Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umuzi Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Umuzi Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ciara M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ciara M
Enkelreisiger

It was pleasant.

It was a quick stay over in a B&B as my husband and crew were sailing from Durban to Richard's Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Gerieflike verblyf in 'n stil omgewing met 'n baie bedagsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Goeie Middag Jaco
Dit was so lekker om jou te ontmoet en te verwelkom hier by Umuzi.
Groot vet dankie vir die tyd wat jy geneem het om die pragtige terugvoering te gee. Ons wil altyd dit net nog beter en lekkerder maak met elke besoek. Onthou om as jy weer boek jou "loyalty card" saam te bring. Jy is nog een blokkie weg van jou eertse dankie-sê geskenk. Ek glo jy sal dit geniet.
Heerlike naweek en hoor graag weer van jou.
Al ons liefde,
Lulu & Team Umuzi ♪♫

Umuzi Guest House
Jurjen F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurjen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good B&B.

We were staying 2 nights. We had a warm welcome, good breakfast. Hosts were very nice and informative to us and pointed us to good restaurants. Guesthouse is in a quiet part of town. Room and bathroom were good, room Rose, only our matress was 'klaar'. We would certainly recommend this guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Good morning dear Jurjen,
It was such a pleasure having you here at Umuzi. Thank you for taking the time to give us this review.
We will definitely make work of replacing the mattress. We would not have known how you experienced it if you didn't tell us. Really appreciate it.
Have a great year further and an amazing 2023.
Lulu/Umuzi GH

Umuzi Guest House
Riana S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Besigheidsreis

Lovely place and friendly people.

Very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Goeie middag Riana, dit was 'n groot lekker om jou twee gaste hier by ons te verwelkom en tuis te maak.
Baie dankie vir jou bespreking by ons. Hoop om sommer gou weer van jul te hoor.
Ons gesels graag rondom ekstra dienste wat ons gratis aanbied soos wasgoed as hul vir Maandae tot Vrydae byvoorbeeld hier in ons mooi dorp en area moet werk.
Baie lekker lente tyd verder, Lulu.

Umuzi Guest House
Tanya D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Besigheidsreis

Puik.

Gasvry, netjies - sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Goeie Môre Bryden / Booker: Tanya (baie dankie)
Dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om Bryden hier te ontvang. Wat 'n aangename persoon.
Hoor graag weer van jou, Tanya.
Heerlike dag vir jul en seën,
Lulu

Umuzi Guest House
Alwyn B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en skoon verblyf met alles wat jy nodig het.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Hi julle dierbare twee.
Mis vir jul vreeslik hier. Dankie vir die pragtige terugvoer.
Mag jul net geseënd wees in elke fasset van jul lewe. Julle is twee besondere mense. Dit was net 'n groot plesier van ons kant af.
Vertrou om jul eendag weer te sien, maar slegs as jul kom om net lekker te kom ontspan.
Baie groete
Lulu

Umuzi Guest House
Kebo N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kebo N
Saam met vriende

Excellent service - friendly environment.

A good place with pleasant environment, owners are friendly and take care of the visitors. A place to call a second home, service excellent and appropriate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Dear Kebo,

It was absolutely lovely having you and your friends as guests. We look forward to seeing you back soon!

Regards,
Umuzi Guest House

Umuzi Guest House
Cathrina B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Verskriklik lekker en geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Hallo Cathrina
Was heerlik om jul hier te hê :- ) Sien uit om jul weer te sien.
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Jul is kosbaar.
Cindy & Lulu

Umuzi Guest House
Gea M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie met 'n baie vriendelike gasvrou.

Ons het lekker geslaap in die cottage met sy interessante inrigting en 'n lekker ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Goeie Môre liewe Gea,
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit baie.
Was heerlik om jul hier te hê. Kom gou weer kuier en groete vir die mense in daardie pragtige geweste :- )
Sout van die aarde en my wortels lê diep daar.
Baie liefde,
Lulu

Umuzi Guest House
Ronnie G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie G
Besigheidsreis

5 sterre, beslis 'n kom-weer-gastehuis.

Uitstekende diens. Hulle gaan die ekstra mile vir hulle kliënte, 5 ster-plek en 5 ster-diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Beste Geroldine,

Groot dankies vir jul terugvoer. Dit was heerlik om die verblyf en reëlings rondom dit vir julle te help uitstryk en so lekker as moontlik te maak. Alles was net ons heerlike plesier!

Sien uit na jul toekomstige kuiers.

Umuzi-groete,
Lulu

Umuzi Guest House
Jalene E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jalene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens word gelewer en personeel is altyd vriendelik.

Ons het dit baie geniet om daar te woon. Ons het teen ale tye veilig gevoel, dis baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik jy voel dadelik tuis as jy daar aankom. Ek sal beslis weer daar woon as ek vakansie gaan hou in Richards Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Goeiedag Jalene,

En so het ons lank uitgesien na jul koms en dit heeltemal te vinnig verbygegaan. Danksy jul navraag oor die braai area het ons sommer vinnig een vir jul gebou ha ha. Natallers lyk my hou van hul mobiele braaiers, maar as ons wil braai wil ons braai. So nou het almal hom sommer om te geniet. Dankie julle twee.
Was absoluut heerlik om julle hier te hê.

Jul moet gou weer kom kuier. Dan braai ons. Op die huis vir jul verseker.
Baie liefde en groete vir almal daar in my tuisdorp.

Tannie Lulu

Umuzi Guest House
Natanja P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en sentraal met vriendelike personeel.

Pragtige verblyf, heerlike atmosfeer en ontbyt met uitstekende diens. Lulu en Cindy baie dankie vir al julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Hi julle.
Julle was so plesier om hier by ons te hê en so pragtige paartjie.
Net alles wat mooi is vir jul en ook vir hierdie nuwe jaar.
Keep in touch. Hoor graag hoe gaan dit met jul.
Cindy & Lulu

Umuzi Guest House
Marise V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Baie dankie Lulu & Cindy vir julle gasvryheid, lekker worsbrode saam met julle pragtige familie en vriendelikheid. Hoop julle gaan 'n groot sukses maak van julle nuwe "venture". Mag die Here julle ryklik seën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Middag liewe Marise,

Dit was so heerlik om jul hier by ons te hê. Jul plekkie altyd oop hier by ons.
Wens vir jul alles wat mooi is ver bo jul drome vir hierdie splinternuwe jaar.

Groot dankie vir die trugvoer. Umuzi, staf en almal van ons hier stel dit hoog op prys.

Warm Umuzi Groete,
Lulu & Cindy

Umuzi Guest House
Lizelle K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry!

Ons het dadelik tuis gevoel en was baie vriendelik ontvang. Heerlik geswem en gekuier. Ons kan definitief die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Goeie Middag Lizelle en Johannes

Dit was sommer baie lekker om jul hier te hê. Voel absoluut leeg sonder jul. Selfs die voëls se liedjies is korter sonder julle hier om hul so te waardeer.
Vertrou jul gaan so goeie jaar hê met baie ekstra tyd dat jul sommer gou weer kan kom kuier by ons.
Daar is nog vele om te gaan "explore". Ons ontdek elke nou en dan nog 'n pragtige plek om te geniet.

Pas julself en mekaar baie mooi op en hoor graag gou weer van jul.

Lulu en Cindy

Umuzi Guest House
Ferdi J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike personeel.

Dis die vriendelikste mense wat die gastehuis bedryf, sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umuzi Guest House se terugvoer

Hi Ferdi,
Jul eie hoekie op die stoep het skoon leeg gevoel sonder jul. Sommer nie reg gelyk sonder julle daar nie.
Bly jul het dit geniet by ons en ons sien regtig uit na toekomstige kuiers.
Mag jul super geseënd wees in hierdie jaar en net vreugde ervaar.
Cindy en Lulu

Umuzi Guest House
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musselcracker 17, Meer En See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgb1KwsvFM5Ztiu5Ad09hdqzquFCbYivO3hO2f2Ew9KtYFfbRpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 17 Musselcracker Meer En See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.778936842749 32.11331604313