Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umlalazi Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Umlalazi Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Murray H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very short and sweet, we were in transit so literally popped in fairly late and left early, but it was clean, efficient, friendly and very pleasant. Lovely garden with nice birds and a wonderful atmosphere. Comfy couches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bouke S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouke S
Enkelreisiger

Rustig en gerieflik.

Alles wat ek nodig gehad het. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

Baie geniet, plekkie gerieflik en skoon.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig. Dankie vir die lekker beskuit! Ons het regtig lekker gebly!

Dit is lekker stil, privaat en tot nog voorsiening gemaak vir beurtkrag. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Baie lekker huisie met alles wat nodig is om te verseker dat jy gerieflik kan bly. Ons is baie vriendelik deur Andre ontvang en sal definitief weer van Umlalazi Cottage gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Gesin met klein kinders

Heerlik, stil en rustig.

Baie rustige stil vakansie gehad, eienaars is baie tegemoetkomend. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Woorde is te min, ons het dit terdeë geniet. Gaan beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse.

'n Baie oulike en netjiese woonstelletjie reg langs die eienaars se huis maar afgesonder met plante. Mens voel tog privaat. Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel is kompak, maar net reg vir twee mense. Die kombuis het alles wat mens nodig het en meer. Die motor staan onder 'n afdak reg langs die woonstel se stoep en is dus baie gerieflik. Die hele erf is omhein met 'n groot veiligheidshek. Die woonstel is in 'n stil buurt, maar minder as 2 km van die klein winkelsentrum en eetplekke. Dit was baie warm en bedompig in Mtunzini, maar daar is 'n lugreelingeenheid in die sitkamer wat koel lug inblaas in die slaapkamer in. Dit werk baie goed en mens het nie die koue lug direk op jou as jy slaap nie. Ek kan nie koue lug direk op my verdra nie, so ek het heerlik geslaap na 'n baie lang dag. Ek kan Umlalazi Cottage met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker hier gebly en alles was gereed by ons aankoms. Ons sal weer hier oornag.

Andre en sy vrou het ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Eenheid was skoon sonder onnodige luukshede (soos ons van dit hou).

Hoewel die eienaar weg was vir die week het hulle iemand gelos om na ons te kyk. (nie dat ons enige iets nodig gehad het nie. Ek dink dat die eenheid veral geskik sal wees vir 'n gesin met kleiner kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lala-singel 16, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eb4e9a1425087a0a7dd314547163f41eae1eeedee89c7f382245969e0926b627cc1976ba88594462a0f1a73da5ad245bfa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 16 Lala Crescent Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.953670326235 31.757773125131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem