Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lark @ De Weiglhuys Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lark @ De Weiglhuys Farm is 'n oopplan-selfsorgateljee met 'n privaat ingang, onderdakstoep en ommuurde tuin. Die ateljee is op 'n plaas sowat 6,5 km vanaf Tulbagh en dit plaas se ingang is tussen die twee ingang na Tulbagh.

Die ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n kombuisie. Die kombuisie is simplisties, maar goed toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n plafonwaaier vir warm somersdae en 'n elektriese verwarmer/elektriese komberse vir koue winters. Gaste het ook toegang tot WiFi en 'n TV met OpenView-kanale.

Die onderdakstoep het 'n tafel en stoele vir 4 mense en daar is ook 'n bankie. Die klein tuin het 'n stort met koue water vir die somer en 'n knus vuurput. Vuurmaak- en braaihout is te koop op die plaas.

Daar is 3 honde en 2 katte wat op die plaas woon en rondloop. Gaste sal die wit nonnetjiesuile, wat in een van die ou watertenks op 'n toring bly, en die hane in die oggendure hoor en sien.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lark @ De Weiglhuys Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 67 resensies vir The Lark @ De Weiglhuys Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lark @ De Weiglhuys Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2eb44462d4443c7cf57bd021eca2be11de0314dbaf25c8f055fa20a8c718113e823a92eeca7165cd39116307ceb188fae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 223 Portion 15 Tulbagh Weg 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.319188714819 19.149382811994