Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Valley Lodge and Venue

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 2J6, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Valley Lodge and Venue is tussen Taung en Hartswater geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin, groep vriende of oornagverblyf.

Die lodge het 8 selfsorg-eenhede wat 2 grasdak-eenhede, 4 houthuises en 2 kamers in 'n ou, opgeknapte huis insluit. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n TV met DStv, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

The Valley Lodge and Venue het 'n funksielokaal met genoeg plek vir 48 gaste binne en 100 gaste buite onder die groot lapa. Dit is beskikbaar vir troues, konferensies, verjaarsdagpartytjies, doopgeleenthede en meer.

Daar is 'n lieflike boma waar gaste lekker om die vuur kan kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir The Valley Lodge and Venue
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Sonnika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Plaas 2J6, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 2J6, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3d250601c45616a2a64c74f4b68e515776505296c459caea8c93f9ed09b6fc171a91b714be540b5df4d0749b6e0c3cb967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Farm 2J6 Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.701546512468 24.782774570988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem