The Maxton Boutique Hotel
Opsomming van Resensie
Andre H - Aug 2022
Gemiddeld
Baie netjies plek. Kwaliteitbed en -beddegoed.
Sarel S - Jul 2022
Gemiddeld
Nuut, skoon en modern.
Mariese B - Jul 2022
Gemiddeld
Dit was baie goed.
Henna N - Jun 2022
Gemiddeld
Dit is my derde keer by Maxton en ek was nie teleurgesteld nie.
Emile K - Jun 2022
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Ju-ane' R - Jun 2022
Gemiddeld
Goed.
Nina S - Mei 2022
Gemiddeld
Een nag oorgeslaap - laat ingeklok en vroeg vertrek. Geen probleme.
Pieter H - Mei 2022
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en veilig.
Mario V - Mei 2022
Gemiddeld
Wonderlik. Sal weer daar bly.
Louis V - Mei 2022
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Koketso M - Apr 2022
Gemiddeld
So beautiful and quiet. Love It.
Wiaan N - Mrt 2022
Gemiddeld
Skoon, netjiese verblyf.
Lees meerMichelle B - Mrt 2022
Gemiddeld
Dit was baie lekker om daar te bly en sal enige mens aanraai wat 'n baie netjiese en veilige plek soek om te bly.
Sylvie H - Mrt 2022
Gemiddeld
Ek stop altyd vir 'n nag op pad na Springbok. Gemaklik. Skoon. Rustig.
Natasha V - Mrt 2022
Gemiddeld
Lovely, cosy, convenient stay.
Aretha K - Feb 2022
Gemiddeld
Alhoewel ons eintlik slegs 'n aand daar oornag het, was dit heerlik om deur so 'n mooi, rustige en skoon plekkie na 'n warm dag ontmoet te word.
Deon H - Feb 2022
Gemiddeld
Net een aand geslaap, baie lekker.
Rita B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid en veiligheid!
Carina D - Feb 2022
Gemiddeld
Klinies skoon en luuks.
Lees meerEsta C - Feb 2022
Gemiddeld
Netjies skoon en luuks.
Charnelle V - Feb 2022
Gemiddeld
Uitstekend!
Amelda B - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Paul C - Jan 2022
Gemiddeld
Aangenaam, voel veilig, netjiese kamer en opset.
Roelof V - Jan 2022
Gemiddeld
Jammer dat daar geen ontbyt beskikbaar was nie en niemand sedert Vrydag in ontvangs was nie.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Roelof,
Dankie vir jou terugvoering en dat jy gekies het om by The Maxton te oornag. Soos genoem in jou welkom-boodskap, het The Maxton Boutique Hotel oorgeskakel na 'n virtuele ontvangs en personeel is steeds beskikbaar om ons gaste by te staan met hulp wat hul mag benodig. Wegneem-ontbyt is ook beskikbaar op versoek.
Groete,
Quinten en The Maxton Boutique Hotel Span
Chris N - Jan 2022
Gemiddeld
Very clean.
Dirk B - Jan 2022
Gemiddeld
Sien sterre.
Wilet M - Jan 2022
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet om by Maxton te bly!
Anrich T - Des 2021
Gemiddeld
Netjiese verblyf met gerieflike aankoms, was aangenaam verras met die kliëntediens en gehou van die eenvoud van als.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Thank you, Anrich, for your positive feedback. We do strive to make our guests stay as effortless as possible while making them feel at home. You are welcome any time again.
Regards,
The Maxton Boutique Hotel Team
Judith B - Des 2021
Gemiddeld
Fantasmagories.
Wilma D - Des 2021
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Jacobus H - Nov 2021
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf
Marinda R - Nov 2021
Gemiddeld
Goeg toegerus, ruim en modern.
Lourens P - Nov 2021
Gemiddeld
Skouspelagtig.
Alida V - Nov 2021
Gemiddeld
Tyd saam my gunsteling mens in my gunsteling plek.
Paul R - Nov 2021
Gemiddeld
Great efficient checking in process and comfortable.
Carin V - Okt 2021
Gemiddeld
Perfek.
Martha M L - Sep 2021
Gemiddeld
Good experience!
Carel S - Sep 2021
Gemiddeld
Excellent service. Modern and elegant. 5 stars for service.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Thank you so much for your kind words, Carel. We really appreciate you taking the time out to share your experience with us. We count ourselves lucky for customers like you. We look forward to welcoming you back to The Maxton again in the future!
Leon En Dorothy L - Sep 2021
Gemiddeld
Direk op hoofroete.
Marizel K - Sep 2021
Gemiddeld
Opwindend
Roger S - Aug 2021
Gemiddeld
Pure pleasure.
Wessel M - Jun 2021
Gemiddeld
Hierdie is een van die beste plekke wat ons nog oorgeslaap het. Beslis baie sterk aan te beveel.
Christo V - Jun 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
André P - Jun 2021
Gemiddeld
Modern, netjies en skoon.
Werner E - Jun 2021
Gemiddeld
Gerieflik.
Dc L - Mei 2021
Gemiddeld
Refreshingly delightful
Michiel S - Mei 2021
Gemiddeld
Skoon, netjiese, veilige verblyf.
Charlene L - Apr 2021
Gemiddeld
Uiters netjies en skoon, en die virtuele konsep was nuut.
Christo K - Apr 2021
Gemiddeld
Vriendelik, skoon en het als wat nodig is.
Adolf V - Mrt 2021
Gemiddeld
2 nights' stay on a business trip to Upington.
Esme J - Feb 2021
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en veilig. Personeel baie hulpvaardig.
Anton O - Jan 2021
Gemiddeld
Alles virtuele diens, maar uitstekend. Restaurant bespreking gemaak en ontbyt-kospakkies was reg in yskas.
Hendrik D - Des 2020
Gemiddeld
Baie netjies en gemaklik.
Evelyn C - Des 2020
Gemiddeld
Beautiful accommodation.
Mothusi S - Des 2020
Gemiddeld
Amazing. Quiet place and very neat.
Hanlie S - Nov 2020
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Elmien T - Nov 2020
Gemiddeld
Nogsteeds baie goeie waarde vir geld!
Eon F - Nov 2020
Gemiddeld
Baie netjies, gerieflik en veilig.
Daniel W - Okt 2020
Gemiddeld
Spacious room, well equipped and spotlessly clean.
Ilse C - Okt 2020
Gemiddeld
Moderne luuksheid
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Ilse
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by The Maxton Boutique Hotel in Upington! Ons hoop ons sien julle gou weer!
The Maxton Boutique Hotel Span
Elmien T - Okt 2020
Gemiddeld
'n Ware oasis met baie ekstras!
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Elmien
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by The Maxton Boutique Hotel in Upington. Mag ons julle gou weer sien.
The Maxton Boutique Hotel Span
Ria N - Okt 2020
Gemiddeld
Ons het oornag oppad Kgalagadi toe. Baie goeie kliënte diens, uiters netjies en skoon, mooi dekor en goed toegerus. Heerlike wegneem-ontbyt. Hoogs aanbeveel.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Ria
Dankie dat julle gekies het om by The Maxton Boutique Hotel in Upington te oornag.
Ons hoop om julle gou weer te sien by The Maxton. Geniet die Kgalagadi!
The Maxton Boutique Hotel Span
Lezar B - Sep 2020
Gemiddeld
Leker ontspannend
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Lezar
Dankie dat jy tuis gegaan het by The Maxton Boutique Hotel in Upington. Jy was 'n ster-gas gewees - vriendelik en respekvol.
Jy is altyd welkom by The Maxton!
The Maxton Boutique Hotel Span
Johann B - Sep 2020
Gemiddeld
Baie stil en rustige area en baie skoon hotel
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Johann
Dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te onthaal by The Maxton Boutique Hotel in Upington. Julle is altyd welkom hier.
Groete
The Maxton Boutique Hotel Span
Cornelius O - Aug 2020
Gemiddeld
Perfek vir sakereis.
Hendrik L - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie gerieflike kamers, aangename atmosfeer en baie skoon.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Hendrik
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang by ons Boutique Hotel. Ons hoop om u gou weer te sien.
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington
Lene V - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
Lees meerThe Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Lene,
Dit was n voorreg om u te kon verwelkom by ons!
Baie dankie vir u teruvroering, ons waardeer dit. Ons het wel eetgerei beskikbaar en kan aangevra word by ontvangs. Ons hoop om u gou weer te verwelkom by ons Boutique Hotel in Upington.
Groete Chantel & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Adri N - Feb 2020
Gemiddeld
Vriendelik en akkommoderend!
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Adri
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang by ons Boutique Hotel.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Patrick Rudolf S - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie diens en 'n pragtige plek.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great service and a beautiful place.
Modern rooms and great food.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Dear Rickus,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel Upington. It was a pleasure having your here.
We hope to welcome you back soon.
Regards,
Chantél and The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Frank D - Jan 2020
Gemiddeld
Nice and clean, but breakfast was late and disappointing.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Mnr. de Freitas
Baie dankie vir u terugvoering! Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel. Ons vra omverskoning indien enige van ons klientediens wat ons aan u gelewer het nie van die hoogste standaard was nie. By The Maxton Boutique Hotel Upington streef ons daarna om elke gas se verblyf by ons onvergeetlik te maak. Aangesien ons nie ‘n voltydse restaurant het nie bedien ons slegs ons standaard ontbyt. U is altyd welkom by ons Boutique Hotel in Upington en ons verwelkom u graag terug.
Groete Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Ashwell B - Jan 2020
Gemiddeld
Professionele en vriendelike diens.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Ashwell
Dit was 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hotel Upington. Dankie vir u terugvoering rakende die verbeteringe wat ons kan maak om u verblyf-ondervinding by ons te verbeter.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Katherine B - Des 2019
Gemiddeld
Uiters gerieflik en uniek.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Katherine
Dankie vir u besoek by The Maxton Boutique Hotel Upington te bly. Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons.
Ons wens vir u 'n voorspoedige 2020 toe en hoop om u gou weer te verwelkom by ons.
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel span.
Francois M - Des 2019
Gemiddeld
Lekker gebly en geslaap.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Francois
Baie dankie vir julle besoek aan The Maxton Boutique Hotel Upington. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Wiandri V - Des 2019
Gemiddeld
Stylvol en gemaklik.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Wiandri,
Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om u gou weer te sien!
Groete,
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-span
Chevonne S - Des 2019
Gemiddeld
Fantasties!
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Chevonne,
Baie dankie dat julle The Maxton Boutique Hotel Upington besoek het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom by ons!
Groete,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Anton O - Des 2019
Gemiddeld
Vriendelike diens. Skoon en smaakvol.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Anton
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Onsl wens vir u 'n voorspoedige nuwe jaar toe.
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington span.
Chantal F - Des 2019
Gemiddeld
Die kamers is pragtig ingerig en ontbyt was ongelooflik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Rooms are beautifully set out and breakfast was amazing.
See rating.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Dear Chantel,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel, Upington.
It was a pleasure having you here and we hope to welcome you back soon!
Regards,
Melinke, Chantél and The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Veronica P - Nov 2019
Gemiddeld
Baie netjiese en veilige verblyf.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Veronica,
Baie dankie vir u terugvoer.
Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hotel Upington. Ons hoop om u gou weer te sien!
Groete
Melinke en die The Maxton Boutique Hotel Upington-span
Avesh M - Nov 2019
Gemiddeld
Ek het heerlik in hierdie lokaal gebly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
I had an awesome stay at this venue.
The breakfast was presented very well and delicious.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Dear Avesh,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel, Upington. It was a pleasure having you here and we hope to welcome you back soon!
Regards,
Melinke and The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Linda O - Sep 2019
Gemiddeld
We had an amazing stay, with great service from all the staff.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Dear Linda,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel, Upington. It was a pleasure having you here and we hope to welcome you back soon!
Regards,
Chantél and The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Dr Kolie V - Aug 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en ruim en netjiese verblyf.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Kolie,
Dankie vir jul besoek aan The Maxton Boutique Hotel in Upington. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon verwelkom by ons hotel.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groet
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-span
Olivia V - Aug 2019
Gemiddeld
Kliëntediens was nie goed nie.
Lees meerThe Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Olivia,
Baie dankie vir u terugvoering! Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel. Ons vra omverskoning indien enige van ons klientediens wat ons aan u gelewer het nie van die hoogste standaard was nie. By The Maxton Boutique Hotel Upington streef ons daarna om elke gas se verblyf by ons onvergeetlik te maak. Aangesien ons nie ‘n voltydse restaurant het nie en slegs ontbyt bedien tussen spesifieke tye, deel ons hierdie inligting met gaste sodra hulle arriveer. Ons vra ook daarom vir ons gaste watter tyd hulle verkies om ontbyt te neem, juis om ongemaklike situasies soos hierdie en ander misverstande te vermy.
U is altyd welkom by ons Boutique Hotel in Upington en ons verwelkom u graag terug.
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Samantha S - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlik gebly!
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Samantha,
Dit was 'n voorreg om u weer by ons te kon verwelkom! Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit. Ons het wel 'n haardroeër by ontvangs beskikbaar vir gaste se gebruik sou u dit met u volgende besoek aan The Maxton benodig. Ons sien uit om u weer te verwelkom by ons Boutique Hotel in Upington.
Groete,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Jan D - Jul 2019
Gemiddeld
Ontspanne.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Relaxing.
Was great, thank you for the friendly service.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Dear Jan,
Thank you for choosing to stay at The Maxton Boutique Hotel Upington. It was a pleasure having you here. We hope to see you again soon!
Regards,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Team
Retha C - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlik!
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Retha
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Ons hoop om u gou weer te sien!
Groete,
Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Deon R - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasties.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Mr. Roux
Ons waardeer u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon akkommodeer by ons Boutique Hotel.
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom by ons!
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Jessica B - Jul 2019
Gemiddeld
Besonderse ervaring weens uitsonderlike diens.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Jessica
Baie dankie vir u terugvoering! Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang by ons Boutique Hotel.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel Upington-Span
Pieter V - Jun 2019
Gemiddeld
Gemaklike verblyf met flink diens.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir u terugvoer en komplimente. Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons hotel.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by The Maxton Boutique Hotel in Upington.
Groete,
Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Cornelius O - Jun 2019
Gemiddeld
Moderne en ruim kamers.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Cornelius
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Ons hoop om u gou weer te sien!
Groete
Chantél en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Jack G - Jun 2019
Gemiddeld
Verblyf was heel aangenaam, sou wou verkies dat hul die kombuis-/koffie-area in kamer verbeter.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Jack
Dit was 'n voorreg om u te ontvang by The Maxton Boutique Hote Upington.
Dankie vir u terugvoerig rakende die verbeteringe wat ons kan maak om u verblyf-ondervinding by ons te verbeter. Ons het besluit om dadelik u voorstelle te implimenteer
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Groete, Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Stefanes M - Jun 2019
Gemiddeld
Dit was uitstekend.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Stefanes
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Groete, Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Anton G - Jun 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies en goeie diens.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Sonia.
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by The Maxton Boutique Hotel Upington.
Groete Melinke en The Maxton Boutique Hotel Upington-span.
Henna N - Mei 2019
Gemiddeld
Baie goed.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Henna
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Chantél en The Maxton Boutique Hotel-Span
Corna S - Mei 2019
Gemiddeld
Vriendelike diens, pragtige kamer, behulpsame personeel.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Corna,
Dankie vir u besoek. Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom by ons Boutique Hotel.
Ons sien uit om u weer te sien!
Groete,
Chantél & The Maxton Boutique Hotel-Span
Linda V - Mei 2019
Gemiddeld
Goeie diens met pragtige skoon geriewe en veilige parkering.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Mevrou Visser
Baie dankie vir u terugvoering.
Dit was vir ons 'n voorreg om u te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Chantél & The Maxton Boutique Hotel-Span
Schalk E - Mei 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf en vriendelike mense.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Schalk,
Dankie vir julle besoek. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Groete,
The Maxton Boutique Hotel-span.
Monique V - Mei 2019
Gemiddeld
Vriendelike diens, baie modern en netjies, heerlike ontbyt.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Monique.
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou te kon verwelkom by ons Boutique Hotel.
Groete The Maxton Boutique Hotel-span.
Dewald J - Mei 2019
Gemiddeld
10 uit 10.
The Maxton Boutique Hotel se terugvoer
Beste Kittie,
Dankie vir u terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien julle volgende jaar weer!
Chantel Sander en The Maxton Boutique Hotel, Upington span.
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 122, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom