Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viewpoint Estate

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Viewpoint Estate is op 'n rustige plaas in die prentjiemooi omgewing van Magoebaskloof in die dorpie Haenertsburg geleë.

Die bekoorlike dubbelverdieping-houthuisies is geskik vir 2 tot 4 gaste. Die houthuisies het 1 of 2 slaapkamers wat dubbelbeddens en koninggrootte-beddens het, en die privaat badkamers het 'n stort of 'n bad. Elke houthuisie het 'n kombuisie wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en die nodige kookgeriewe het, asook privaat braaigeriewe en 'n lekker tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Estate Gastehuis bied 'n luukse wegbreek met 6 en suite-slaapkamers wat elk 'n privaat ingang het. Die kamers sluit tee- en koffiemakgeriewe en 'n slim-TV met 'n dekodeerder in waarop gaste op hul eie rekening kan inteken.

Die gastehuis het 'n lekker sit- en eetarea asook 'n groot stoep met 'n uitsig op die Iron Crown-berge waar gaste voor die vuur kan uitspan en die vars lug kan geniet. Gaste word soggens met 'n wonderlike ontbyt bederf en aandete is op versoek beskikbaar.

Viewpoint Estate is ongeveer 1 km vanaf die plaaslike dorpie wat lekker restaurante en kroeë het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 142 resensies vir Viewpoint Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Viewpoint Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a04838548814bb9703d538282950c479fe760712be05e97c072d742328bf8d01125fc5a994ca4b37956d34d99025d38bc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 Portion 2 of the Farm 1100 Grootbosch Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.938846470114 29.937444797558