Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Victoria House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erweestraat 4, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Victoria House bied gerieflike gastekamers in die hartjie van Ficksburg aan die voet van die Imperani-berg. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing se besienswaardighede kan verken.

Verblyf is beskikbaar in 7 kamers wat elk geskik is vir 2 gaste of 2 volwassenes en 1 kind. Elke kamer het 'n Victoriaanse tema, 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n TV met die Netflix-app, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Haardroërs is op versoek beskikbaar.

Ontbyt en ander etes kan vooraf gereël word teen verskillende kostes. Die gastehuis het WiFi, 'n gastesitkamer, 'n kroeg, tuin en veilige parkeerplek.

Geleenthede soos teemaaltye, verjaarsdagpartytjies, klein troues en ander spesiale partytjies kan hier gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir The Victoria House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • Erweestraat 4, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink The Victoria House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erweestraat 4, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7902e7539cb5bee777d46e7250b0e3490dca96886f2f9b5a6716b341430df7124f2b94b463159439309675affcec82ac6c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Erwee Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.868310098096 27.873323274769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem