Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fat Mulberry Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir The Fat Mulberry Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannecke V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannecke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus, vreedsaam en baie mooi uitsig.

Baie lekker gebly met mooiste uitsig en alles wat mens nodig kan hê byderhand. Dankie vir die vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, waarde van God se handewerk ervaar.

Was 'n fees, vreeslik lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie D
Enkelreisiger

Mooiste plek vir sielerus waar jy jou batterye kan herlaai.

Beste uitsig en natuurskoon wat jou omring. Die plaasdiere (perde, donkie, potbelly varkie, koei, ganse en hoenders) begroet jou in die oggende. Margie, Sarah en personeel baie vriendelik, dankie vir 'n lekker paar dae! Mooiste kunswerk en dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you, Nelie. I loved having you stay for four nights. You are an inspiration and I could see your doggies also had fun and enjoyed a holiday too.
We look forward to having you stay back at Fat Mulberry Guest Farm.

The Fat Mulberry Guest Farm
Nadia J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth it.

Beautiful view, such a cute apartment with everything you need. Very load shedding friendly. WiFi is really good. Pets are super friendly. Definitely enjoyed our stay .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Gesin met tieners

Baie lekker plek met geen loadshedding. Mooi uitsig, net rustig.

Baie lekker plek wat oor die berge van Lesotho uitkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

We are so glad you enjoyed staying at the Fat Mulberry, especially the view. We look forward to welcoming you back again soon.

The Fat Mulberry Guest Farm
Irving S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irving S
Gesin met klein kinders

Lovely family cottage with a view.

We had a wonderful stay, the family unit is spacious and clean, we can easily stay for a week. Great view, lots of animals which gives a farm feel. The host is amazing, friendly and made us feel at home from the moment we arrived. Will definitely stay there again if we are in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Ons het baie lekker gebly, maar daar was geen warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met vriende

Heerlike wegbreeknaweek.

Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing. 'n Besoek aan Destiny Castle beslis bo aan die lys. Ons het ook die stap deur Meiringskloof Natuurreservaat tot by die watertonnels baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review Elmarie,

It was lovely having you and your family here.
I hope your daughter and her friend had lots of fun at the pasta course.

It is wonderful that you all enjoyed the activities in the surrounding area.

The Fat Mulberry Guest Farm
Hannes D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Dit is 'n pragtige plek om net rustig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you, Hannes.
We look forward to welcoming you again for your next peaceful getaway.
Keep well.

The Fat Mulberry Guest Farm
Annelie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae. Dit was so rustig, net wat ons nodig gehad het. Alles wat ons nodig gehad het was daar, skoon en netjies. Beslis 'n plekkie om rustig te raak. Baie dankie Margie vir die lekker muffins met ons vertrek dit was heerlik! Yeezy het heeltyd by ons kom inloer, dierbare, soet, gehoorsame hond. Ons beveel Fat Mulberry beslis aan vir enige iemand wat uit die stad uit wil ontsnap! Margie julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Annelie,
We are so glad that you enjoyed your stay with us and were able to relax and unwind.
We look forward to welcoming you again soon.
Keep well.
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Mauritz V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moes net 'n ekstra aand bly!

Baie rustig, perfek vir lekker rus en in die verte in staar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

We are so glad you enjoyed the peacefulness at The Fat Mulberry Guesthouse.
It was great that you were able to stay another evening with us.
See you soon and keep well.

The Fat Mulberry Guest Farm
Marlise D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise D
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer met ongelooflike uitsigte.

Pragtige plekkie. Het heerlik in die rustigheid ontspan saam met my viervoetige woefkind. Alles is pragtig en netjies en die diens is hartlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Hello Marlise
We are so glad that you and your dog had a relaxing time at The Gate House Apartment.
Looking forward to seeing you both again soon
Keep well

The Fat Mulberry Guest Farm
Regina H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie vriendelik, kan nie wag om weer te gaan nie.

Het slegs oornag, maar sal daarvan hou om vir langer te gaan. Die uitsig is pragtig en die rustigheid plak aan jou. Gasvrou baie vriendelik. Voel soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

We are so glad you enjoyed the view and tranquility at The Fat Mulberry Guesthouse.
See you soon for a longer stay!
Keep well.
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Andries P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, skoon en veilig met vriendelik diens.

Die uitsig is van die beste! Die eienaar en die personeel loop regtig die ekstra myl! Jy voel tuis nog voor jy daar is. Ek is toe aangeraai om Clarens om te ry aangesien die ander paaie bitter sleg is. Ek het die kans gehad om met die diere te help. Alles wat mens nodig het is daar, tot hout om te koop. Ek gaan sommer die plek die winter besoek, moet die kaggel in die koue gaan toets!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you, Andries.
We are so glad you enjoyed your stay with us, and we look forward to welcoming you again this winter to try out the fireplace!
Keep well
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Lynette C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Pragtige view, kos vir jou siel.

Sal beslis weer van hierdie wonder gebruik maak wanneer ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you, Lynette, I am so glad you enjoyed the views and found 'soul food' at the Fat Mulberry.
We look forward to seeing you again.
Keep well.
Sarah
The Fat Mulberry Guesthouse

The Fat Mulberry Guest Farm
Melinda S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Padkos vir die siel.

Dit was absolute rus en vrede. Jy herlaai jou siel se battery daar. Die uitsig is asemrowend. Diens, personeel, netheid en dekor is absoluut perfek. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Melinda, and we hope to see you again soon.

The Fat Mulberry Guest Farm
Tebogo M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Gesin met klein kinders

We had a beautiful stay. Margie is so welcoming and professional. The place looks amazing. Thanks so much.

We travelled with young children and they were very comfortable and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

HI Tebogo,
I am so glad you and your kids enjoy your stay at The Fat Mulberry.
Keep well.
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Anton B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thanks Anton,
We look forward to having you to stay again!
Keep well
Sarah
The Fat Mulberry Guesthouse

The Fat Mulberry Guest Farm
Deon C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het n oorslaapplek gesoek vir die aand en het absoluut waarde vir geld gekry

Ek is op die hande gedra deur die eienaars om my tuis te laat voel en seker te maak ek het alles wat ek nodig het. Daar is n pragtige uitsig oor die Maloti berge en ek kon n goeie, rustige nagrus kry. Ideaal om oor te bly vir n naweek/week om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Deon
We are so glad you felt looked after and had a good evening.
We look forward to seeing you again soon
Keep well
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Krona F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Krona F
Enkelreisiger

Uitsig oor die berge is heerlik

Dankie Margie vir jou gasvryheid en die baie lekker en netjiese eenheid, ek het my tyd baie geniet, en beveel graag die Fat Mulberry aan vir enige persoon wat 'n ruskans nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you so much Liza.
It was a pleasure to have you to stay with us and we look forward to seeing you again soon

The Fat Mulberry Guest Farm
Janine C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met vriende

Baie mooi, skoon en netjiese plek.

Die ligging is ideal en die uitsig asemrowend. Die woonstel (Top Deck) is baie mooi versier en daar is aandag gegee aan klein details wat jou verblyf so spesiaal maak. Margie en haar span is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Janine!
We are so glad you enjoyed your stay in the Top Deck Apartment and look forward to welcoming you again soon.
Keep well.
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Adele V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Saam met vriende

Heerlike verblyf met pragtige uitsigte.

Die woonstel was goed toegerus en netjies met pragtige uitsigte. Sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Adele,
We are so glad you enjoyed your stay at the Fat Mulberry, and the wonderful views :) We look forward to seeing you again.
Kind regards,
Sarah
The Fat Mulberry Guesthouse

The Fat Mulberry Guest Farm
Pam W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam W
Gesin met tieners

Beautiful, spacious and comfortable.

Ivan welcomed us on arrival and was so helpful and accommodating. We had a great time staying in the Maluti Apartment, pool table for the boys to play and enough space for three teenagers and two adults. Each room is en-suite and very spacious. Close to Clarens and Golden Gate - the drive is just beautiful. Sitting on the stairs watching the beautiful Maluti Mountains while sipping on my morning coffee - that's what holidays are made of! We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Pamela,
We are so glad your family enjoyed their stay with us. We look forward to seeing you again soon
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Leon V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met tieners

Awesome guesthouse with the best service. Margie and team you are superb!

Awesome place to spend some real quality time with the family. Margie and the team, you are superb. Great view over the mountains. We really enjoyed staying here. We will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thanks Leon.
We are so glad you and your family enjoyed your stay with us and we look forward to seeing you again soon.

The Fat Mulberry Guest Farm
Annalie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemskep.

Die rustigheid van die plaasatmosfeer, die prentjiemooi berge, die netjiese eenheid en die vriendelikheid van ons gasvrou het ons vanoggend met swaar harte laat oppak om terug te gaan huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf! Fat Mulberry het alle verwagtinge oortref.

Die verblyf is pragtig, ruim en stylvol. Lieflike uitsigte, heerlike beddens, gemaklike badkamers en 'n goed toegeruste kombuis met 'n uitsig. Dis veel mooier as wat die foto's wys en ons was aangenaam verras deur die fantastiese verblyf en Margie se gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Ek het my twee nagte verblyf terdeë geniet en het geen probleme met diens of enige iets ondervind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Dawie, we are so glad you enjoyed your stay with us at the Fat Mulberry Guesthouse. We look forward to seeing you again.
Keep well

Sarah
The Fat Mulberry Guesthouse

The Fat Mulberry Guest Farm
Linda D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warmest welcome.

Margie is the best host. She made us feel welcome and you feel as if you have known her for years. She has become a friend. The Honey Room is stunning and has the most stunning view. I can recommend the Fat Mulberry for a complete rest in a serene environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlike verwelkoming.

Margie is die beste gasvrou. Sy het ons welkom laat voel en jy voel asof jy haar al jare ken. Sy het 'n vriendin geword. The Honey Room is pragtig en het die beste uitsig. Ek kan die Fat Mulberry aanbeveel vir 'n goeie uitrus in 'n rustige omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Linda.
I am so glad you enjoyed your stay at the Fat Mulberry Guesthouse.
We look forward to seeing you again.

The Fat Mulberry Guest Farm
Alet A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Goeie diens te alle tye.

Ons het baie lekker gebly. Lekker kaggel in kamer. Ons het glad nie koud gekry. Eenheid was elke dag mooi skoongemaak. Ivan was altyd van hulp as daar 'n probleem was. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Dear Alet,

So glad you enjoyed your stay at The Fat Mulberry Guesthouse.
We look forward to seeing you again.

Keep well.

Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Berdean L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdean L
Gesin met tieners

Pragtige rustige omgewing, sentraal geleë!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Berdean,

We are so glad you enjoyed your stay with us, and we look forward to seeing you again.

Keep well
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Nadia B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gemaklike plekkie.

Die staff was baie behulpsaam en vriendelik. Die plek was 'n prefekte wegbreek weg van die daaglikse ratrace. Asemrowende uitkyk op die Maluti berge en perfek vir sonsopkoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Thank you Nadia, we are so glad you enjoyed your stay with us.
We look forward to seeing you again.
Keep well.
Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Anina V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V
Enkelreisiger

Fat Mulberry is in 'n prentjie-mooi omgewing, met sandsteenberge in die voorgrond en die Maluti's op die agtergrond.

Dit was nog mooier as wat ek myself voorgestel het, regtig die ideale plek vir 'n wegbreek, om rustigheid, stilte en die pragtige natuur te geniet. Die personeel (en twee honde) het my vanaf my aankoms laat tuis voel en het tydens my hele verblyf alles moontlik gedoen om dit vir my so aangenaam moontlik te maak. Die Chameleon room is smaakvol en gemaklik ingerig en 'n ideale bederf vir 'n enkelreisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay Anina!
And we look forward to seeing you again.
Keep well

Sarah

The Fat Mulberry Guest Farm
Monique P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Amazing naweek gehad, gasvryheid was uitstekend. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fat Mulberry Guest Farm se terugvoer

Dear Monique,

Thank you, we are so glad you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

The Fat Mulberry Guest Farm
Vanaf
R525
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R525
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb97a90aadbe12e5d05ac51fba8f7a96b5e5ce5ebf61f4d7463e9287bf9971b84adbe61f3f38a4b41cb9d4d5e60ef196cbd61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 1) 33 5 1 5 Plot 2 Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.630198 28.216326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem