Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umhlanga Villa Fairwood Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 250 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Umhlanga Villa Fairwood Place is 'n moderne selfsorghuis in Umhlanga, oorkant La Lucia Mall en net 2 minute se ry van die strand af.

Dié huis is ideaal vir 'n familie, vriendegroep en sporttoergroepe aangesien dit slaapplek vir 21 gaste bied. Daar is 6 ruim slaapkamers, elk met lugversorging.

Kamer 1, 4 en 5 het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 2 en 6 het elk 'nen suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 3 se en suite-badkamer het slegs 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het almal enkelbeddens wat op versoek saam opgemaak kan word. Al die slaapkamers het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n groot eetarea met 'n tafel en stoele en die huis het gratis WiFi.

Daar is 'n lieflike tuin met 'n koidam en 'n groot swembad op die dek met 'n see-uitsig en braaigeriewe.

Daar is voltydse personeel wat die kamers daagliks skoonmaak. Hierdie diens is by die tarief ingesluit. 'n Wasgoeddiens en masseerterapeut kan teen 'n ekstra koste gereël word en daar is veilige parkeerplek vir 10 voertuie. Die huis het sy eie sekuriteitswag.

Slaapplek

’n Bespreking by Umhlanga Villa Fairwood Place sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Umhlanga Villa Fairwood Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umhlanga Villa Fairwood Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 250
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R10 250
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98370f8674722b58506f06ff8695a5d13053964a319a5502ab4d1f0c3a34f7796875aba267dbdae5f56daa11c590f084a4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 250 per nag (plek vir 18) 6 5 1 5 2 Fairwood Place Umhlanga 4153 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.753760900682 31.061257504299