by Top House | LekkeSlaap
+43

Top House

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Top House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pierre J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful and heartwarming experience.

The Top House B&B is a hidden gem in Ladybrand. The room is a few steps from your car in a secure gated area. A lovely surprise to find an electric blanket in a super comfortable bed to keep us snug and warm. Tea, coffee and cookies were provided in our room and we were treated to a hearty breakfast before we continued on our journey. Thank you Zanalee. We really appreciated the personal effort you put into making us feel so at home. You really do Top House B&B proud. Our expectations were exceeded in every way. I can highly recommend Top House B&B to anyone looking for a safe and comfortable place to stay in Ladybrand. We will definitely stop here again.

Anton S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Enkelreisiger

Mooi groot en stil kamer.

Baie vriendelike en hulpsame verwelkom. 'n Goeie ligging in die dorp.

Annelise B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Enkelreisiger

Lekker bly-opsie.

Vriendelike ontvangs, lieflike netjiese verblyf.

Adriaan O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, ruim kamer met veilige parkering. Baie vriendelike ontvangs.

Die ontvangs was warm en hartlik en die kamer het aan al die vereistes voldoen. Parkering was veilig: altyd 'n verligting as mens met 'n motor vol goed op pad is. Die ontbyt was nie great nie.

Top House se terugvoer

Jogurt was net oopgemaak en so gelos, heerlike volroom jogurt met vrugte onder. Die gaste wou nie die hele ontbyt soos beskikbaar nuttig nie.

Top House
Lorraine C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine C
Besigheidsreis

Pleasantly surprised.

Zanalee was there to welcome me and make sure I was comfortable. Home away from home. Will definitely be coming back.

Rina E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina E
Besigheidsreis

Baie lekker.

Die mense was baie vriendelik en professioneel. Hulpvaardig met reëlings.

Mari L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Goeie ligging met persoonlike aandag, uitstaande ondervinding.

Ons tweede geleentheid in die baie unieke huis met outentieke interieur wat met kaggelvuur en gasvrye behandeling ons gemaklik en veilig laat bly het in Ladybrand.

Marius A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A
Saam met vriende

Excellent, best customer service in a very nice guest house.

From our arrival we were met with a smile, the rooms are comfortable with all you need, with beautiful gardens. The manager went out of her way to assist us with all we need. Great breakfast in the morning.

Terry S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Terry S
Enkelreisiger

Disappointing.

I stayed at 5 venues in small towns on this trip.This was the most expensive and not good value at all in comparison to other venues. Room OK but no bedside lamp on side closest to shower (had to move extension cord myself). Cooked breakfast was almost inedible.

Dirk O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap totdat kontrakteur met sy swaar voertuig ons 4:30 wakker geraas het!

Vriendeliker diens sal mens nêrens kry nie.

Whm T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whm T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonder gasvrye belewenis in 'n buitengewoon aangename atmosfeer.

Die naam Top House pas by hierdie ruim, netjiese en veilige verblyf. Zanalee het uit haar pad gegaan om vir ons alles so gemaklik te maak. Van haar vooraf kommunikasie tot ons vertrek het getuig van 'n gasvrye, trotse eienares. Die uitsonderlike ontbyt wat so keurig voorgesit is, het ons versterk ons reis laat voortsit. Ons was hartseer om te vertrek na so 'n aangename verblyf.

Dalizia D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalizia D
Gesin met tieners

Everything was excellent at Top House. Nice and quite location in the town.

We were contacted by Zanalee and she was making sure that our stay is from the 1st moment perfect. The place is located in a quite place and very neat and clean. The breakfast was 1st class. We will definitely recommend Top House.

Adriaan Pieter V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, gasvrye verblyf.

Aangename verblyf. Skoon, funksionele fasiliteite.

Johan D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het lekker oorgebly en kan die gastehuis ten sterkste aanbeveel.

Tomas P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tomas P
Enkelreisiger

Baie lekker!

Skoon, netjies en gerieflik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Nicolette S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en net die plek om te kan rus na 'n ver pad.

Op aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Die tuin is vreeslik mooi en mens voel sommer onmiddellik tuis. Die kamer was baie mooi skoon en netjies. Die gasvrou was baie behulpsaam. Ons het 'n baie lekker groot ontbyt ontvang voor ons vertrek het.

Jaco V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig.

Ek het Top House baie geniet, van die pragtige ou gebou, die tuin, die geriewe, die lekker ontbyt en die vriendelike effektiewe diens. Zanalee was baie professioneel en vriendelik. Sy het ons vrae dadelik beantwoord en ons giere voorsien. Ek kan hierdie plekkie aanbeveel vir die persoon wat oornag of ‘n naweek moet bly.

Louw J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louw J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Vriendelike en behulpsame eienaars, gemaklike, skoon en stil suite, veilige parkering vir voertuie en 'n lieflike ontbyt. Baie tevrede.

Marianna E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil omgewing.

Was gasvry ontvang. Bed en kussings was van goeie kwaliteit. Moes ongelukkig vroeg ry die volgende oggend en kon nie ontbyt nuttig nie. Let dalk net op dat ketel se koord nie by plug uitkom nie en moes dus ketel op die vloer sit om water te kook.

Ben K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Besigheidsreis

Dit was baie rustig en sal definitief weer daar bly.

Die gastehuis en skoon en netjies goeie waarde vir geld, so definitief die moeite werd om te probeer.

Denise S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, weg van gejaag en geraas van die stad.

Ons het lekker gaan stap en die koppies rondom en in Ladybrand geniet. Ons kon lekker ontspan en ontsnap van die geraas van karre en mense. Die ontbyt was elke dag heerlik en kon eintlik as 'n brunch beskryf word. Ons sal definitief weer so maak.

Emile C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emile C
Enkelreisiger

Gemaklik vir 'n "oornag".

Die ontvangsdame was so vriendelik dat sy selfs vir my 'n oggendpakkie bymekaar gemaak het.

Kevin S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Besigheidsreis

Baie lekker gebly!

Sien die sterre.

Cathleen H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Netjiese en skoon kamer.

Sal hierdie gastehuis sonder enige voorbehoud aanbeveel. Gasheer en gasvrou het baie moeite gedoen. Skoon en netjiese kamer, verhitting was beskikbaar. Goeie ontbyt. Restaurantaanbevelings is ook vir ons gegee. Verhitting en ook sjerrie was voorsien. Baie dankie!

Hester B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs. Rondawel vereis egter aandag.

Liezl W - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl W
Enkelreisiger

Aangenaam!

Kamers ruim en netjies. Baie lekker ontbyt. Enige negatiewe aspek is dat aandete nie by gastehuis beskikbaar is nie.

Conitta D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conitta D
Besigheidsreis

Dit was gerieflike verblyf, ons het heerlik tuis gevoel!

Belinda het ons dadelik tuis laat voel en die atmosfeer en kamers bied 'n huislike gevoel. Die kaggel in my kamer was ook aangesteek, wat dit 'n warm gevoel gegee het.

Carolyn M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, friendly people who make you feel at home

Our stay At Top House was relaxing, the owners are extremely friendly and helpful, going out of their way to assist us with any questions that we had. Dawid's information about Lesotho for our trip was excellent and on the money what a brilliant trip we had (when we headed into Lesotho). The house is cosy and makes you feel like you are at home. If we are ever down in that side of the world again we will be booking into Top House for our stay. Thank you for a great holiday!!

Anine N - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek vir die naweek.

Ons het baie lekker gebly by Top House. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Oulike klein plekkie.

Anna-marie F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie F
Gesin met klein kinders

'n Rustige area.

Skoon en gemaklike verblyf.

Almarie W - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Almarie W
Besigheidsreis

I needed accommodation for a night to attend a funeral and found Top House adequate.

Sien die sterre hieronder.

Coenraad V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad V
Besigheidsreis

Enjoyable

Wonderful, friendly people.

Vanaf R900
R900 R771
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R771
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R771
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kerk Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NmIxZDQ4LTNiNDUtNGQ5Yi1hOTE2LTdmNDAyYmRiZGE0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R771  per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 1 Kerk Street Ladybrand 9745 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.200765007358 27.453911304474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem