Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 190
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Michelle R - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean, beautiful.
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Vinnig, maklik en gerieflik.
Muriel D - Feb 2024
Algehele gradering
Bietjie onveilig gevoel omdat daar vrye toegang was omdat die hek oop was.
The Quiver Tree Guesthouse se terugvoer
Hi Muriel
Jammer dat ek nooit kom inloer het nie, dit was ons skole se atletiek. Het eers Vrydag aand 21h00 tuis gekom en moes Saterdag oggend weer 5h45 ry om die tweede dag van atletiek by te woon. Ek het Vrydagaand die hek toe gemaak en dit Saterdagoggend oop gevind. Daar was 'n fout met die hek motor en ons het aandag daaraan gegee.
Theo P - Jan 2024
Algehele gradering
Wow, wat 'n leefstyl.
Zana D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Connie P - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het die 1 dag kuier baie geniet.
Marco W - Des 2023
Algehele gradering
Clean, well equipped, relaxing.
Vicki F - Des 2023
Algehele gradering
Lekker plek om te bly.
Gerry En Lina S - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese individuele braaiplek, ruim kamer. Heerlike verblyf geniet.
Wa B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Chantel B - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Magali V - Jul 2023
Algehele gradering
A super comfortable house with lawn but the surroundings lack charm.
Lees meerHelene L - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, baie lekker braai, mooi area.
Carina C - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was die mees rustigste omgewing!
Jack T - Mrt 2023
Algehele gradering
A very pleasant stay with very helpful and friendly owners.
Walter N - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige oornag-fasiliteite
Santie H - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige plek.
Bridget G - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit.
Werner B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Linda P - Jan 2023
Algehele gradering
Huislik.
Mariette F - Jan 2023
Algehele gradering
Topstop in Augrabies.
Leske V - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek naby Augrabies.
Chrizelle K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike nagrus in 'n mooi omgewing.
Susan W - Des 2022
Algehele gradering
Enjoyed ourselves.
Hanita S - Des 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Surita G - Des 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf om Augrabies te sien.
Tersia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid goed.
Elmarie V - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johandri N - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie om te oornag.
Esta N - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie, rustige ervaring.
Khalid G - Sep 2022
Algehele gradering
The Tranquil Cottage is less than 10 km from Augrabies Falls.
Gerhard V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi tuin, ontspan lekker.
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Was net 'n oornagbespreking.
Debora K - Aug 2022
Algehele gradering
Enkele nag oorgeslaap.
Batrie N - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagplekkie.
Yolandi P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir julle gasvryheid.
Anja P - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful, quiet, loved the area!
Santie B - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik en sal dit aanbeveel.
Ineke L - Mei 2022
Algehele gradering
Aangename blyplek en vriendelike ontvangs.
Maryna M - Apr 2022
Algehele gradering
Mooiste plekkie naby Augrabies Watervalle.
Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend en baie netjies.
Monika L - Apr 2022
Algehele gradering
Ons is gasvry ontvang en het rustig oornag in 'n netjiese, goed-toegeruste eenheid.
Atia A - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Helen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Liezel L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie in Augrabies.
Esme D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dis 'n ruim kamer en rustige omgewing, naby besienswaardighede.
Phillipa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely, thank you.
Alet M - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, lekker stil.
Kerry D - Feb 2022
Algehele gradering
Value for money.
Ronel S - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, wens ons kon langer bly, sal beslis weer soontoe gaan.
Jacobus O - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het dit as basis gebruik.
Ina G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Marina T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en ruim en gerieflik.
Anita V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon, netjies, ruim, hoogs aan te beveel.
Tanya D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
Benita B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik ingerig.
Charles S - Des 2021
Algehele gradering
Great stay and great host.
Karin G - Des 2021
Algehele gradering
Oornag.
Patrick W - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful breakaway.
Louw R - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer en gevoel.
Chris D - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese waarde in 'n mooi en rustige omgewing.
Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en ruim plek.
Diana K - Sep 2021
Algehele gradering
Loved everything about this place.
Jane K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustig!
Shelley C - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Maryna G - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing en naby Augrabies Nasionale Park.
Festha E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Frederik D - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Anneke R - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goed toegerus, netjies, silwerskoon, veilig en mooi. Ons sal beslis weer daar oorslaap.
Henriette J - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf, alles wat ons nodig gehad.
Rooies G - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Martin L - Mei 2021
Algehele gradering
Verfrissend!
Annami T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, met alles wat ons nodig gehad het!
Fouche S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
The Quiver Tree Guesthouse se terugvoer
Baie jammer vir enige ongerief weens die verkoeler. As julle my net laat weet het, kon ek die probleem opgelos het. Die eenheid het ñ nuwe verkoeler in en werk 100%, ek vermoed dit was net verkeerd gestel.
Hennie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige geriewe in groot tuin.
Doreen L - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles is gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Ons het die verblyf baie geniet.
Hurmill R - Feb 2021
Algehele gradering
The best.
Amanda V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, netjies en skoon en lekker rustig.
Charlotte D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Kevin R - Feb 2021
Algehele gradering
Good
Lorna R - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker so saam met wonders by valle.
Carl V - Feb 2021
Algehele gradering
Besoek aan die Augrabies Valle
Vicki S - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Olga B - Des 2020
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Eddie M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf.
Frank N - Des 2020
Algehele gradering
Lovely, welcoming place to stay.
Susan L - Des 2020
Algehele gradering
Baie goed toegerus. Baie vriendelik ontvang.
Deon S - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Mariska N - Jan 2020
Algehele gradering
Ruim en netjiese verblyf.
Lees meerDavid F - Des 2019
Algehele gradering
Die beste akkommodasie wat ek nog ooit deur die webtuiste deurgeboek het.
Batrie N - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir die prys.
Dianna M - Des 2019
Algehele gradering
Absolute onverwagte heerlike verblyf!
Carike S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Hannes V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie welkom gevoel. Ruim en gemaklik.
Elsabe K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Amy W - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Het die verblyf, honde en mense baie geniet.
Warren M - Apr 2019
Algehele gradering
Blissful sleep in amazing location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik geslaap in wonderlike plek.
Beslis die beste stop op ons reis. Hou van die kamer en die bed was wonderlik. Die huis is stil en veilig en het 'n aangename gasvrou. Die ligging is ideaal om die wonderlike Augrabies-waterval te beleef, asook die nabygeleë Kakamas vir bekroonde brandewyn en wyne. Beslis 'n besoek vol pret en verrassings in die pragtige streek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martin J - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal graag weer wil kom - binnekort!
Corne D - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en goed toegerus. Ons wou nog langer kuier, maar hulle was vol bespreek. Sal vir seker aanbeveel.
Sanelle L - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus tussen wingerde met die mooiste sonsondergang - die beste.
Gawie J - Des 2018
Algehele gradering
Rustige plaasomgewing, met stadsgeriewe.
Henning S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en ruim.
Anita N - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige netjiese plek.
Chris M - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gebly in mooi kamers op groot grasperk op die plaas.
Ian B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Rianza C - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Lees meerIrene R - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig en warm.
Anita V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend - naby Augrabies-watervalle.
Derick F - Aug 2018
Algehele gradering
Puik. Hoogs aanbeveel.
Erika W - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n pragtige plekkie.
Kobie B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, kraakvars beddegoed en skoon chalet.
Maryke E - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi gerieflik en vriendelike diens.
Johan T - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste gastehuis.
Riana O - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike, rustige, ontspannende blyplek.
Chris B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Angelique D - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese, goeie gehalte en gemaklike verblyf met lekker braaiplekke en pragtige grasperk.
Wium V - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde en presies wat ek gesoek het.
Annelise K - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker selfsorg verblyf, goed toegerus en vriendelike diens.
Melanie F - Des 2017
Algehele gradering
Perfekte, skoon en netjiese verblyf.
Lees meerMary-ann T - Des 2017
Algehele gradering
Lovely, neat and clean.
Thalene G - Des 2017
Algehele gradering
Die beste Oase na 'n warm dag!
Reaan I - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Alicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Lieflike plek om oor te bly.
Zelda F - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige oornag op 'n mooi en goed versorgde plaas.
Nicky H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon geriewe, heerlike speelplek vir kinders, pragtige braai en buite-eet area. Familiekamer opsie is baie gerieflik vir gesinne met jong kinders.
Maria Sophia S - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf met vriendelike ontvangs.
Frik S - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Joy B - Sep 2017
Algehele gradering
Clean and comfortable
Louise S - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Leonie D - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtig en ruim.
Regina C - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi en goed ingerigde selfsorg akkommodasie.
Lees meerAnrea C - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik
Leon S - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense en nog vriendeliker honde.
Eugene B - Aug 2017
Algehele gradering
Die area/plaas was iets heeltemal anders vir my maar ek was 'n tevrede man met my vertrek.
Madeleine D - Aug 2017
Algehele gradering
Stunning area.
Rodney C - Jul 2017
Algehele gradering
5-ster-akkommodasie.
Bernadette S - Mei 2017
Algehele gradering
Perfek.
Niek C - Mrt 2017
Algehele gradering
Verblyf het ons goed gepas, want dit was baie naby die Augrabies-waterval.
Albert D - Mrt 2017
Algehele gradering
Slaap veilig in pragtige gastehuis.
Lees meerMaryna W - Feb 2017
Algehele gradering
Kan absoluut aanbeveel.
Ettienne J - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Monica S - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig.
Isabel H - Des 2016
Algehele gradering
'n Ware lafenis in die versengende hitte.
Frikkie M - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelike diens.
Lyndre N - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtig, stil en lekker.
Leon F - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig in landelike omgewing.
Lucas L - Sep 2016
Algehele gradering
Word hartlik ontvang in 'n besonder gerieflike plek.
Christa G - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap.
Phlip B - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het onmiddellik tuis gevoel met die baie vriendelike ontvangs en netjiese blyplek.
Hm B - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Esther E - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie rustig.
Elona P - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het so welkom gevoel en dit was heerlik om daar te bly.
Helouise L - Aug 2016
Algehele gradering
Dit is pragtig en smaakvol ingerig.
Eduard L - Jul 2016
Algehele gradering
Het ons verwagtinge oortref.
Pierro L - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Rona V - Jun 2016
Algehele gradering
Rustige landelike verblyf.
Elmarie V - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Esmraie L - Mei 2016
Algehele gradering
'n Heerlike, netjiese oornagplekkie!
Marie S - Apr 2016
Algehele gradering
Lovely
Elsa B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker akkommodasie.
Nicky S - Mrt 2016
Algehele gradering
Verseker nie 4-ster verblyf.
The Quiver Tree Guesthouse se terugvoer
Jammer dat julle teleurgesteld is en onder die verkeerde indruk was, ons is ongelukkig nie 4-ster nie, sien nou eers raak, daar is 'n fout op die website, ons is slegs 1-ster. Ek stel dit onmiddelik reg met LekkeSlaap. Wil net noem dat die website sê ons het TV en nie DStv nie. Ons kamers is altyd skoon en netjies, jammer as julle dit nie so ondervind het nie.
Koos T - Jan 2016
Algehele gradering
Interessant binne in die wingerdomgewing van Kakamas.
Louise C - Jan 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam!
Petra S - Jan 2016
Algehele gradering
Awesome!
Elaine B - Jan 2016
Algehele gradering
Very neat and tidy with all the required facilities.
Herman E - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend en die kamers was lekker koel in hierdie huidige hittegolf wat ons beleef.
Daniel H - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjiese verblyf.
Annette R - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, ligging en waarde vir geld.
Deon D - Des 2015
Algehele gradering
Dankie vir die lugversorging.
Susan S - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik en skoon met 'n vriendelike gasvrou.
Stefan N - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Edwin D - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie!
Carin C - Sep 2015
Algehele gradering
Quiver Tree is 'n pragtige plek.
Gary B - Sep 2015
Algehele gradering
Very well appointed.
Dawid D - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dis vriendelik en skoon. Sal weer daar gaan oornag. Lekker geslaap!
Elsa V - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker oornag op pad na Namakwaland.
Val H - Aug 2015
Algehele gradering
We spent a night after visiting the Augrabies Falls and before continuing our journey to Namaqualand.
Peter P - Aug 2015
Algehele gradering
'n Heerlike en rustige verposing op reis met alle moontlike geriewe ruim voorsien. Net een woord: Tops!
Kina P - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Driekie B - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Thabani M - Mei 2015
Algehele gradering
Service was excellent.
Attie J - Apr 2015
Algehele gradering
Privaat, gerieflik, netjies en alle toebehore beskikbaar.
Hannamarie B - Apr 2015
Algehele gradering
Lieflike, gerieflike akkommodasie - waarlik 5-ster!
Hannes V - Mrt 2015
Algehele gradering
Very enjoyable stay, friendly people.
Ursula M - Mrt 2015
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Lees meerMariki B - Mrt 2015
Algehele gradering
Oulik, maar kan verbeter.
Fanie En Maja D - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer. Lekker eenkant met geen steurnisse nie.
Brenda V - Des 2014
Algehele gradering
Koel en genotvol.
Nastassja V - Okt 2014
Algehele gradering
Goeie verblyf na lang dag se werk.
Christo W - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom