LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa 24-3 | LekkeSlaap
+18

Villa 24-3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle 1, Puntweg, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 580 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Villa 24-3 bied knus selfsorgverblyf met moderne afwerkings in 'n rustige omgewing en spog met asemrowende see-uitsigte.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel is geskik vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus, asook 'n etenstafel waar gaste saam etes kan geniet. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplekke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eenheid het 'n beskutte stoep met 'n eetarea, 'n ingeboude braai en see-uitsigte. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuine en swembad. Hierdie eenheid het 'n komplimentêre gholfkarretjie.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 24-3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pinnacle 1, Puntweg, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle 1, Puntweg, Mosselbaai, 0650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4af61436e44fc077e48b10437621e5600f76ab51495231344bb99eae62a036d0208f59ac530dc11c17bea4775ec14b59fede?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580  per nag(plek vir 4) 1 Pinnacle Point Road 0650 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.196819307113 22.097358999587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!