Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ridge Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-laan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 405 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Ridge Guesthouse is op 'n rif in 'n stil woonbuurt in Meer-en-See en bied 'n uitsig oor die see en hawe.

Die gastehuis het 20 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het, en het 'n lieflike uitsig oor die tuin, swembad, hawe en die see. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Skoon handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.

Elke kamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, sowel as WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Swemhanddoeke en 'n strykyster en -plank is op versoek beskikbaar.

Gaste kan skemerkelkies op die dek drink en die uitsig aanskou, langs die swembad ontspan of 'n maaltyd by Jack's Corner Ocean View, die restaurant op die perseel, geniet. Rook is verbode in die gastehuis en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir The Ridge Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rozy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Ligging

  • Andrews-laan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Ridge Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 405
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 405
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-laan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d33678c7f5accef8c8c57664f7904eb66f69661782da623e847e7c2853c1a22b1fd7bda0b26cbc99c96e6584590a6c1f9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 405 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Andrews Lane Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.795074590131 32.095804220238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem