Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rosendal Post Office

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir The Rosendal Post Office
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elizabeth D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth D

Love Rosendal. Charming.

Was great for our Christmas weekend with family. Beautiful decor. Kitchen well equipped. (Maybe provide dish pods). Several serious plumbing issues that weren't dealt with when asked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met tieners

Well preserved house beautifully decorated. Extremely great location!

Unfortunately, we felt that the house could be better stocked with more cutlery and crockery suitable for catering for oneself. For a group of 6 people, the glasses for example were very little - not even 6 of everything. If you want to market a house as being able to accommodate 10 people, you should provide 10 of everything. Plates were enough, some crockery items like teaspoons definitely not. Cereal bowls are also not enough for a group of 10. It also would be nice to have very basic pantry items for catering for yourself, such as salt, black pepper, olive oil, both coffee and tea (not just tea). We also visited the Post Office in 2019, and then for example there were salt, black pepper and olive oil - which now 4 years later in 2023 was unfortunately not the case. . But overall still a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnay P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnay P
Saam met vriende

Different experience and very enjoyable.

We enjoyed the fact that we could take our doggies to the Wine Bar next door. Was very cosy and relaxing. Food and wine were delicious and not the norm. Hosts were friendly and helpful. Fireplace and electric blankets were definitely a plus as it was freezing. All in all an enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saritah P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saritah P
Saam met vriende

Gemaklike akkomodasie in die dorp met alles wat 'n mens nodig het vir selfsorg.

Reg langs die Wine Bar wat 'n lekker bymekaar-kom-plek is vir almal in die dorp. Ons het gesellig om die vuur gekuier, maar het wel gesukkel met warm water. Ons het lekker gekuier en die stof strate verken. Ontbyt by Benjamin's gehad, skemer kelkies by The Service Station en verder gekaggel, gelees en kaart gespeel. As jy wil rus, is dit die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolien W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien W

Lieflike, baie ruim huis. Volledig met skottelgoedmasjien, wasmasjien en genoeg hout by kaggel, heerlike kuier.

Lieflike ruim huis, genoeg van alles, heerlike kaggels, skottelgoedmasjien en als en nog meer, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Gesin met klein kinders

It was all in all a very enjoyable stay.

When we arrived it was during load shedding Valma, had done everything she could to make our stay as comfortable as possible. I would truly recommend the post office to anyone that visits Rosendal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelna L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelna L

Rustige en pragtige dorp.

Huis was baie mooi en goed toegerus. Marius is baie hulpvaardig en almal is so vriendelik en verwelkomend. Huis het alles wat nodig is en die gasoond en -stoof is definitief 'n groot pluspunt. Net klein kommentaar: Die gordyne in die hoofslaapkamer se badkamer is vol ou dooie gediertes en kort net 'n lekker skrop. Badkamer bo se bad het nie warm water nie, maar ons het hom nie benodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Hi Lizelna,

Baie dankie vir die terugvoer, ek maak werk van die gordyne. Baie dankie dat julle by ons gebly het en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

The Rosendal Post Office
Marguerite L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Heerlike kuier in stylvolle huis.

Huis was stylvol en met goeie gehalte meubels en beddegoed gerestoureer. Heerlike atmosfeer. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Baie dankie dat julle positiewe terugvoering gelos het en ons hoop dat julle weer by die Poskantoor sal kom bly.

The Rosendal Post Office
Anni S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni S

'n Heerlike naweek in Rosendal.

Pragtige omgewing, interessante ou huisies en geskiedenis, heerlike etes by die restaurant reg langsaan die poskantoor, en by Glas (langs die Rosendal hotel).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het by die Poskantoor en ons hoop om julle weer te sien.

The Rosendal Post Office
Talita R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig!

Ons was 'n gesin met klein kinders en 'n oupa en ouma. Dit is 'n heerlike, ruim huis met 'n lieflike stoep. Marius ons gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Daar kan bietjie meer messe en vurke wees️️️. Dankie vir so 'n lekker, rustige naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Hi Talita, baie dankie vir jou terugvoer en ook oor die vurke. Ek het sommer dadelik nog vurke gaan aankoop.

The Rosendal Post Office
Elmarie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie N

Die Poskantoor is pragtig, skoon en baie goed toegerus.

Ons het ons verblyf baie geniet, alles is regtig mooi en Marius was baie akkommoderend. Wees asb. net baie versigtig met die paaie. Ons stadsmotor het nie so goed daar gevaar nie! Die dorpie self is lieflik. Die boere het baie gou saamgestaan en ons kar buite die dorp gaan regmaak. Pragtige mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariann H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariann H
Saam met vriende

Sal beslis The Post Office aanbeveel. Baie gerieflik, netjies en mooi. Die gasgeiser was bietjie nukkerig, maar Marius is bewus van dit en sal aandag gee.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Bie dankie Mariann, vir die positiewe resensie. Ek sal definitief werk maak van die gasgeiser.

The Rosendal Post Office
Irene G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Huis baie sentraal en naby aan meeste restaurante.

Rosendal is 'n pragtige dorpie met interessante mense. Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons sien uit om julle weer ye verwelkom.

The Rosendal Post Office
Sean G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G
Saam met vriende

Modern en histories.

Ongelooflike mooi toegerus en perfek vir 'n naweekwegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Baie dankie, Sean.

The Rosendal Post Office
Joeninne J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier plek.

Wat mens kry is presies soos die foto's. Perfek skoon - baie karakter. Marius het ons vriendelik ontvang en dadelik nog hout gestuur vir die kaggel nadat ons die bestaande voorraad uitgebrand het. Die elektriese komberse op die beddens is perfek vir die koue Rosendal-nagte. Ons gaan beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensensie, en baie dankie dat julle by ons was in die mooie Rosendal.

The Rosendal Post Office
Andrew B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interior has been done very tastefully. Great stay.

Loved the wine bar next door and walking around the town. All the best things in a small free state town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rosendal Post Office se terugvoer

Dear Andrew,

Thank you very much for staying with us at the Post Office.

Thank you for your review, we really appreciate it.

Kind regards,
Marius

The Rosendal Post Office
Vanaf
R4 620
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 620
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 620
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van der Merwestraat 519, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafebfe5833187b8a9453627373978b17f880588726f00e7a6a38edbd989bc49c02adb5c1090d78b822418e8f71e7810366b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 620 per nag, vir 10 mense 16 5 1 5 519 Van der Merwe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -28.5046213 27.9312045