by The Village Guest Cottages | LekkeSlaap
+18

The Village Guest Cottages

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir The Village Guest Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tirsa A - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en lekker gebly.

Pragtige skoon, netjiese en goed toegeruste woonstel. Die gasvrou was baie verwelkomend en vriendelik en het ons dadelik op ons gemak en tuis laat voel. Die eiendom is goed geleë, naby winkelsentrums en eetplekke. Die gastehuis is in 'n veilige area geleë met veilige parkeerplek vir jou motor. Definitief waarde vir geld, ons sal definitief weer gaan kuier.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde, Tirsa. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Helen

The Village Guest Cottages
Gisela E - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela E

We had a lovely stay.

Just a bit cold, maybe they can think of carpets in the cottage.

Caroline K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

The host was outstanding and the accommodation excellent.

Henk L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Baie vriendelik en behulpsaam. Dit baie geniet.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle een of ander tyd weer te sien.
Groete
Helen

The Village Guest Cottages
Lizette S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Gesin met tieners

Heerlike kuier.

Pragtige woonstel. Skoon en netjies. Gasvrou baie verwelkomend. Eiendom is goed geleë, naby winkelsentrum en eetplekke. Veilig en rustige atmosfeer.

Louise H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Enkelreisiger

A private & well eqquiped cottage with excellent service

The Village Guest Cottages were one of the most pleasant experiences. The owners were willing to go above & beyond to help when I was in a difficult situation. They were caring & always available when needed. This is a must experience.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Hello Louise,

Thank you so much for your kind words. We were glad to be able to help and it was a pleasure to meet you.

I hope you can come and visit again someday.

The Village Guest Cottages
Sw S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw S

Baie aangenaam, goeie ontvangs en afsien. Baie tevrede.

Goed ingerig, professionele en hartlike diens.

Lydia S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S
Enkelreisiger

Uitstekende selfsorg in Irene.

Die eenheid was skoon en netjies (en is daagliks skoongemaak), goed toegerus; Helen is baie vriendelik en behulpsaam.

Sanrie D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D
Gesin met tieners

Fantasties!

Waarde vir geld, veilig en rustige omgewing!

Zani V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zani V
Enkelreisiger

'n Rustige, stil en gemaklik blyplek.

Die kothuis is in rustige en stil area geleë, binne 'n veilige area in Irene. Dis baie netjies en skoon en is gerieflik toegerus.

Pieter C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf met baie vriendelike ontvangs. Baie veilig en selfs kindervriendelik.

Ek en my seun het heerlik gekuier in 'n rustige omgewing. Gemaklik geslaap en is vriendelik ontvang. Huislike atmosfeer.

Sunet S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet S

Veilig, stil en rustig. Heerlik warm geslaap. Vriendelike gasvrou.

Heerlike ligging naby Centurion, veilig en rustig. Gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Die cottage is skoon en het alles wat jy nodig het. Selfs 'n lekker buite kuier-area vir die wat langer bly. Was heerlik warm met vere-duvet, genoeg komberse en gas verwarmer. Sal dit definitief aanbeveel.

Berna V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V
Saam met vriende

Twee mans op besigheids besoek

Ons het heerlik warm geslaap in 'n rustige veilige omgewing, baie dankie.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, julle. Hoop om julle weer te sien as julle in die rigting kom.

The Village Guest Cottages
Alida B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom gevoel. Die eenheid was netjies en skoon in 'n baie rustige omgewing.

The Village Cottages is in 'n baie rustige omgewing geleë. Die eenheid was netjies en skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het baie welkom gevoel en ons tydjie daar geniet.

Alf T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf T

Puik. Meer as te verwagte.

Baie netjies, skoon en ruim. 100% toegerus. Veilig. Vriendelik. Mooi tuin. Hoogs aan te beveel.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie wat jy op Lekkeslaap geplaas het. Ek waardeer dit opreg en hoop dat ons jou gou weer hier kan verwelkom.


The Village Guest Cottages
Joane T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil plekkie.

Ons is vriendelik ontvang! Cottage goed toegerus, als mooi skoon en stil. Ons het dit baie geniet.

Annabelle M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie akkommodasie.

Baie vriendelik ontvang. Ons het heerlike gebly. Goeie waarde vir geld.

Andre D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Besigheidsreis

Baie lekker gebly met vriendelike diens van eienaar.

Baie netjies en skoon. Die area is veilig.

Matt M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matt M
Gesin met tieners

We felt at home from the moment we arrived. Cosy little place with a charm all its own. Will be back for sure.

My daughter and I enjoyed two relaxing days here. The owners were ever so kind and more than accommodating. The cottage itself was well furnished, comfortable and clean. We'd happily stay there again the next time we're in Pretoria.

Benjamin N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin N
Gesin met tieners

Skoon en netjies en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Reeve C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reeve C
Enkelreisiger

Clean and peaceful. Friendly and helpful hosts.

Very safe environment. Clean and neat room with everything needed. The hosts were helpful.

Bianca S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, convienent and friendly host.

Clean, friendly and very accommodating host. Beautiful surroundings.

Nico B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese cottage.

Cottage is baie mooi en skoon en in 'n veilige sekuriteitskompleks.

Jaco V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Uiters netjies, gerieflik en goed toegerus.

Die eenhede was uiters netjies en skoon, en die kombuis besonder goed ingerig. Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Wonderlike verblyf teen 'n billike prys.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26468aa55038c59bc4b245c584d15326e8a0c8fa555940a40709263d6978b094a007f17353ef7619c0fbc5f4e160ec1a92c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 49 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.867171 28.218629
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem