LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tornyn Self-Catering | LekkeSlaap
+25

Tornyn Self-Catering

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Tornyn Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anjo O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik, asemrowend, ontspannend en lekker.

Ons was net vir 'n paar dae by Tornyn, maar dit het gevoel of ons 'n maand se vakansie gehad het. Die ligging en dekor en hele atmosfeer het ons net dadelik laat ontspan. Dit was ook vir ons bekostigbaar in peak season wat jy nie sommer kry nie. Welgedaan en baie dankie aan die eienaar en sy/haar span.

Megan J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome destination and cottage.

It was awesome. Just the right place for two people.

Adele H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, fantastiese gasvrou en alles wat jy nodig het is in Tornyn.

Goeie waarde vir geld, 'n baie mooi eenheid om in te bly met alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal Tornyn weer besoek, en aanbeveel. Baie dankie.

Tornyn Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Hoop ek sien jul weer in die toekoms.

Tornyn Self-Catering
Lydia N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjies.

Baie lekker en netjies baie goed toegeruste verblyf. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Carien V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en op die see.

'n Heerlike gesellige eenheid, als wat nodig is vir 2! Fynste detail! Ligging is lieflik. Gasvrou - aangenaam, vriendelik en hulpvaardig. Ons sal Tornyn enige tyd weer besoek en aanbeveel vir enige iemand! Baie dankie.

Darryn R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Friendly reception, lovely people, would highly recommend, everything was great.

Ronel G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Die plekkie is teen die see, netjies met alles en nog meer wat jy sal nodig hê. Otilja is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer gaan.

Nico B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ligging by die see.

Goed toegeruste verblyf vir twee mense. Pragtige see-uitsig met die mooiste sonsondergang. Loopafstand van winkeltjies. Sal dit aanbeveel!

Vercueil V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vercueil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike, altyd bereikbare gasvrou. Ligging en fasiliteite baie goed.

Jock&marie Thererse M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jock&marie Thererse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean home and friendly owner.

In a perfect position for the beach and the sea front restaurant.

Chris V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing en baie gerieflike kamer.

Baie lekker gebly en sal beslis weer 'n besoek bring aan Tornyn en Paternoster. Die verblyf was baie gerieflik, op die kus met al die geriewe wat ons nodig gehad het. 'n Uitstaande plek om te besoek.

Erica B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfterverblyf soos nooit te vore.

Ek sal beslis weer teruggaan, dis 'n stukkie hemel op aarde. Die vriendelike diens was ongelooflik.

Petro B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

'n Heerlike gerieflike blyplek. Alles was baie netjies en baie mooi. Lekker naby die strand en loopafstand na alle winkels ens. Die gasvrou het ons vriendelik ingewag en baie tuis laat voel.

Retha N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Retha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek teen die see en dis na aan alles.

Tornyn is 'n baie oulike plekkie by die see en na aan die dorpie en restaurante. Pragtig en volledig toegerus vir 2 persone. Ons het die naweek baie geniet. Parkering net onveilig.

Tornyn Self-Catering's terugvoer

Goeie dag Retha,

Ek is bitter jammer oor jul ondervinding. Sal probeer om dit te verbeter.

Groete,
Otilja

Tornyn Self-Catering
Andries E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek van die geraas na die stilte.

Ons het verskriklik lekker gekuier by Tornyn. Die verblyf was netjies en baie mooi.

Ilizma D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilizma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek!

Ons het heerlik gerus - Otilja was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Heerlik naby die see. Goed toegerus - alles wat mens nodig het vir 'n naweek.

Leon. C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon. C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, it was awesome.

Will be back and thank you. The best place.

Charl P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Die ligging is uitstekend met +- 30m tot op die strand en restaurant nog nader. Kan dit aanbeveel vir 'n plek om te gaan ontspan.

Yolandie E - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay on the beachfront with friendly service

The service was quick and friendly. Neat little place for 2 people. Central situated to beach and shop. Loving and caring and informative. A true West Coast experience!

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandloperlaan 40, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2003ebf40476043447d4b474f2a883cf00fdca60d57321c3c7999b2a452f29ecf85764b83b97bab879a452f08bfe18c7fd3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 40 Strandloper Avenue Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -32.80775 17.8939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!