Opsomming van Resensie
Marissa M - Apr 2022
Gemiddeld
Moderne gastehuis.
Unitas Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Melissa, vir jou resensie.
Dit was vir ons 'n voorreg om jou te akkommodeer.
Hoop ons sien jou gou weer.
Warm groete
Natalia
Elna H - Feb 2020
Gemiddeld
'n Huis weg van jou huis!
Unitas Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elna
Ons is bly jy het jou verblyf geniet by ons!
Hoop om jou weer spoedig te sien.
Tiaan J - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies en modern!
Unitas Guesthouse se terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het.
Conrad B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker, netjiese plek, baie goeie waarde.
Daleen N - Jan 2020
Gemiddeld
Ons bly gereeld in gastehuise en die was een van die beste plekke tot dusver.
Lynnecha L - Des 2019
Gemiddeld
Pragtige gastehuis met besonderse vriendelike diens!
Unitas Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons is bly u het u verblyf by ons geniet.
Hoop om u spoedig weer te sien.
Selette B - Nov 2019
Gemiddeld
Meer as wat ek verwag het.
Unitas Guesthouse se terugvoer
Ons is bly dat ons U verwagtinge oortref het.
Hoop om U gou weer te sien.
Jani V - Okt 2019
Gemiddeld
Very nice.
Unitas Guesthouse se terugvoer
Dankie Jani,
Hoop om julle weer spoedig te sien.
Heilandi V - Sep 2019
Gemiddeld
Gerieflik, netjiese en skoon fasiliteit in 'n rustige omgewing. Sal beslis weer daar oornag. Dankie Amanda en span.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable, neat and clean facility, in a quiet area. Will definitely stay there again. Thank you Amanda and team.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Unitas Guesthouse se terugvoer
It was a pleasure having you with us.
Thank you for your kind words.
Cheryl P - Aug 2019
Gemiddeld
Outstanding and very friendly and helpful.
Unitas Guesthouse se terugvoer
Thank you for your kind words.
Have a great day.
Adel V - Jun 2019
Gemiddeld
'n 5-ster gastehuis.
Unitas Guesthouse se terugvoer
Dankie Adel.
Hoop om julle gou weer te sien.
Bennette W - Aug 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Unitas Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Bennette.
Julle is altyd welkom.
Amanda,
Clifton Corner Gastehuis
Gonda L - Mei 2015
Gemiddeld
Baie vriendelike diens en netjies.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
- Geen kinders onder 18