Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Summer Place Boutique Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Magdalena Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir The Summer Place Boutique Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5
Emma P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisitely beautiful, calming, exciting, and charming.

The place guides you into a different era. The place is glamoured with gorgeous antique tea sets, princess Anne furniture and porcelain dolls. The paintings on the walls make you feel like a member of the royal household. We never wanted to leave. It's a place of exquisite beauty and homeliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan L
Besigheidsreis

Very disapointing.

Very bad experience. I will not recommend The Summer Place to anyone and will never ever stay over there again. R120.00 for breakfast which was two eggs, two pieces of bacon and a small sausage, I think that's ridiculous.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie teleurstellend.

Baie slegte ervaring. Sal The Summer Place nooit aan enigiemand aanbeveel nie en sal nooit ooit weer hier bly nie. R120 ontbyt met net 2 eiers, 2 stukkies spek, en 'n worsie, ek dink dis verregaande.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Summer Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Good Day Johan,

So sorry to hear of your bad experience at Summer Place.
Please when you book stipulate that you are banting and that you require more than the normal offered. As advertised we offer a full English breakfast. Although we offer more.
Our breakfast consist of platter of 5 different fresh fruits beautifully presented with nuts and yoghurt.
Oats and cereals served with honey,dry fruits and nuts follows the fruit platter if required.
High quality fruit juice, homemade jams, butter, variety of cheeses,croissants and special breads (toast) are on the table available.
From the kitchen you may order, free range eggs, sausages, fish, quiches,tomatoes and mushrooms,
all prepared fresh and served in the designers way, nice and hot
A variety of teas, plunge coffee, decaffained and caffained instant coffee are also available from the beverages station.
All this is served at well layed tables with silver crystal and fresh flowers to make your breakfast special.
So please make sure that when you book to inform the Guesthouse with your special needs like banting, vegetarian and gluten free breakfast.
As we at The Summer place take pride of our breakfasts and try to satisfy our guests needs at all times.

The Summer Place Boutique Guesthouse
Jacques J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir dit wat ons gekry het.

Na 'n lang reis moes ek 15 min wag voor die hek voor iemand oopgemaak het. Slegs een handdoek in badkamer gekry (ons was twee persone). Geen haardroër vir my vrou gewees nie. Geen bad nie en slegs 'n stort. Voel net dat dit heeltemal te duur is vir dit wat ons gekry het. Uitgesien om daar te oornag (gegewe die naam wat die woord "Boutique" insluit en die prys per nag en na 'n lang reis van die Kaap af). Ongelukkig teleurgesteld en sal nie weer daar oorbly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemiddeld, maar ons was teleurgesteld, omdat die term "Boutique Guest House" die verwagting baie hoog gestel het.

Teen die koste behoort ontbyt ingesluit te gewees het. My man het een oggend die gasvrou gevra vir 'n omelet en sy het gesê dat die ontbyt 'n Engelse ontbyt is wat nie omelette insluit nie (aangesien 'n omelet van Franse herkoms is). Ons het gevoel dat dit onnodig was en dat die kombuis 'n omelet kon voorsien. Oor die algemeen was die huis baie vol en die feit dat ons badkamer nie 'n stort gehad het nie, was 'n groot minus. Daar is wel 'n ander badkamer (wat 'n stort het) vir ons aangebied, maar om daar te kom, moet mens deur die hele gastehuis (insluitend 'n sitkamer) stap om te gaan stort. Nodeloos om te sê, my man het nie daarvan gebruik gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Summer Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering na julle verblyf by The Summer Place. Indien u 'n bespreeking maak by enige gastehuis, moet u asb spesifiek wees met u vereistes. As dit moontlik is sal ons dan van ons kant aan u vereistes voorsien. Nogtans was dit vir ons baie lekker en aangenaam om u te kon huisves. Groete

The Summer Place Boutique Guesthouse
Mohapinyane T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mohapinyane T
Gesin met tieners

Homely feeling.

Value for money category needs to be addressed. The price was suitable if breakfast was included.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk A
Enkelreisiger

Rustige, skoon en netjiese kamer met baie vinnige WiFi.

TV-programme kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Summer Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u bespreking. 'n Gas om te onthou!

The Summer Place Boutique Guesthouse
Heidie P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, gerieflik en rustige verblyf.

Die gasvrou moet tem alle tye deur goeie en slegte tye daar vir haar gaste. Sy moet nie wegskram en haar personeel los om die probleem te hanteer nie. Verder was dit baie lekker om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk D
Gesin met tieners

Nie 4-ster nie.

Geriewe nie soos geadverteer op Internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Summer Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Goeie more Mnr de Koster

Jammer om te verneem dat u ons nie as n 4-ster gastehuis ondervind het nie.
Sal U asb vir ons meer terugvoering gee, sodat ons hierop kan verbeter of verander.
Nogtans het ons u as n aangename en 'n gewaardeerde gas ondervind.

Groete
Delene

The Summer Place Boutique Guesthouse
Chris K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het uitstekende diens ontvang. Ons het so tuis gevoel en sal enige tyd weer terugkom. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in hierdie stil area en veilig gevoel.

Baie oulike plekkie. Te veel tierlantyntjies en snuisterye maak dat mens maklik iets omstamp. Koffietafetjie is glad en warm bekers en ketel skuif maklik af. Nogtans baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolph S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adolph S
Gesin met tieners

Die verblyf was baie lekker en die eienaar is 'n baie aangename persoon en gasvry.

Het lekker gebly en sal weer daar oorbly in die toekoms wanneer ek en gesin in Bloemfontein is. Regtig baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Besigheidsreis

Baie lekker!

Waarde vir geld en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Summer Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was nie net lekker om julle as gaste te ontvang nie, maar ook lekker om te weet dat julle ons gastehuis aangenaam gevind het. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Summerplace span

The Summer Place Boutique Guesthouse
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stegmanstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwNmRhY2FjLTk4MzktNDJmNS05NGEyLTgzZjhjNDA4OTBjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 18 Stegman Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.121669098171 26.183452421951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem