Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thembelihle Gastehuise

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Milborrow Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thembelihle is in die eksklusiewe voorstad, Scottsville, Pietermaritzburg geleë - KwaZulu-Natal se administratiewe hoofstad.

Thembelilhle bied 5 luukse suites met badkamer, lugversorging, ruim hangkas, tee- en koffiemaakgeriewe, tuin, TV met DStv, veilige parkeerplek, swembad, braai-area en die beste sekuriteitstelsel.

Ons is slegs 'n klipgooi vanaf die Duzirivier, Golden Horse Casino, Scottsville-renbaan, skole, universiteite, winkelsentrums en die middestad.

Thembelihle bied unieke akkommodasie in 'n ontspanne atmosfeer, absolute veiligheid en gemak met eg Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 49 resensies vir Thembelihle Gastehuise
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • 3 Milborrow Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thembelihle Gastehuise het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Milborrow Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxODJjNjEwLTQwODItNGEyMy05OGU4LTU0NDJiNTE5YTdmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 49 5 1 4 3 Milborrow Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.614626917535 30.400811433792