Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortoise Trail Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Tortoise Trail Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Santie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjiese en sentrale verblyf. Billik geprys en gasvry ontvang.

Geskik vir selfsorg vir naweekverblyf of nabygeleë restaurante met besigheidsbesoek. Netjies en skoon in 'n veilige omgewing. Sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison H
Enkelreisiger

Fabulous.

I overnighted, so did not use the facilities, but my welcome was next level. Because I had to leave early, I was unable to have breakfast. I was given the most amazing take away breakfast. So much thought went into it. I even received a little energy bar (I was doing a race). Would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing staycay!

In short, it was absolutely amazing. We would recommend anyone to go there. Jackie, the manageress, was lovely, friendly and kind. We were in the self-catering unit, and it had everything one could possibly need! We will definitely be back with family. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you for your review, Kim Jurgens. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you soon.

Tortoise Trail Lodge
Christelle W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and peaceful.

The host was great! Friendly and very attentive. Excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you for your review, Christelle. We hope to see you again.

Tortoise Trail Lodge
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie lekker gebly en die dame is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.

Tortoise Trail Lodge
Martie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie C
Saam met vriende

Absoluut niks om oor te kla nie.

Ons het lekker gerieflik gebly en veilig gevoel. Ons vriendelike gasvrou het my en my suster twee aparte eenhede aangebied i.p.v. die een wat ons bespreek het. Dankie, ons het dit baie waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Dear Martie
Thank you for your Review.
I hope to see you again.

Tortoise Trail Lodge
Willem L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Bestuur vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Dankie Willem
Hope to see you both again soon.
Regards
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Yannick D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yannick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Beautiful place, the hostess was friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you, Yannick, for the review, I hope we see you again soon.

Tortoise Trail Lodge
Lelo M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelo M
Enkelreisiger

Extremely tranquil and relaxing.

I went to Langebaan to relax and have a bit of time alone after a very difficult time. The place is in such a beautiful peaceful area. The lodge is extremely clean. The colours in my room were beautiful and warm. The breakfast is lovely! And when you think that is enough, the cherry on top is the host, Aunty Jackie, who is the loveliest person ever, she made sure I was comfortable and we shared amazing chats.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you Lelo for the lovely review, it was such a big pleasure having you here.
We hope to see you again soon.
Regards
Tannie Jackie.

Tortoise Trail Lodge
Paul B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and relaxing.

As advertised we were there alone, very relaxed. Except for the load-shedding it was what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thanks Paul, we hope to see you again. Regards, Jackie.

Tortoise Trail Lodge
Rhencia W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhencia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome, peaceful time.

We will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Pragtige kamer, pragtige uitsig, heerlike ontbyt.

Baie aangename gasvrou. Maak elke keer seker ek het alles wat ek nodig het, en laat weet ook betyds wanneer daar beurtkrag gaan wees. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you, Bianca. We hope to see you again soon.
Regards,
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Eileen V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the tranquility.

We had an awesome time, cannot say anything negative about our stay. Jacky, the manager, was an excellent host. We will surely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you Eileen, hope to see you again soon.
Regards,
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Jenni-leigh F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni-leigh F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ek het die naweek baie geniet. Die omgewing is veilig. Dit was 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

It was safe and very restful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you, hope to see you again soon.
Regards,
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Leon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, gerieflik en ontspannend. Naby Laguna Mall en eetplekke ook.

Die selfsorg eenheid het basies als wat jy benodig en die splash pool was n wenner die naweek. Jackie is 'n wonderlike gasvrou. Ons sien jou definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you Leon, hope to see you both soon
Regards
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Gaylene G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylene G
Gesin met tieners

Well. Comfortable.

Beautiful surroundings, quiet. Enjoyed every moment. Will make use of the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Very friendly and helpful reception.

Thanks Jackie. I had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good stayover.

Very clean and made to feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mischan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischan D
Enkelreisiger

Neat and spacious with a relaxing atmosphere.

The room was spacious and spotless. Jackie was an extremely accommodating host and always went the extra mile. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lil J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our room was clean and the host, Jacqui, went out of her way to make our stay comfortable.

We will definitely be back. We enjoyed our short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay, well looked after!

Excellent breakfasts! We were able to braai in the evenings and all plates and cutlery were made available for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap en ontbyt was ook heerlik.

Was mooi en skoon. Bestuurder was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you for your comments. Hope to see you again.
Regards
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Natasha T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha T
Enkelreisiger

Pleasant stay with warm welcoming hostess and beautiful location.

Jackie was incredibly friendly and helpful. I would recommend Tortoise Trail Lodge to anyone I know, as the room was inviting and the lodge site is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you, Natasha.
Hope to see you again soon.
Regards
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Luwydin I - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luwydin I
Gesin met tieners

Plek was baie groot en gasheer was baie vriedelik.

Baie netjiese plekkie en ons het die swembad geniet. Jacky was baie behulpsaam en het opgecheck of ons OK was. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you, Luwydin, I hope to see you and your family again soon,
Keep well,
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Ilse S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Gesin met tieners

Wonderlik en rustig

Baie groot eenheid. Pragtig en netjies. Baie dankie vir die vriendelike diens. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

We had an awesome stay and great breakfast on Christmas morning. The hostess is really great and made us feel right at home! We will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you, We hope to see you again soon.

Regards
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Philip H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Gesin met klein kinders

Amazing stay. Highly recommended.

We had an amazing super host. Went out of her way to make us extremely comfortable. Beautiful lodge and in a beautiful estate. I highly recommend this lodge to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina M
Saam met vriende

Very clean units and friendly and accommodating staff.

Special thank you to the manageress, she was very professional and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you.

Tortoise Trail Lodge
Jacques V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Pragtige plek.

Was 'n fantastiese verblyf, veral die borrelbad. Dankie aan Jackie wat so 'n goeie en gewillige gasvrou was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you and I hope we see you again.

Regards
Jackie

Tortoise Trail Lodge
Gerhard L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Gesin met tieners

Aangename ruskans.

Tortoise Trail Lodge was 'n aangename ruskans. Ons sou net oornag om aan die Mykonos Triathlon deel te neem maar het so lekker gebly, ons het sommer nog 'n dag gebly! Die rustige atmosfeer en onverbeerlike gasvryheid sal ons weer en weer laat teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Baie dankie,
Ons waardeer julle terugvoer en hoop om julle gou weer te sien.

Tortoise Trail Lodge
Evan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan D

Stunning

The manager Jackie is one of the best hostess you can find, she was welcoming and provided any request and went beyond the required to ensure a good stay for a large group of people. The location is ideal as there is clear sky and full moon that accompany the stay. The amount of features in the lodge is worth the stay. It was a an excellent place, will definitely be returning in a smaller group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tortoise Trail Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words, and we agree, Jackie is the Best.

Tortoise Trail Lodge
Chantal K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantal K

Jackie, die bestuurderes is ongelooflik! Sy is definitief 'n juweel. Sy het ons te alle tye op die hande gedra. Sy gaan vir seker die ekstra myl vir haar gaste.

Die selfsorgeenheid was baie netjies en alles wat jy nodig het is daar. Jackie is ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le-maitre R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le-maitre R
Gesin met tieners

Lieflike plaasgevoel op 'n klein Weskusdorpie.

Jacqui wat ons ontvang het was ongelooflik vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons het heerlik gekuier, alles is silwerskoon en netjies gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely stunning, we stayed for 10 day, super host.

We stayed for 10 days with our grown up kids. We had an absolute lovely time, Jacky was the perfect host and from the moment we walked in she made sure that we got the best service and enjoyed our stay. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f2e2d15e56b0cafac2f5d82bb715fcf53b402fea227d7303f139be8f58597abcd66f29401e3bb2a8b18bb8a82c9e2ef512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.042641501391 18.072472946623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem