome place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C Klopper K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C Klopper K

Ons het heerlik gekuier en net so heerlik geëet die aand in die gastehuis. Dankie Edith, dit was beslis aan te beveel.

Ons het heerlik gekuier en net so heerlik geëet die aand in die gastehuis. Dankie Edith, dit was beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Dankie vir julle kuier.
Na 'n lang rit is dit altyd lekker om net op n stoep te kan sit en geniet.

Villa Contessa
Hantie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie V

Baie genotvolle bederf in die Karoo!

Die kamers is lekker groot en baie netjies. Aandete was heerlik en 'n groot bederf. Ons gasvrou baie vriendlik en die tuin pragtig. Sal weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Dit was heerlik om julle hier te he.
Hoop ons sien gou weer.

Groete,
E.

Villa Contessa
Sigmunda K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigmunda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik.

Baie oulik, lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was heerlik om jul hier te he.

Mooi dag.

Groete,
E.

Villa Contessa
Madeleine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

'n Ware oasis in die Karoo. Vriendelik hartlik ontvangs, awesome kamer, skoon en netjies, regte egte Karoo aandete. 'n Beslis vir asemskep op jou pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop dit was 'n lekker rit Kaap toe.
Groete

Villa Contessa
Christiaan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met vriende

Pragtige eiendom vol kleur, beelde en karakter.

Villa Contessa was 'n pragtige gastehuis wat 'n baie gemaklike en wonderlike atmosfeer geskep het. Ons het laat die aand aangekom en was met passie en geluk ontvang en graag was daar vir ons 'n lekker aandete voorberei. Ons het baie gemaklik geslaap en was die volgende oggend verfris en reg vir die reis wat voorlê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Angus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dark and dingy, dirty, dinner optional but expensive for what she served.

Dinner overpriced, owner unexpectedly (not invited) joined us at dinner along with her dogs, her food was really overpriced and not nice, meat tough etc. We had cold shower, candle supplied, however no means to light it (we had loadshedding). Lighting in the bedroom inadequate, no windows in room. In general not a great stay at all, will not stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid op sy beste!

Die heerlikste aandete geëet na 'n lang dag! Vriendelike diens en baie netjies kamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Enkelreisiger

Baie spesiaal en unieke verblyf!

Agv Covid moes ek paar keer my besprekingsdatums verander, Edith was baie tegemoetkomend en behulpsaam. Die vriendelike ontvangs en geselsies was 'n bonus bo-op 'n ongelooflike unieke gastehuis. Die detail in elke kamer asook haar hele gastehuis spreek van goeie smaak, kunstigheid en warmte. Dit was voorwaar een van die heel beste verblyf-ondervindings wat ek gehad het. Ek het 3 nagte oorgeslaap. Dankie Edith, jy en jou plekkie kry 'n 10 uit 10 van my af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P
Saam met vriende

Heerlik gekuier, geëet en geslaap. Ligging is uitstekend, veilig en netjies en absoluut pragtig.

Edith dankie vir jou gasvryheid en moeite met ons heerlike aandete! Jy het ons hartlik ontvang. Het heerlik geslaap en die villa is 'n lus vir die oog. Villa Contessa sal my vir seker weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Hallo Antoinette,
Ek is bly jy het dit hier geniet en dit was 'n absolute plesier om jou hier te he.
Dit was lekker om so 'n positiewe, gelukkige mens te leer ken.
Dit is jou stop hier al is dit vir 'n gou-gou koffie op die pad noord. Bel net.
Baie groete,
Edith.

Villa Contessa
Sue G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sue G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not to be repeated.

After travelling for 12 hours we arrived early evening. Once we were shown our room, we were effectively locked into the premises with no way of leaving to get an evening meal. The owner has left and the man who showed us in was nowhere to be found. I did phone the owner and left a message asking how we could get out, but received no reply. There were 2 tea bags, frozen milk and 1 bottle of frozen water and some rusk crumbs in a canister. The room was cold and the air con/heater didn't work - other than to make the room colder. We were so glad to leave early the next morning and based on our very poor experience, more than happy to skip breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was ongelukkig net 'n kort tydjie daar en sal later wou bly.

Alles is mooi skoon en netjies. Gasvry ontvang. Sal beslis weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle S
Saam met vriende

Very sweet place.

I loved the themed rooms, gorgeous courtyard and absolutely loved Edith, the host, and her beautiful jack russells.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basil C
Gesin met tieners

Awesome experience.

What an awesome place with an experience and friendliness that makes you feel you have entered a completely different world. Absolutely loved our short overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Hi Bazil
It was lovely having you here at Villa Contessa
I am happy that you enjoyed it and had a good expierience
Regards
Edith

Villa Contessa
Carmen G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen G
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het vrek lekker geëet en het elke sekonde se bederf geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Halo Carmie,
Dit is altyd lekker om lekker mense te bederf.
Bly julle het dit geniet by Villa Contessa.
Groete,
Edith

Villa Contessa
Brenda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dadelik tuis gevoel

Die gasvrou is baie vriendelik en laat mens onmiddelik welkom voel. Die kamer was baie gerieflik ingerig en baie netjies. My 2 pugs kon lekker baljaar in haar tuin en sy het nie omgegee nie. Sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie aan haar en dat julle haar by julle het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig, netjies en skoon.

Baie goeie diens, rustige omgewing, heerlike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer.

Gasvrye ontvangs. Skoon en netjies. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, hoop om u weer in die toekoms te huisves

Groete
Edith

Villa Contessa
Elizabeth B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Bestuur deur eienares, baie gasvry ontvang, heerlik geëet en gekuier. Lekker geslaap. Ruim en skoon geriewe. Sal graag weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Betsie
Dit was heerlik om julle te huisves, en sien hopelik gou weer in die toekoms.

Groete
E



Villa Contessa
Jan L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in Frank Sinatra-kamer.

Plekkie was skoon en netjies en interessante tuin. Gas geysers kan bietjie aandag kry. Water toevloei is nie op standaard. Verder lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carol H
Saam met vriende

Fantastic venue, beautiful rooms.

Enjoyable and amazing venue with fantastic decor.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese venue, pragtige kamers.

Genotvolle en wonderlike venue met fantastiese dekor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Surprising gem in Beaufort West.

Room was very nice with a hostess that was very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring!

Ons is vriendelik ontvang deur Edith (en Mira die Jack Russel). Beddegoed en kamer was skoon en netjies. Baie interessante gastehuis ─ mooi, mooi, mooi! Ons het ook aandete geëet en Edith maak heerlike kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Was heerlik om julle hier te hê Dit is altyd so lekker as almal op pad is met vakansie en die gees is lekker al is alles om ons maar dor en droog.

Villa Contessa
Irene T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Gawe dame.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Die kamer was mooi en skoon. Ons het so lekker oor ontbyt gekuier dat ons amper nie weggekom het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen V
Enkelreisiger

Stunning!

Karoo-gasvryheid op sy beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly by Villa Contessa. Die eienaar Edith was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Kamers baie mooi en ruim. Sal definitief almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
June V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June V
Saam met vriende

Het tuis gevoel.

Die eienaar het ons so tuis laat voel. Dit was soos ons haar jare ken. Gasvryheid, persoonlikheid uit die boonste rakke. Villa Contessa is duidelik 'n spesiale plek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Goeie dag June,

Baie dankie vir U positiewe terugvoer Dit was n voorreg om u hier te huisves en sien uit om u weer te sien

Groete
E

Villa Contessa
George M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Very friendly and helpful. Good meal.

Very pet friendly and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Vriendelike ontvangs. Netjies en gemaklike eenheid en bed met baie ruimte. Veilige ingeslote parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik. Vinnig, sonder sukkel. Beslis goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Dis netjies en toeganklik. Baie dankie vir ‘n gerieflike oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Goeie dag Francois,

Baie dankie vir U positiewe terugvoer. Dit was lekker om jul hier te kon he

Groete
Edith

Villa Contessa
Chaline B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, sal vir enige iemand aanbeveel.

Villa Contessa is net pragtig! Die Kamers is rêrig baie mooi en slaap vreeslik lekker. Daar is tot 'n uitkykpunt vir sundowners. Mens kan sien die eienaar doen baie moeite en sy is vreeslik hulpvaardig en maak seker jy het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

So bly julle het dit geniet.
Ggeniet julle vakansie.
groete,
Edith

Villa Contessa
Kalinka J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kalinka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Netjies, skoon en bekostigbaar. Let daarop dat daar nie DStv of 'n mikrogolf is in die eenheid nie. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Beste Karlinke,
Jammer, maar ek sit nie mikrogolwe in die kamers nie, daar staan uitdruklik op my plasing mense mag nie in die kamers eet nie. Die kombuis met mikrogolwe is oop vir almal en tafels stoele eetgerei ens. DStv het niemand nog ooit oor gekla nie, ek het oop kanaal met 8 verskillende kanale. Die prys is uitstekend vir wat jy hier kry by Villa Contessa.
Groete
Edith

Villa Contessa
Mar-louise B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mar-louise B
Saam met vriende

Bekostigbaar, modern, netjies en smaakvol.

Pragtige blyplek. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig gevoel.

Baie rustig en veilig gevoel in 'n veilige area, kan dit aan almal wat Kaap toe reis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met vriende

Gerieflike verblyf.

Pragtige akkommodasie en kon ontspan na die dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos eie huis.

Pragtige, skoon, netjiese en interessante gastehuis. Gasvrou Edith se diens en vriendelikheid uitmuntend. Pierre en Tootie (Edith) Jordaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Edith is 'n ongelooflike mens wat ons dadelik welkom laat voel het. Die verblyf is meer as wat mens nodig het. Die plek is baie netjies en die kreatiwiteit daaragter is iets om te beleef. Die lekkerste aandete ontvang en nuwe vriende (hondjies) gemaak. Sal vir seker dit aanbeveel en weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Contessa se terugvoer

Hi Louis,
Dit was n absulute plesier om julle hier te huisves
Kom enigetyd weer en al stop julle net vir koffie
Groete,
Edith

Villa Contessa
Alette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, Edith is 'n legend!

Wat 'n heerlike plek om oor te slaap! Villa Contessa sien ons beslis nou elke jaar! Was onbeskryflik amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ine-mari S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Veilig. Unieke, kreatiewe gastehuis. Ongelooflike goeie diens. Gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S
Saam met vriende

Vriendelikheid en netheid is altyd 'n wenner.

'n Beker boeretroos na 'n hele paar honderd kilometers is net wat die siel nodig het. Nie net is die eienaar vriendelik nie, maar die hondjies ook. Ons het lekker geslaap en lekker geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Uniek, voorwaar 'n Villa in die Karoo.

Die ontvangs was baie vriendelik en die gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Kamers is baie netjies en skoon met lieflike dekor. 'n Pluspunt was ook dat ontbyt ingesluit was en ons die volgende dag net na oggend ontbyt weer in die pad kon val. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Gesin met tieners

Gesellig.

Baie aangename, vriendelike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanrie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

Villa Contessa is baie mooi en ons het baie lekker gebly. Edith was baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33d7987b80e92cfe8c2db26bdb12496fc2a7f7b642ea5211d7be79a9e4b244e25a6393728125608d99543e34ffe040ad4eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 28 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.3535072 22.5879193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem