Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Belasting en Ekstras
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar met aankoms en dis terugbetaalbaar binne 5 - 7 werksdae nadat die huis nagegaan is om seker te maak alles is in orde. Anders kan jy jou kredietkaatbesonderhede vir ons gee. Sleutels sal nie oorhandig word voor die kontantdeposito of kredietkaartbesonderhede ontvang is nie.
Minimum-verblyftydperk:
2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte in hoogseisoen.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Strandloperlaan 40, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom