Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscan Village 29

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Tuscan Village 29
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Willie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het fantasties gebly in 'n baie volledig toegeruste eenheid en was baie vriendelik ontvang. Van die bestes waar ons al ooit was en kan ek dit baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelda M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda M
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Heerlik gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, daar is 'n deur wat my bekommer.

Die deur by die kombuis bekommer my baie. Dit lei na die eienaar se woning waar hulle die sleutel het en enige tyd toegang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuscan Village 29 se terugvoer

Henry, jammer dat jy dit nie met ons bespreek het tydens julle besoek nie. Niemand het nog ooit daaroor gekla. Ons gee aandag. Beste wense vir jou en jou gesin.

Tuscan Village 29
Marie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent Accommodation with Everything and the Ultimate Customer Service.

What a wonderful place! We loved every aspect of our stay, and greatly appreciated the hospitality, warm welcome, and attention to detail provided by Mariaan and Nellis. An extra guest toilet with shower is great. There is a lovely lounge with comfy couches and two single beds, a large TV with DStv. A separate bedroom which is wonderful, with a large bed, a single bed, couch, and private bathroom with shower and bath. The kitchen is fully equipped and feels right at home. There is a stove with an oven, a washing machine, a dish washer, a washup basins, cutlery, pans, pots, and you name it. A wonderful townhouse that is safely tucked on a hill in a secure complex, with some ocean views from the lounge. Parking is secure and safe in front of house. WiFi is decent with between 8 mbps to 12 mbps. Thank you so much for a great stay. We'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuscan Village 29 se terugvoer

Thank you so much. It was only a pleasure. Hope to see you again. Keep well.

Tuscan Village 29
Christo Y - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo Y
Enkelreisiger

Beste gastehuis waar ek/ons oornag het.

Absoluut al die geriewe, bv. skottelgoedwasser, wasmasjien, ens. Fantasties, só is daar ten volle aan al my behoeftes te voldoen. Skoon, netjies en sorgvry. Eienaars stap 'n ekstra myl om verblyf nog verder aangenaam te maak, nieteenstaande my persoonlike omstandighede. Werklik verdien hulle 'n pluim in hul hoed. Dit sal met my hele lewe my bybly en ek sal aan almal verkondig van my positiewe ervaring, aldaar. Mag hulle elke dag van krag tot krag gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benni N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benni N
Gesin met klein kinders

Fantasties, ons gaan weer.

Die beste vakansie nog, dit het gevoel soos ons huis, Mariaan en Nellis is baie vriendelik, hulle het ons baoe welkom laat voel. Hulle plek is netjies en veilig, en baie goed ingerig. Julle is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-mare V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mare V
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense wat mens op mens se gemaak laat voel.

Mariaan is 'n vriendelike persoon wat die plek perfek het voor mens kom. Die plek is perfek vir vakansieverblyf en sakpas. Ons het elke oomblik daar geniet en sal definitief weer daar gaan bly. Die plek het alles wat jy sal nodig het vir n goeie vakansie. Dis veilig vir jou en jou motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilige en huislike atmosfeer.

Ongelooflike lekker kuier gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashwell O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashwell O
Gesin met klein kinders

Dankie vr die naweek.

Die plekkie was netjies skoon en mense is lieflike mense, lekker om daar te kuier, sal weer dit oorweeg, dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, goed toegeruste verblyf.

Baie veilige verblyf. Netjies, goed toegerus. Was baie vriendelik ontvang deur Mariaan. Ideale plekkie vir gesin vir vakansie in Hartenbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Puik verblyf met alles wat mens nodig het om gerieflik te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Niks ontbreek nie en daar is alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Lekker wegbreek gewees, naby alles. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy M
Gesin met klein kinders

Very comfortable and clean.

Felt like a home away from home. Super clean and comfortable. Fully equipped too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Dit is goed geleë, goed toegerus, netjies en skoon. Eintlik is dit 'n hele suite met baie geriewe in plaas van net 'n slaapplek. Dit is nie maklik om te kry en in te kom nie, maar goed as jy eers daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donnia O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnia O
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Vriendelike ontvangs. Akkommodasie gemaklik, gerieflik en goed ingerig. Baie ekstras voorsien, wat heerlik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B
Gesin met klein kinders

Fantastiese opsie!

Als was netjies en die ontvangs en gasvryheid was van topgehalte! Weereens baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Large, well-managed accommodation with friendly hosts.

We enjoyed our stay at Tuscan Village 29. Nelus and Mariaan were very friendly. The accommodation was spacious and had everything needed for a comfortable stay. We can recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Baie vriendelik!

Met aankoms is ons deur die mees vriendelike arms ontvang en al die nodige informasie wat ons nodig gehad het, is verskaf, ons het 'n wonderlike tyd gehad en op ons laaste dag het die eienaar gesê ons kan nog 'n daggie bly net om die res van die wonderlike area en kultuur te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dit het ons verwagtinge oortref. Die verwelkoming was uitsonderlik en ons beveel dit vir enigeen aan en indien ons weer die kant toe gaan sal ons dit definitief weer gebruik as dit net beskikbaar sal wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Skoon en netjies met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L
Gesin met klein kinders

Ons het dadelik tuis gevoel en gemaklik.

Tannie Mariaan en haar man het ons vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Sal beslis teruggaan. Veilige area en lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl U - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl U
Gesin met klein kinders

Baie netjies skoon akkommodasie. Goed ingerug. Vriendlike ontvangs. Waar de vir geld.

Dis in n veilige kompleks. Skoon akkommodasie. Vreeslike lekker bed slaap ongelooflik lekker. Eienaar is so gasvry. Als wat mens nodig het is daar. Sal defnitief aanbeveel en ons gaan ook sellf weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianah M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dianah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Verwelkoming, vriendelikheid, netheid kon niks meer vra.

Om by Mariaan en Nelus te kon bly beskou ons as 'n voorreg want dit het absoluut aan ons verwagtinge voldoen. Trouens dit was net soveel meer as wat ons kon vra. Ons beveel dit vir enigeen aan en indien ons weer die kans kry gaan ons definitief self. Bou asb. so voort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker en so lekker warm verwelkom, die mense is lieflik.

Dis absoluut privaat en niemand pla jou nie, voel of jou by jou eie lekker warm huisie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaak P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs by aankoms. Baie gerieflike, veilig area vir 'n vinnige wegbreek.

Geriewe 'n pluspunt, dit sluit in slaapkamer. Baie ruim, kombuis goed toegeus, buitegeriewe vir braai, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney W
Gesin met klein kinders

Baie rustig, die stilte.

Lekker rustig, die stilte en grote van die woonstel laat jou ekstra tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Gesin met tieners

Sorgelose kuier. Hele woning was toegerus met alles en vele eksras.

Alles wat jy tot jou gebruik nodig gehad het was daar! Ligging is perfek en naby alles. Rustige en stil kompleks. Kon heerlik rus en ontspan na 'n dag uit se aktiwiteite. Gasvryheid nr. 1 sonder om te weet die eienaar is tuis. Sal beslis weer van Mariaan en Nelus se Tuscan nr. 29 se sorgelose verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuscan Village 29 se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om jul weer te huisves.

Tuscan Village 29
Russel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russel J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Nelus en Mariaan het ons gul ontvang. Die plekkie was baie netjies en volledig toegerus. Sal beslis in die toekoms weer van hul gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Baie rustig, veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuscan Village 29 se terugvoer

Baie dankie, ons probeer ons bes.

Tuscan Village 29
Lynette W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Gesin met klein kinders

Beste verblyf nog!

Hierdie verblyf is vir seker een van on gunstelinge. Ons sal vir seker weer hier kom oorbly. Dit het alles wat jy nodig het en selfs meer. Rustige omgewing sodat jy uitgerus kan terugkeer huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney R

Perfect.

Tuscan Village was perfek. Nettie se ontvangs was vriendelik en baie verwelkomend. In die algeheel is dit baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor P
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike plek met alles en nog meer wat nodig is om 'n vakansie spesiaal te maak.

Ons was gul ontvang deur die eienaars. Die beddegoed was volledig uitgesit en die kombuis ten volle uitgerus. Lekkergoed was voorsien met koffie, tee, soetmaakgoed vir die drinkgoed. Die plek was rustig soos verlang deur mense wat na rustigheid smag. Die uitsig oor Hartenbos en oor die see was idillies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuscan Village 29 se terugvoer

Beste Trevor,

Baie dankie. Ons probeer ons bes om gaste gemaklik te laat voel. Julle was wonderlike gaste. Net so ook al ons vorige gaste.

Julle is baie welkom hier, hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Tuscan Village 29

Tuscan Village 29
Manus L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manus L
Gesin met tieners

Baie gasvry en gemaklik.

Baie bedagsame eienaars, Mariaan en Nelus. Was bederf met lekkernye met aankoms en vars melk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Saam met vriende

Wonderlike naweek met fantastiese verblyf.

Baie aangename mense. Ons was baie vriendelik verwelkom en die huisie was verskriklik gemaklik. Netjies en definitief 'n plekkie wat ek in die toekoms gaan ingedagte hou. Dankie Neels en Mariaan vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meryl T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl T
Saam met vriende

Most enjoyable.

Lovely place and lovely people. Enough space, beautiful large kitchen, 2 bathrooms. Would recommend them any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaarstraat, Rylaan1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEDQusw66ozyBBseubuxcBqmU3DaWX1NBpXXLXFlEqPTT0JlQnc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 Wassenaar Street Rylaan1 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134866666667 22.098945