Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Plover Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-singel 12, Mandeni, 4490, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Plover B&B word deur die eienaars bestuur en is geskoei op sakereisigers en vakansiegangers. Ons is in Mandeni aan die oewer van die Tugelarivier geleë. Ons is net 15 km vanaf die naaste strand by die Tugelariviermonding met verskeie swemstrande in die omgewing.

Ons het 6 pragtig versierde kamers. Al die kamers het lugversorging en vol DStv. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek en WiFi beskikbaar. Gaste kan die lieflike swembad- en braai-area geniet of hulle kan in die sitkamer ontspan.

Ons het verskeie gholfbane naby ons, die naaste is omtrent 2 km van ons af. Verskeie historiese besienswaardighede is ook naby ons geleë.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir The Plover Bed and Breakfast
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 9

Ligging

  • Plover-singel 12, Mandeni, 4490, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Plover Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-singel 12, Mandeni, 4490, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkMGRmYzEwLTFiYjAtNDZiOC1iOTdiLTZhYzQxYzNhYmQzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 12 Plover Crescent Mandeni 4490 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.157879961067 31.418657451868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem