Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtle Bay Lodge

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan And Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Turtle Bay Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Terence C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Die gasheer en gasvrou was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gasvry.

Turtle Bay Lodge is baie sentraal geleë, met die hoofstraat en strand slegs 'n paar blokke weg. Jan en Fiona het ons dadelik laat tuisvoel, en hulle gasvryheid maak die ervaring net soveel beter. Ons het nie juis geweet wat alles in die omgewing aangebied word nie, maar Fiona was gou om te help. Ons het 'n onvergeetlike tydjie in St. Lucia gehad met heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Alles was perfek. Gasvryheid, netjies, heerlike kos en vriendelike mense. Al ons verwagtinge was oortref. Ons sal definitief terug wees binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V
Enkelreisiger

Ek het heerlik gekuier, die eienaars doen baie moeite vir hul gaste!

Ek sal beslis weer daar gaan kuier, maar die keer langer sodat ek meer van St. Lucia kan benut. Baie dankie Jan en Fiona vir jul gasvryheid, as enkelpersoon het ek nooit ongemaklik gevoel nie. Julle is ware gashere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiina M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location, cozy place.

We were staying in the honeymoon suite which was perfect when travelling with a dog. The room is spacious and has its own small but very private terrace. The lodge is located in a residential neighbourhood but in a walking distance from restaurants and other services. One of our highlights was a cozy braai with the other guests at the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G
Gesin met klein kinders

Friendy staff and very helpful.

The place is well kept. Everything is modern and I loved the pool. My two teenage kids thought it was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart S
Gesin met klein kinders

Gasvryheid by uitnemendheid!

Jan en Fiona het uit hul pad gegaan om ons verblyf met ons 5 jarige dogtertjie en twee miniatuur Yorkies baie aangenaam te maak. Hul gasvryheid ken geen perke nie. Baie dankie ook vir die heerlike ontbyt wat soggens voorgesit is. Hulle kan dalk dink daaraan om 'n geurige maalvleis gereg of selfs hoenderlewer op party dae se spyskaart te sit. Hulle het al die gaste (van verskillende kulture) met soveel gasvryheid behandel. Ek sal hulle enige tyd by my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanstraat 95, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNThmNjYyLTU3YTEtNDViZS1iOTc4LTBkNjJmMWRmYTY3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 95 Pelikaan Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.379175608896 32.412840038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem