Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Suburban

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Massey-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as een van die beste voorstede in Suid-Afrika. The Suburban Guest House is 'n moderne, luukse instansie wat ontwerp is om in sakereisigers of gesinne met vakansie se behoeftes te voorsien.

Ons splinternuwe, moderne kamers is netjies en skoon. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en sommige het 'n ekstra enkelbed. Al die kamers het en suite-badkamers met storte en sommige het ook baddens. Ander geriewe in die kamer: lugversorging, yskassie, 82 cm LED-TV met DStv, werkarea, koffie en teemaakgeriewe, strykyster en gratis WiFi. Spesiale aandag is gegee aan moderne tegnologie so dit sal glad nie vir jou nodig wees om muurproppe en sokke te soek nie!

Gaste wat op soek is na langtermynverblyf is welkom. Ons tref graag reëlings vir jou wasgoed en ander behoeftes. Daar is veilige oornagparkeerplek op die perseel en ingang word verkry via 'n afstandbeheerde hek.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en ons bied ook 'n gaste-sitkamer met luukse leerbanke en 'n TV.

The Suburban is na aan die skole (Sentraal en Willem Postma) en stapafstand van Preller Plein-winkelsentrum. Die hartjie van die stad, Mimosa-winkelsentrum, die Waterfrontwinkelsentrum en Hydromed Hospitaal is net 10 minute en die lughawe net sowat 15 minute se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir The Suburban
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 9

Ligging

  • Massey-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Suburban het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Massey-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxskI4L2y2UImK4A6SrkNxrCk1QdrmIfHoV5aVb9WZaWJMnHCnW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 3 Masey Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.090721 26.215794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem