Umuzi Guest House
10 resensies
Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
LekkePlus Afslag
20% af
Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.
Prys sluit in
- Tuinkamer
- B&B
- Laventelkamer
- B&B
- Rooskamer
- B&B
- Magnoliakamer
- B&B
- Madeliefie-kothuis
- B&B
Huisreëls
Aandetes en piekniek mandjie kan gereël word.
Klein troeteldiere kan teen 'n ekstra tarief per dag geakkommodeer word.
Kinders jonger as 1 jaar wat 'n bed met ouers deel, bly gratis.
Kinders ouer as 1 jaar betaal die kinder-tarief. Dit sluit ontbyt, 'n handdoek, matras en ekstra linne in.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Musselcracker 17, Meer En See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom