by The Royal Prime Guest Lodge | LekkeSlaap
+30

The Royal Prime Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir The Royal Prime Guest Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Karen R - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Die diens is puik. Personeel gaan uit hul pad om te help wanneer jy iets nodig het. 10 uit 10 vir julle. Bravo!

Moniece V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moniece V
Saam met vriende

Baie lekker en netjies.

Dit was baie lekker en geen probleme gehad nie.

Mahlodi M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlodi M
Enkelreisiger

Very warm in winter.

Very comfortable, everything was in satisfaction.

Francois F - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F
Enkelreisiger

Plek is netjies en waarde vir geld.

Badkamer was baie klein en sou graag die aanbieding van 'n haardroër wou gehad het.

Etienne B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en veilig.

Kamer was klein maar ons het 'n klein kamer bespreek. Netjies, stil en gerieflik!!

Mohale P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mohale P
Besigheidsreis

All was good apart from broken door lock.

See stars.

Yasmin P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

It's a wonderful little place away from home but feels like home. Clean, friendly staff, and no noise.

Johan L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangename, stil verblyf.

Monique G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Goed geleë, netjiese verblyf.

Pierre D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, maar hopeloos te klein vir 2 mense.

Hul advertensiefoto's per kamer is baie dubbelsinnig. Wys bad in badkamer op standaardkamer. Nie die geval nie. Vir enkelpersoon-oornaggerief in orde.

Albert P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Well-placed and very neat and value for money.

Santie C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C
Gesin met tieners

Dit is onvoorwaarlik die beste gastehuis ooit.

Ons het dit baie geniet.

Tina J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina J
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

We had a very nice, comfortable stay. Very pleasant and helpful staff. Great value for money with all the basic necessities needed. Close to shops and restaurants. I can really recommend this place for affordable, overnight accommodation.

Nicky H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky H

Baie dankie, dit was lekker.

Die plek is absoluut netjies en baie mooi.

Santie C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie C
Gesin met tieners

Baie sentraal en gepas vir my omstandighede.

Dalk 'n liggie plaas bo die spieël vir grimering. Sluit ontbyt in.

Anrè B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anrè B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar gemaklik.

Sal nie aanbeveel vir lang verblyf nie.

Joey V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, maar kort TLC.

Die matras was baie, baie pap. Die seephouer was 3/4 uit die muur uit. Die vensterhandvatsel langs die bed was afgebreek.

Nicolette K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks a lot for accommodating our little dog while we were staying over after a funeral.

Wade accommodated us in a friendly manner. Place was quiet and clean and safe.

Lizette M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en smaakvol

Die perseel is uitstekend geleë naby snelweë en inkopiesentrums, maar is so stil dat dit voel asof jy in die bosveld is. Goeie keuse!

Alice G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice G
Gesin met tieners

Puik diens

Verblyf is op baie kort kennisgewing bespreek. Baie gelukkig met die diens.

Lourens M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Ons kamer het 'n oorskiet-burger in die mikrogolfoond gehad. Ketel wou nie werk nie, en die WiFi-opvangs in ons kamer was so swak dat dit nie moontlik was om te gebruik nie.

Ann N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is baie beknop.

Die blyplek is baie beknop, veral stort en toilet - uitleg daarvan onprakties.

Johnny W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W
Gesin met klein kinders

Te veel geraas.

Baie geraas van gaste tot laat.

Minnette M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minnette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was baie goed en werkers is baie behulpsaam.

Veilige parkering en in 'n goeie sentrale ligging naby die winkels. Kamers baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Vanaf
R498
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R498
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R498
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymielaan 138, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd19f7a01c7e60989a4cb043b360f51d4ae51385941977f6747544611b72e704fc3c69e80d442149bbaa0068ec1d45f3bd2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R498  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 138 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.8336328 28.1626694
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem