Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Olive Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir The Wild Olive Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dr Lizbe S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Lizbe S
Enkelreisiger

Baie gerieflike, goed toegeruste verblyf.

Die lieflike kamers en fasiliteite merk al die boksies. Die gasvrou is baie vriendelike en behulpsaam. Die Ontbyt word deur 'n chef voorberei en is uit die boonste rakke. Aandete is ook beskikbaar. Uitstekende WiFi-diens en 'n kragopwekker in tye van beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Olive Guest House se terugvoer

Dear Dr Lizbe, thank you for the awesome review and 5-star ratings. It was so great to have hosted you and are so looking forward to your next visit with us. Kindest Regards
The Wild Olive Management and Team

The Wild Olive Guest House
Hendrik N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N
Saam met vriende

Excellent facilities.

Great reception, follow-up communication, and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Olive Guest House se terugvoer

Good day Hendrik, thank you very much for the kind words. It was such a pleasure to have you at The Wild Olive Guesthouse. Hope to see you again. Kind Regards. Christine Venter, the Wild Olive Guesthouse Manager

The Wild Olive Guest House
Annelene S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene S
Enkelreisiger

Huis van die huis af.

Heerlik gekuier in die netjiese kamer met puik geriewe. Die lugversorger het nie lekker gewerk nie, maar die waaier het darem gehelp. Motheo het uit sy pad gegaan om alles te verduidelik en my welkom te laat voel. Thank you, Motheo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erla V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erla V

Vriendelike ontvangs.

Gaan uit hul pad om jou te akkommodeer met verskillende versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies.

Lieflike, netjiese en veilige gastehuis. Sal verseker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janadre J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janadre J
Saam met vriende

Net die beste!

Detail van die mooi plek is besonders! Fantastiese personeel! Super skoon en netjies en alles in plek! Sien ons vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Olive Guest House se terugvoer

Aaah Janadre, ons waardeer jou mooi positiewe woorde ongelooflik baie. Jy en jou Ma is enige tyd weer welkom om by ons te kom bly hoor!
Groete,
The Wild Olive-bestuur.

The Wild Olive Guest House
Christine O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike diens, veilig.

Het baie lekker gebly, sal beslis weer gaan. Alles was netjies en ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Olive Guest House se terugvoer

Dear Christine
Thank you for the awesome compliments. It was just a pleasure to have hosted you.
We really can't wait to have you visit us again soon.

Kind Regards
Morne

The Wild Olive Guest House
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim van der Merwe 81, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22568a98bea4fdfb74a0df01883dabaa7168c1ea86fcf7ae1faaf9f7ab08732fa0d379def1e349d84f2893e4cf488b4258b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 104 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 83 Jim van der Merwe Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.8421309 28.176028