Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unitas Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Unitas Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton, die hartjie van Centurion in Pretoria, geleë.

Die verblyf beskik oor luukse Koning- en Koninginsuites wat lugversorging het. Elke suite het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en komplimentêre koffie, tee, beskuit, mineraalwater en peuselhappies.

Die dekor is fantasties en die kamers lei na ’n goedversorgde tuin. Daar is ’n fontein, groot bome en volop voëllewe.

’n Kontinentale ontbyt en pendeldiens is op versoek beskikbaar en daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die gastehuis is stapafstand van die welbekende Unitas Hospitaal. Dis ook 2 km vanaf die Gautreinstasie, 2 km vanaf Centurion Sakesentrum, Unisa en alle snelweë. O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Lughawe is slegs 40 minute se ry hiervanaf.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Unitas Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Unitas Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjqKyBJv9r3cxNSAfCZBhH5lW2B8eGA9WIyUgAsFoNY3jeP83Cx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 155 Wessel Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.841477177265 28.202172517776