Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 3 The Bridge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 83

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Unit 3 The Bridge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Damon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damon S
Gesin met tieners

Excellent accommodation in St Lucia.

Perfect location. Security is excellent and the unit is clean and has everything and more. Bedding and linen of top quality, and the unit has lovely finishes. Spacious and comfortable. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Hi Damon,
Thank you so much for your lovely review. It was lovely to have your family with us.
We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Shannon

Unit 3 The Bridge
Carolina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V
Saam met vriende

Beslis die lekkerste vakansie.

Definitief 'n waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Hi Carolina,
Thank you for the review! I'm so glad you had a good holiday!
Please come back again!

Unit 3 The Bridge
Wil H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wil H
Saam met vriende

Convenient in the centre of town, clean and neat.

A nice unit with garden stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel M
Saam met vriende

What a beautiful place.

Everything was fine, clean and beautiful. The security and caretaker were very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you Nokthula. Please let me know what we can do to improve the service.

Unit 3 The Bridge
Christelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Gesin met tieners

Was heerlik, is uitgerus.

Die eenheid was fantasties. Alles was heeltyd skoon, dis baie veilig. Ons het visgevang en as ons by die eenheid gekom het, was alles reeds skoon. Ons kon letterlik net vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you so very much.

Unit 3 The Bridge
Harm V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Ah Harm! You have made my day! Thank you for writing a review. I hope to welcome you again soon.
Kind Regards,
Shannon

Unit 3 The Bridge
Jc M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc M
Gesin met klein kinders

Awesome stay.

We enjoyed our stay. Very clean unit. Walking distance to shops and restaurants. Except that WiFi was not available. We would recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you JC. I will look into the cleaning. Thank you for your feedback.

Unit 3 The Bridge
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T
Saam met vriende

It was great, just two things that put me off, other than that it was perfect.

We wanted to have a braai since it was shown that there is a braai area but when we tried only to find out that the braai stand is faulty and there was no plan made for us about that. No 2 there was loadshedding which we don't have any problems with it but the least they could have was proving us with the area schedule for that so we can prepare ourselves and all the light in the house written load shedding lights, none of those lights were working so we had to make our own plan to have light. No 3 there was nothing whatsoever for in case you want to have tea or coffee like most self-service places I've been at. They provide you with such, the least they could have done is let us know in advance that it not provided so we can bring our own. Besides these three things our stay was fantastic, we enjoyed ourselves, the place is clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you so much for the feedback, Cindy. I will investigate these matters as soon as possible.

Unit 3 The Bridge
Blessed M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blessed M
Gesin met klein kinders

My family enjoyed the cleanliness and the friendly security.

I loved the modern decoration and furniture including the feeling of being home away from home. During loadshedding there was provision for lighting and gas cooking. I just love the place. Will make it our second home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you so much for your valued review, Theodorah. We are glad to know that you enjoyed your stay with us.
Please visit again soon!

Kind Regards,

Shannon

Unit 3 The Bridge
Gareth John M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth John M
Gesin met klein kinders

Excellent location, spacious apartment that was clean and comfortable.

One downside was the lack of Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you so much. We are working on the Wi-Fi.

Unit 3 The Bridge
Fc M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met vriende

Fantastiese selfsorgverblyf. Eenhede ruim, baie goed beplan en met al die nodige toegerus.

Die eenhede maak voorsiening vir 3 slaapkamers, met alle geriewe vir selfsorg. Ligging ook baie goed in St. Lucia. Dit was werklik 'n plesier om sulke uitstekende geriewe vir 'n paar dae vakansie te kon benut. Die swembad is ook 'n groot plesier en is dit ook fantasties skoon. Die twee kinders in ons geselskap het soveel trek daarvoor gehad dat die see min aftrek gekry het. Absoluut fantastiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We are so glad you had a wonderful time.

Unit 3 The Bridge
Yolandi C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Gesin met klein kinders

Nuut oorgedoen, netjies en prakties.

The Bridge Unit 3 is 'n baie lekker plekkie, maar ek sal sê vir nie meer as 4 mense nie. Die een ekstra kamer met die dubbelbed is heeltemal te klein. Die lugverkoeler in die TV-kamer maak die hele vertrek lekker koel. Oor die algemeen is dit 'n vol toegeruste woonstel vir 'n gesin van 4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you so much for your feedback.

Unit 3 The Bridge
Chris V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is netjies en skoon.

Skenk aandag aan algemene instandhouding. Lugversorging in hoofslaapkamer werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you, the aircon has been replaced.

Unit 3 The Bridge
Zelda F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Baie mooi en skoon.

Ons yskas het nie gewerk, maar hulle het hom vervang al was dit oor 'n naweek. Verder baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thanks so much, Zelda. Apologies again for the fridge mishap.

Unit 3 The Bridge
Loretta D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great apartment.

Only need better quality cooking pots.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thank you for the feedback.

Unit 3 The Bridge
Horst B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Horst B
Saam met vriende

We enjoyed our stay with no complaints.

Does this unit have a garden table and chairs?

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf geniet sonder klagtes.

Het hierdie eenheid 'n tuintafel en stoele?

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Hi Horst!

Thanks for your response. Unfortunately, not as we have done the enclosed patio for safety and to allow for more privacy.

Please let me know what further can be done in terms of security?

Kind Regards
Shannon

Unit 3 The Bridge
Sonja M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Heerlike eenheid. Beslis alles wat jy nodig het is in die woonstel.

Die eenheid is heerlik net jammer dat daar die stoele is vir buite nie. Het gelukkig sommer die bure se stoele geleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thanks Sonja! I will make this part of our new additions.

Unit 3 The Bridge
Simonè R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonè R

Skoon, netjies en gemaklike vakansie plekkie.

Ons het ons kuier so baie geniet! Die plekkie het ons vakansie tyd so lekker en gemaklik gemaak. Die ligging is regtig amazing en ons het boonop Harry baie geniet! Baie dankie aan Joey en Sharon, julle vriendelikheid en omgee het ons sommer vinnig laat tuis voel. Ons sal definitief weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thanks so much Simonè. I love getting such positive feedback especially since you were there for a while! I hope we see you soon!

Kind Regards
Shannon

Unit 3 The Bridge
Tanya N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N
Gesin met tieners

'n Tuiste weg van die huis af.

Ons het ons week in Unit 3 The Bridge in St Lucia terdeë geniet. Die eenheid was toegerus met alles wat nodig was, luuks, gemaklik en rustig. Die werkers was almal vriendelik en behulpsaam en die uitsig en tuine ongelooflik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Unit 3 The Bridge se terugvoer

Thanks so much Tanya! I am so pleased you had a great time.

Unit 3 The Bridge
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat, The Bridge Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4d8e24a9440d39a54305598f46529a199d01905323fb20fb79cb2eef372df1986af37c2b8a61edea7f48b2790d01081f29e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372421 32.412231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem