Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley Bushveld Country Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Valley Bushveld Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Riana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstaande oorslaapplek op pad terug huis toe.

'n Baie netjiese plek. Die decor in die kamers is pragtig en die beddens slaap heerlik. Goeie kussings! Die gasvrou is op haar tone om alles reg te doen. Ons het nie die aandete geneem nie, maar wel die ontbyt, en dit was uit die boonste rakke. Ek verneem dit is ideaal om daar oor te slaap as die Addo Olifantpark besoek wil word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Riana - baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons probeer altyd ons bes om na die beste van ons vermoë na ons gaste se belange om te sien. Ons hoop dat ons weer in die toekoms die geleentheid sal hê om julle hier te verwelkom!

Valley Bushveld Lodge Groete

Valley Bushveld Country Lodge
Jan A.c. V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A.c. V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Kerneels, Vanessa, Heinri en Nico baie dankie vir die heerlike, vriendelike en behulpsame kuier wat ons beleef het. Niks was te veel vir julle nie. Die kuier was uit die boonste rakke. Hoop om julle gou weer te sien. Alles was perfek. Baie dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Dit is altyd 'n absolute plesier om sulke vriendelik gaste soos julle hier by ons te verwelkom! Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop regtig om julle gou weer te sien!
Groete
Valley Bushveld Country Lodge Span

Valley Bushveld Country Lodge
Liezel K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Gesin met tieners

Heerlik ontspan in rustige atmosfeer.

Alles wat ons nodig gehad het in 'n mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Liezel, so bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Groete. Valley Bushveld Country Lodge Span

Valley Bushveld Country Lodge
Walter W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter W
Gesin met tieners

Uiters netjiese geriewe en baie stil omgewing.

Die akkommodasie van ons gesinskamer was baie netjies en die ontbyt was baie goed. Ons opsionele aandete was ook besonders en die natuurskoon met kameelperde iets besonders. Die swembad was 'n lafenis na die lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Walter - baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer altyd wanneer ons van ons gaste hoor, want ons poog altyd om ons beste te doen en te lewer. Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het en hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom.
Groete
Valley Bushveld Country Lodge Span

Valley Bushveld Country Lodge
Laine K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laine K
Gesin met tieners

Friendly and excellent service.

Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier by ons te hê Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms hier by ons kan verwelkom.
Groete
Valley Bushveld Lodge Span

Valley Bushveld Country Lodge
Philma O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philma O
Gesin met tieners

Absolutely fantastic and relaxing.

Great breakaway spot for a tranquil and relaxing break. Very friendly staff, fabulous service. Lovely scenery, lots of game to view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Philma, baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom!

Groete
Valley Bushveld Span

Valley Bushveld Country Lodge
Yolanda G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G
Gesin met klein kinders

Heerlike sielsrus van stadslewe.

Kamers is baie netjies en skoon. Aandete was heerlik en billik geprys en ontbyt was uit boonste rakke. Eienaars gesellig en mens sommer tuis laat voel. Sal volgende keer langer bly. Regtig baie mooi plekkie om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hallo Yolanda, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit altyd. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Vanessa Scholtz

Valley Bushveld Country Lodge
Annalien S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing break away - will definitely visit again.

Place is very neat, owners and manager very friendly and made us feel at home. The manager was extremely helpful. We made use of the braai facility and were asked what time we wanted the fire started, service was excellent and breakfast fantastic. The close encounter with the giraffes was an unforgettable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Annalien,
Dit was regtig heerlik om julle hier te ontvang (ons hoop volgende keer as julle weer kom, sal die weer saamspeel :).
Ons waardeer elke positiewe terugvoer en ons streef daarna om al ons gaste soos eregaste te laat voel!
Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete
Vanessa Scholtz

Valley Bushveld Country Lodge
Joe S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Excellent place to stay and a definite return place for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Joseph,

Thank you very much for your positive feedback, it is appreciated. We hope to accommodate you again in future.

Kind regards,
Vanessa and Kerneels

Valley Bushveld Country Lodge
Rouxan H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rouxan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klassieke geval van vakansiegangers uitbuiting, nie 4 ster nie! Bly weg!

Ek kan nie glo Suid-Afrikaners kan so uitgebuit word nie! Dubbelkamer - bly weg! Bespreek die Deluxe Dubbelkamer, maar ontvang die gewone Dubbelkamer. Betaal dieselfde prys. R1734 vir die kamer vir 2 persone per aand. Hulle stipuleer dat dit 'n koninggrootte-bed is, maar dit is eintlik net twee enkelbeddens langs mekaar. Kyk na die foto van die kamer, dit is presies hoe groot die vertrek is. Jy het miskien 'n halwe meter aan elke sy van die bed tot die grensmure van die kamer. As jy in die middel van die badkamer staan, kan jy binne arms lengte sonder om te rek of strek die stort, toilet en wasbak raak. Dit is verspot beknop. Hulle sê gatis WiFi, let wel dat dit in net vir 1 toestel per kamer is. So indien daar 2 persone in die kamer is, mag net 1 ingesleutel wees tot die WiFi. 'n 2 ster lodge het beter stortgeriewe as Valley Bushveld Country Lodge. Daar is geen waterdruk nie, en indien enige van die ander gaste water gebruik in hulle kamers, verloor die stort meer druk asook water temperatuur. Die Jacuzzi en foto's van die Jacuzzi het my besluit laat verander van enige ander bestemming om daar te bly. Toe ek daar aankom sê hulle, die Jacuzzi werk net indien daar nie water beperkinge is nie. (Maar die swembad is vol.) Dit staan nêrens op die advertensie. Dit is 'n groot attraksie wat hulle aanbied maar skaars werk. TV - Dit is 'n ou boks TV. Regtig? Is hulle nog in die 1900's? DStv - Baie min programme wat aktief is om te kyk, en die programme wat aktief is, is programme wat niemand kyk nie. Algemene programme wat nie aktief is nie: MNet, Supersport, enige nuus kanale, KykNet. Tafelplasing met ete: Daar is nie genoeg tafels vir die verskillende kamers nie. Van die gaste moes aan tafel sit met vreemde mense wat oorslaap die aand. Geen alternatiewe opsie was voorgestel nie. Aand ete - Alhoewel dit opsioneel is, kos dit R180 per persoon. Dit is dieselfde prys as 'n 5 ster, baie deftige restaurant met baie status. Die kos was baie lekker, maar jy kan nie R180 p.p. vra vir daardie ete nie. En dit sluit nie nagereg in nie. Die is nie 'n 4 ster werd nie. En ook nie volgens die Tourism Grading Council nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Rouxan

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit, ons het nog nooit voorheen gaste in 'n goedkoper kamer geplaas as wat vooraf bespreek is nie.

Die besprekings inligting stem ooreen met die eenheid wat ons vir jou beskikbaar gemaak het. Die foto's dui duidelik die fasilitiete en die grootte van die kamer aan. Ons adverteer ook dat ons eenhede TV's het, maar daar word nie gemeld dat ons DStv het nie.

Elke kamer ontvang 1 Wi-Fi toegangskode per persoon, dus 2 per kamer. Ons beddens kan omskep word in beide 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die Jacuzzi neem 800 liter water op 'n keer, wat dan daarna dreineer moet word, die swembad word eenkeer gevul en dan onderhou, ons het besluit om vir die rede en weens die droogte die jacuzzi leeg te hou, ons dui dit op ons inligtingstuk aan wat aan gaste gegee word met aankoms. Dankie vir jou kompliment rakende die ete, ons tafel opset is van so aard dat gaste as 'n familie lekker saamkuier, indien gaste anders verkies kan dit so gereëel word. Wat die prys van die kos aanbetref: ons doen navorsing oor die pryse van kos en besoek baie restaurante en ons pryse val binne die kategorie van bekostigbaar, 'n voorgereg en hoofgereg word aan gaste voorgesit teen 'n billike prys.

Ons waardeer elke terugvoer en bou op die negatiewe om dit vir ons toekomstige gaste 'n lekker ervaring te maak. Hoop dat ons julle weer in die toekoms by ons kan verwelkom!

Groete Valley Bushveld Country Lodge
Bestuur

Valley Bushveld Country Lodge
Koenslocksmiths M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koenslocksmiths M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek in Suid-Afrika.

Skoonste plek ooit, beste mense ooit. Vanessa en Kerneels is die beste. Mal oor hulle kos is - uit die boonste rakke. Ai, ek mis die bosveld. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Melissa,
Baie dankie vir jou uiters positiewe terugvoer, ons waardeer dit werklik baie. Hoop dat julle weer binnekort by ons sal kom kuier!
Groete,
Vanessa & Kerneels

Valley Bushveld Country Lodge
Carine P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine P
Gesin met tieners

Heerlik gebly, goeie diens en pragtige omgewing, nuwe vriende gemaak.

Ons verblyf was uitstekend, met vriendelike personeel en lekker etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Carine, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was voorwaar heerlik om julle hier by ons te hê. Hoop om julle weer in die nabye toekoms hier te verwelkom!
Groete,
Valley Bushveld Country Lodge span

Valley Bushveld Country Lodge
Marietjie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en vriendelike ontvangs. Heerlik gekuier, geslaap en die etes was van hoogstaande gehalte.

Heerlik gebly en ook gekuier. Alle verwagtinge oortref. Gaan beslis weer daar oorbly en sal ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hallo Marietjie, baie dankie vir die positiewe opmerkings en terugvoer, dit word altyd waardeer. Dit was lekker om julle hier by ons te hê en ons hoop dat ons julle weer in die toekoms sal sien.

Groete
Vanessa

Valley Bushveld Country Lodge
Daniël T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniël T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en mooi natuurskoon.

Die verblyf was baie goed en ons het dit baie geniet. Ek moet net noem dat toe ek verblyf gesoek het, het ek spesifiek gesoek na 'n plek met n Jacuzzi, DStv en 'n boma. Valley Bushveld Country Lodge was een van die plekke wat aan al die vereistes voldoen het. Toe ons egter daar kom is die Jacuzzi nie meer in gebruik, daar was geen DStv en ons kon ook nie die boma gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Goeiedag Burger

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer altyd komplimente en opbouende kritiek.

Graag wil ek net 'n paar punte uitlig, die bestuurder het aan julle verduidelik dat ons in 'n knellende droogte is en dat ons nie die jacuzzi in tye van droogte gebruik nie, aangesien dit 800 liter water op 'n slag gebruik en dan weer net so moet uitgetap word na gebruik terwyl ons sukkel om al die wild en diere aan die gang te hou met die beperkte watervoorraad tot ons beskikking. Ek glo julle sal waardering hê daarvoor.

Die DStv, as jy op ons webblad kyk, sal jy sien dat ons sê daar is TV's in die kamers, nie DStv nie. Die eerste aand met julle aankoms het ons bestuurder vir julle verduidelik dat die gebruik van die boma daardie aand nie moontlik sal wees nie, want daar was wind gewees en daar was gaste in 'n kamer direk agter die boma, wat dit moeilik maak aangesien dit buitelandse gaste was en hulle nie waardering het vir rook wat in hul kamer inkom nie en 'n groot vuur sou waardeer nie. Dit is ook 'n brand risiko aangesien dit 'n grasdak boma is. Hy het toe vir julle gesê dat die volgende aand dit nie 'n probleem sou wees nie, aangesien hy geweet het dat die spesifieke gaste die volgende dag sou uitgaan en daardie kamer nie bespreek is nie en natuurlik as die weer dit toelaat. Julle het die volgende aand terugekom van julle rugby en aandete en toe niks genoem dat julle die boma wil gebruik nie, en die bestuurder het aangeneem dat julle nie meer belangstel nie.

Dit was egter verblydend dat julle die skuif van die twin kamer na die dubbelkamer waardeer het. Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer!

Vanessa

Valley Bushveld Country Lodge
Leon K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Gesin met tieners

Een van my beste verblyf-ervarings nog!

Valley Bushveld het ons verwagtinge ver oortref. Ons is soos familie deur die personeel van die Lodge behandel. Die bestuurder het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en sy kennis van wat die omgewing vir besoekers aanbied, is indrukwekkend. Nieteenstaande die droogte wat die Oos-Kaap tans ervaar, is die omliggende natuurskoon asemrowend. Die droë rivierbedding is veral iets om te aanskou en bied uitstekende tonele vir fotografie. Valley Bushveld sien ons ongetwyfeld weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Leon, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle familie hier by ons te akkommodeer. Ons probeer altyd om ons gaste tuis te laat voel en die beste diens te bied. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom
Groete
Vanessa

Valley Bushveld Country Lodge
Elize Z - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid in 'n wonderlike omgewing.

Ek sal beslis Valley Bushveld Country Lodge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley Bushveld Country Lodge se terugvoer

Hello Elize, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons probeer altyd om ons gaste welkom te laat voel. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Groete
Vanessa

Valley Bushveld Country Lodge
Gerard F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die fasiliteite en etes is uit die boonste rakke en beslis waarde vir geld.

Die ligging het ons goed gepas, want die verblyf was net vir 'n nag op pad na Tsitsikamma. Ons sal (en het alreeds) dit as goeie verblyf verkondig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bossie M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese huislike gevoel in die natuur. Sit op stoep met ietsie te drink in die hand en kyk hoe die wild hier reg voor jou op die gras kom wei. Geniet die kaggel en uitgebreide boeke oor wild, jag en natuur.

Wat 'n wonderlike naweek in die Oos-Kaap. Net meer as 12km buite Uitenhage. Naby Addo en ander interessante plekke (soos die jagluiperdsentrum). Baie wild op die plaas. Die eienaars se persoonlike betrokkenheid en kennis van die omgewing en diere maak die besoek nog meer werd. Aandete en onbyt was uitstekend. WiFi is 'n bonus. So ook die kaggel en kuier in die besondere sitkamer. Die wild wat kom wei op die gras voor die huis. Kamers is wel klein, maar ons het geen behoefte gehad om in die kamer te sit nie! Die plaas en die gemeenskaplike kuierplekke is ruim en gesellig. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, rustig en heeltemal op jou eie!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie wag om weer soontoe te gaan nie en verseker vir langer !

Die kos is hemels, die omgewing asemrowend, die 'hosts' is ongelooflik aangenaam en 'n mens voel veilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor B - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Real touch of Africa in caring comfort

Much thought has been given to the care and comfort of guests.The stuffed animals on the walls give the touch, folk dream about Africa. The owners are real hunters, and can open a new world to their guests. Folk from here and overseas will be delighted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary S - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary S
Saam met vriende

Wonderful

Everything was amazing at Valley Bushveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juazel P - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juazel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay ... we really did not want to leave!

Thank you so much to Valley Bushveld Country Lodge! Our stay was lovely, and everything from the welcome to the room, the setting to the personal and friendly service, to the wonderful food was simply amazing! Great for a romantic getaway, a peaceful weekend escape, or a family trip. Highly recommended, as they are great value for money and exceeded all expectations!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jess F - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess F
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fantastic spot!

This place is ideal for all - from couples to a group of close friends. It provides a fun and relaxing environment with great hospitality. Very welcoming, peaceful, and you can chill out and rest - we cant wait to return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri L - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri L

Outstanding value for your money.

We had a wonderful time and was treated with great service and hospitality. I would recommend valley bushveld country lodge to everyone i know.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ross B - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ross B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A memorable experience!

Very clean and comfortable. Great meals with very attentive hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prentice Kraal, Cockscomb-pad op die R75, Uitenhage, 6232, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ5WqfrOwVEejyaSxGxmYmkgjPmw89zUNu3CQEtT835w8oj2f4N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Prentice Kraal Cockscomb Road on R75 6232 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.631893944287 25.44329248214