LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treelands Estate | LekkeSlaap
+90

Treelands Estate

Drieslaapkamereenheid - Treelands Estate
POA
Beskrywing

Die eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbedd en 'n TV. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander kamer het 2 stapelbeddens en 'n aparte stort en toilet. Daar is 'n groot oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas en 'n skottelgoedwasser. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Sleutels word tydens kantoorure by Dullstroom Reservations in die hoofstraat, Hugenoten-laan, Auldstone House, afgehaal. Gee ook asseblief die sleutels by hierdie kantoor af wanneer jy uitklok. Na-ure kan die sleutels by Mayfly Restaurant in die hoofstraat afgehaal word. Daaglikse skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen R150 per dag. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195 Kinders tussen 4 en 18 betaal R295

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer - Treelands Estate
POA
Beskrywing

Die eenheid met 'n koninggrootte-bed en stapelbed met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Verdere geriewe sluit 'n mikrogolfoond, vierplaat-gasstoof, kaggel en 'n TV in. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Sleutels word tydens kantoorure by Dullstroom Reservations in die hoofstraat, Hugenoten-laan, Auldstone House, afgehaal. Gee ook asseblief die sleutels by hierdie kantoor af wanneer jy uitklok. Na-ure kan die sleutels by Mayfly Restaurant in die hoofstraat afgehaal word. Daaglikse skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen R150 per dag. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195 Kinders tussen 4 en 18 betaal R295

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelwoonstel met stoep - Treelands Estate
POA
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Die slaapkamer lei na onderdak-patio met ingeboude braaigeriewe en tafel met sitplek vir 4. 'n Platskerm-TV met DStv (hotel-pakket) en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Sleutels word tydens kantoorure by Dullstroom Reservations in die hoofstraat, Hugenoten-laan, Auldstone House, afgehaal. Gee ook asseblief die sleutels by hierdie kantoor af wanneer jy uitklok. Na-ure kan die sleutels by Mayfly Restaurant in die hoofstraat afgehaal word. Daaglikse skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen R150 per dag. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195 Kinders tussen 4 en 18 betaal R295

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelwoonstel met sitkamer - Treelands Estate
POA
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n eetkamertafel vir 4 gaste, 'n mikrogolfoond, tweeplaat-stoof, asook 'n sitarea met 'n ingeboude kaggel wat ook as 'n binnebraai gebruik kan word. Hierdie woonstel en die enkelwoonstel kan saam as 'n eenheid met slaapplek vir 4 gaste bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Sleutels word tydens kantoorure by Dullstroom Reservations in die hoofstraat, Hugenoten-laan, Auldstone House, afgehaal. Gee ook asseblief die sleutels by hierdie kantoor af wanneer jy uitklok. Na-ure kan die sleutels by Mayfly Restaurant in die hoofstraat afgehaal word. Daaglikse skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen R150 per dag. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195 Kinders tussen 4 en 18 betaal R295

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZGEzODYwLTA3MmItNDRlNS05ZGZkLTM3ZjU4YmI2YzlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190, nou Vanaf R893  per nag(plek vir 2) 142 5 1 5 Cnr Ingwenya St (Van Riebeeck St) & Ligwalagwala St (Blokland St) Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.414897607532 30.103805477524
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!