Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timber 'n Tide

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 49, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Timber 'n Tide is 'n selfsorgkothuis naby die see in 'n afgeleë deel van Keurboomstrand. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n buitetoilet en -stort en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer bo het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toegang tot 'n sonnige balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n bababed. Dié 3 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort en die gastetoilet. Elke kamer het ingeboude kaste.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n groot spens. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot die dek met 'n braai-area. Daar is ook 'n dubbeltoesluitmotorhuis en nog 'n parkeerplek op die perseel.

Timber 'n Tide is 50 meter van die strand af en 100 meter van Enrico's-restaurant af.

Die verblyf het 'n omsetter en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Timber 'n Tide sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Timber 'n Tide
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 49, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Timber 'n Tide het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 49, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa465749c032ea51110eebfcc3100da93982ee53379a117f5336b460357420ee4d610cc4f1980485bf42884187537d99c1a41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 49 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.003131116503 23.458870113426