Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Grove

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir The Village Grove
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Eddy J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Eddy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onaangename ervarings ondervind.

Parkering 'n groot probleem. Gras lank en sleepwaens staan rond. Dis op 'n perseel met 'n besigheid. Geen diefwering voor vensters. Daar is 'n nat, muf reuk oral in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzaan R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n skoon, netjiese plekkie paradys.

Dit was so rustig by Village Grove Baie stil en net wat ek en my man nodig gehad het vir 'n bietjie ontspanning. Die kamer was pragtig gemeubeleer en skoon. Net een voorstel, maak seker as jy spesifieke kosse/peuselhappies of koeldrank soek, Kwambonambi het net beperkte goedjies in hulle winkel, so koop by die huis en vat saam. Weereens dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olinia-singel 16, Kwambonambi, 3195, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00309718dc56e406998796eeeca3ecb4b181620bf05108e80efebc88f6f1168e921ce26b4088a066f6bcb90f96e2ac9732bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 16 Olinia Crescent Kwambonambi 3195 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.605457482877 32.079981682209