Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island 15

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir The Island 15
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzette M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike see uitsig, rustig en loopafstand na die strand.

Ongelooflike mooi uitsig. Veilig en rustig. Daar is alles wat jy benodig. Al is die weer bietjie bewolk, is die uitsig so mooi dat dit glad nie pla nie. Loopafstand na strande. Dankie. Ons boek weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek.

The Island 15 is puik! Ons het ons verblyf daar baie geniet en sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collette H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Collette H
Saam met vriende

Beautiful place.

Loved the view and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chevonne K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne K
Gesin met klein kinders

Felt like a home away from home.

Amazing view. Saw dolphins and whales every day from the balcony. The home is missing some essentials like specific utensils, matches or lighter, plastic cups for kids, a dishwasher would be a huge plus, and gas braai is in need of some maintenance. Otherwise, loved it. The Wi-Fi was an awesome plus. We were sad to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juriw V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juriw V
Enkelreisiger

The Island 15 is baie mooi en reg op die see.

The Island 15 is baie goed toegerus. Gee 'n huislike gevoel. Fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S
Gesin met klein kinders

We loved our stay!

Communication with the host Karin was outstanding. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig!

Die eenheid is ruim en goed toegerus met 'n wonderlike see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sven S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sven S
Gesin met tieners

Great venue.

In the future please advise users that the beach access as advertised is closed as well as an option to look at getting aircon as well as house rules beforehand ie. the pool hours. We are awake from 5 am and I have to wait till 9 am in the morning to go for a swim. Without those issues resolved I won't be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Uitstekende ligging en fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C
Gesin met tieners

Ontspanningsterapie by die see.

Die foto's op LekkeSlaap het ons vasgevang maar dit het ons nog steeds nie voorberei vir die asemrowende prentjie toe ons daar aankom nie. Alhoewel dit gereën het met ons aankoms, was dit geen bekommernis nie, want die balkon het genoeg beskutting teen die reën en met die sitkamer wat uitkyk op die see was die reën geen hindernis. Die eenheid is goed ingerig en Zama, die skoonmaker, is 'n "breath of fresh air". Om te kon braai terwyl jy vir die see kyk en saans te slaap met die geluid van die golwe is definitief terapie vir stadsjapies. Met restaurante en strande wat loopafstand was, het ons letterlik die kar parkeer en gestap waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Gesin met tieners

Lekker woning, egter geen strand toegang vanaf verblyf nie.

Slegs rotse.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Saam met vriende

Heavenly and relaxing stay, didn't need anything else!

It is the perfect location for any type of getaway, it was clean and well-styled. Nothing was amiss. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.

Island15 is baie sentraal en die parkering onder dak was 'n wenner. In die omgewing is heelwat dinge om te doen en lekker eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathaniel M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathaniel M
Gesin met klein kinders

See stars.

Absolutely breath taking views. Excellent location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrizelle R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Baie mooi plek en uitsig. Ek en my man het dit so baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest R
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, gerieflik en ons is gul bederf. Ek sal enige tyd weer daar wil oorbly.

Lekker bederf met koffie en fonkelwyn met die aankoms, baie spesiaal. Geriewe was puik en mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 15 se terugvoer

Baie dankie Ernest. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Julle is awesome gaste en ons sien uit om julle weer te kan bederf in die toekoms.

The Island 15
Chantelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

'n Lekker, ruim vakansiewoonstel met alles wat mens nodig het en 'n baie mooi uitsig, veral sonopkoms in die oggende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey D
Gesin met klein kinders

Absolutley stunning unit in an amazing location! Centrally located and not far from Ballito.

We loved our stay in this unit, would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Baie gerieflik, regtig 'n heerlike vakansie!

Ons almal het dit baie geniet, daar is alles wat nodig is, baie goed toegerus en ons het so lekker gerus, niemand wou huis toe gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian N
Saam met vriende

Selfs beter as die foto's.

The Island 15 is netjies, goed toegerus en het 'n pragtige uitsig. Dis definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lloyd D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd D
Gesin met tieners

Awesome.

Thoroughly enjoyed our stay will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 15 se terugvoer

What a pleasure to host you and your beautiful family. Hope to see you soon.

The Island 15
Nelmari M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari M
Gesin met klein kinders

Was een vir die boeke.

Baie vriendelike diens en die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 15 se terugvoer

Dankie Nelmari, dit was lekker om julle pragtige gesin te huisves.

The Island 15
Vinesh H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinesh H
Gesin met tieners

Excellent! It is all we could have asked for.

We are very happy with The Island 15 and will definitely use their services and facilities again and will gladly recommend them to others. Thank you Karin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Panoramiese uitsig met die geklank van golwe.

Ons het vlugtig vir twee dae oorgebly en sal definitief terugkeer vir langer verblyf. Die hoofslaapkamer en leefareas konnekteer met skuifdeure met die grootstoep wat panoramiese uitsig bied. Baie privaat en stil plekkie vir 'n romantiese wegbreek. As jy nie die strandlê tiepe is nie sal die plek jou geval. Jy kan met oop deure slaap met die klank van die golwe wat teen die rotse onder breek. Traliedeure bied verdere sekuriteit snags vir die hoofslaapkamer. Die plek is baie skoon, netjies en goed toegerus met gasbraaier op die stoep met toegeruste kombuis. Slaapkamers is baie mooi opgemaak. Een van die skoonste en netjiesste plekke wat ons al besoek het. Die groot stoep is onder grasdak en die groot oopskuifdeure maak dit aangenaam selfs sonder 'n lugversorger. Dakwaaiers help om die lug te sirkuleer. Die plek verleen homself om liewer met oop deure te bly in stede van toe deure met 'n lugversorger. In- en uitboek is baie maklik met die voordeursleutel beskikbaar in 'n geslote kassie by die voordeur wat met kode oopgemaak word. Karin het 'n dag voor die die tyd die kodes gekommunikeer en was deurentyd beskikbaar. Dit was n aangename verblyf vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Christiaan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Christiaan M

Wonderlike uitsig. Luuks. Als wat mens nodig het.

Wonderlike diens gekry. Maklike ingang. Naby aan alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynie N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynie N
Gesin met tieners

Stunning apartment - well looked after!

Karin was very friendly and willing to help! We absolutely loved staying at the Islands!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 15 se terugvoer

Thanks a million Lynie, it was a great pleasure to host your beautiful family.

The Island 15
Amanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

'n Wonderwêreld! Dit was eenvoudig fantasties.

As ek kon het ek vir altyd daar gebly. Die eenheid is pragtig, die huishoudster is so vriendelik en alles is van uitstaande gehalte. Ons kon nie meer vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met vriende

It was a lovely few days at a lovely flat with a lovely view.

Only 2 things was a bit worrying the patio is very slippery when it rains one of us had a bad fall, it should have been no-slip tiles there. The couch and 2 chairs in the lounge is too low for us older people to sit on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunil R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunil R
Gesin met klein kinders

Relaxing.

What you see in the photos is what you get.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 15 se terugvoer

Thank you Sunil, it was a great pleasure to host your lovely family !

The Island 15
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Besigheidsreis

Great plek!

Uitsig en ligging perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 15 se terugvoer

Dankie Johan, dit was n groot plesier om julle te huisves, hoop dat julle weer sal kom draai

The Island 15
Belinda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Gesin met tieners

Amazing.

Leaving the comfort of our home is always daunting, what is advertised is not always what you get. I am so impressed with the cleanliness of beds and place. That is always my no1. concern. We will make The Island 15 our go to holiday getaway in the future. See you the end of 2022. Keep up the awesome work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 15 se terugvoer

Thanks a mil, it was a great pleasure to host you and your family.
Looking forward to see you again.

The Island 15
Leone L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone L
Gesin met klein kinders

Absoluut asemrowend.

Hierdie verblyf het ons grootste verwagtinge oortref. Modern, kindervriendelik, skoon en netjies. Daar is nie enige iets wat ons anders sou wou gehad het nie. Verskriklike goeie kliëntediens, Karin het gesorg dat ons presies weet wat om te doen met aankoms en vertrek. Twee van die kamers het 'n amazing see-uitsig om nie eers te praat van die stoeparea nie, 180°-uitsig. Ons het nie een sonsopkoms gemis nie. Daar is 'n vriendelike skoonmaker wat elke dag kom seker maak dat alles mooi skoon en netjies is, ons het haar entoesiasme baie geniet. Dit is baie naby die beste swemstrande geleë (loopafstand), en net 'n paar minute se ry na die naaste winkelsentrums. Ons sal volgende keer nie eers soek na ander verblyf nie, sal weer en weer hiernatoe terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 15 se terugvoer

Baie Dankie Leonie, dit was vir ons n groot voorreg om julle pragtige familie te huisves.

The Island 15
Vanaf R1 790
R1 790 R1 522
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 790
R1 790 R1 522
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 790
R1 790 R1 522
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5839154e7a826f2f80656db0d554999ebf12791fe184d0e23ef9742985f1becff90849d8b05b126fc1590343e8693c0870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 790 nouVanaf R1 522 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 61 Ocean Drive The Islands 15 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.516674362472 31.2297119305