Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm is 6 km vanaf Colesberg en naby die N1 nasionale pad. Dit is ’n oase in die pragtige Karoo. Hierdie klein plaas bied veilige oornagverblyf waar kinders die oop spasies kan geniet. Hier kan gaste ’n hartlike verwelkoming verwag.

Verblyf word in grasdak-rondawels en gesinskamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale. Al die kamers het lugversorging behalwe een 2-enkelbedkamer wat 'n plafonwaaier het. WiFi is in al die kamers beskikbaar. Alle kamers behalwe Kamer 21 is met lugversorging toegerus.

’n Opsionele Engelse ontbyt kan elke oggend geniet word, en ’n opsionele aandete is vanaf ’n à la carte-spyskaart teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Daar is ’n gedeelde gaste-sitarea met ’n kaggel en komplimentêre WiFi. Wees asb. bewus daarvan dat die internet stadig in die Karoo is. Die gasteplaas het ’n lieflike buite-swembad, braaigeriewe en ’n kroeg.

By Van Zylsvlei sal gaste Karoo-gasvryheid beleef.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 403 resensies vir Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 403 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837